26.01.2015 Views

2008 Finansiële Jaar - overbergagri

2008 Finansiële Jaar - overbergagri

2008 Finansiële Jaar - overbergagri

SHOW MORE
SHOW LESS
• No tags were found...

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

OVERBERG AGRI BEPERK EN SY FILIALE

Aantekeninge tot die finansiële jaarstate (vervolg)

VIR DIE JAAR GEËINDIG 29 FEBRUARIE 2008

1.24 REHABILITASIEKOSTE (vervolg)

koste om die versteuring aan die omgewing soos op balansstaatdatum

te herstel. Die koste voorsien word gekapitaliseer

as deel van mynbates en ooreenkomstig gedepresieer.

Jaarlikse verhogings in voorsienings word gedeel tussen

finansieringskoste verwant aan die verandering in die netto

huidige waarde van die voorsiening, inflasionêre verhogings

in die voorsieningsraming en restourasiekoste verwant aan

die addisionele omgewingsversteuring wat plaasgevind het.

Die geraamde toekomstige rehabilitasielas is as waarborg

verskaf deur Eerste Nasionale Bank aan die Departement

van Minerale en Energie. Dit is moontlik dat die raming

van die rehabilitasielas kan verander as 'n resultaat van

veranderinge in regulasies of ramings van kostes.

1.25 ITEMS VAN 'N KAPITALE AARD

Items van 'n kapitale aard wat in die Inkomstestaat openbaar

word, word afsonderlik openbaar aangesien dit nie geag word

deel van die Groep se handelsbedryfsaktiwiteite te wees nie.

Ingesluit in items van 'n kapitale aard is kapitaalwinste en

verliese gerealiseer op nie-bedryfsbates, waardestygings en/of

waardedalings afgeskryf en/of teruggeskryf op nie-bedryfsbates.

Items van 'n kapitale aard word van handelsbedryfsaktiwiteiteinkomste

en uitgawes uitgesluit aangesien dit syfers verteenwoordig

wat gebruikers se oordeel kan beïnvloed.

1.26 SEKONDÊRE BELASTING OP MAATSKAPPYE

Suid-Afrikaanse inwoner-maatskappye is onderhewig aan 'n

tweeledige belastingstelsel. Eerstens is belasting betaalbaar op

belasbare inkomste en tweedens is belasting betaalbaar op

uitgekeerde inkomstewinste. 'n Maatskappy moet SBM betaal

op dividende verklaar of geagte dividende verklaar (soos

gedefinieer in die Inkomstebelastingwet) aan sy aandeelhouers.

SBM betaalbaar op dividende word erken as inkomstebelastinguitgawe

in die inkomstestaat in die jaar waarin die maatskappy

die betrokke dividende betaalbaar as aanspreeklikheid erken.

Enige dividende ontvang in die betrokke dividendsiklus verminder

die SBM betaalbaar. Indien die dividende verklaar die dividende

ontvang oorskry, is SBM betaalbaar op die netto bedrag teen

die toepaslike SBM-koers. Indien dividende ontvang die dividende

verklaar oorskry, is daar geen SBM betaalbaar nie. Die bedrag

waarmee die dividende ontvang die dividende verklaar oorskry,

word oorgedra na die volgende dividendsiklus as 'n SBM-krediet.

Uitgestelde belastingbates word erken op enige onaangewende

SBM-krediete vir sover dit waarskynlik is dat die Groep

OVERBERG AGRI LIMITED AND ITS SUBSIDIARIES

Notes to the annual financial statements (continued)

FOR THE YEAR ENDED 29 FEBRUARY 2008

1.24 REHABILITATION COSTS (continued)

the disturbance to the environment as at balance sheet

date. The provision is capitalised as part of mining assets

and depreciated accordingly. Annual increases in provisions

are shared between financing costs related to the change

in the net current value of the provision, inflationary

increases in the estimated provision and restoration costs

related to the additional environmental disturbance that

took place.

First National Bank provided the estimated future

rehabilitation liability to the Department of Minerals and

Energy as a guarantee. It is possible that the estimate of

the rehabilitation liability could change as a result of

changes in regulations or cost estimations.

1.25 ITEMS OF A CAPITAL NATURE

Items of a capital nature disclosed in the Income Statement

are disclosed separately as they are not deemed to form

part of the Group's trade operations. Included in items of

a capital nature are capital profits and losses realised on

non-current assets, and increases and/or decreases in value

written down and/or back on non-current assets. Items

of a capital nature are excluded from trade operations'

income and expenditure as they represent figures that

could influence users' judgement.

1.26 SECONDARY TAX ON COMPANIES

South African residential companies are subject to a twopronged

tax system. Firstly, tax is payable on taxable income

and secondly, tax is payable on distributed income profit.

A company has to pay STC on dividends declared or

deemed to have been declared (as defined in the Income

Tax Act) to its shareholders.

STC payable on dividends is recognised as a tax expense

in the income statement in the year in which the company

recognises the relevant dividends payable as a liability. Any

dividends received in the relevant dividend cycle decreases

the STC payable. If the dividends declared exceed the

dividends received, STC is payable on the net amount at

the applicable STC rate. If dividends received exceed the

dividends declared, no STC is payable. The amount by

which the dividends received exceed the dividends declared

is carried over to the following dividend cycle as an STC

credit. Deferred tax assets are recognised on any unutilised

STC credits in so far as it is probable that the Group will

52

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!