02.10.2017 Views

Debtfree Magazine Sept 2017

SA's Free Debt Counselling and Debt Review industry magazine- The September 2017 issue. We discuss the new possible fees for debt review as suggested by the NCR. We also look at recent industry events, consumer tips and advice for those under debt review.

SA's Free Debt Counselling and Debt Review industry magazine- The September 2017 issue. We discuss the new possible fees for debt review as suggested by the NCR. We also look at recent industry events, consumer tips and advice for those under debt review.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Republiek van

SKYT AFRICA

Hallo almal,

Ek wil in hierdie artikel gesels oor twee maande wat veronderstel

is om vreugdevol te wees maar wat ons ook tog bangmaak. Dit

is Desember en Januarie. Tradisioneel is dit vir baie n welkome

breek om met vakansie te gaan, vriende en familie te onthaal

en n tyd om geskenke uit te deel.

Julle sal miskien dink ek is koekoes om

noual oor hierdie te praat want dis nog

doer in die toekoms. Tog nie want jy

kan nooit te vroeg beplan nie want

met beplanning kom oordeelkundige

besluite, oordeelkundige finansieele

besluite. Ons weet teen hierdie tyd

dat om geld op die ingewing van die

oomblik te spandeer sekerlik tot latere

berou gaan ly.

Daar is kinders wat vir die eerste keer

skool gaan of groot skool toe gaan of

selfs na die volgende standerd toe gaan.

Dit is vir hulle n tyd van groot vreugde

en soms n bietjie bang wees, daardie

trotse oomblik wanneer hulle in die

nuwe skoolklere voor die kamera staan

vir Pa en Ma om die foto te neem wat

vir altyd in die familie foto album sal

pronk. Pa en Ma ook ewe trots maar

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!