02.10.2017 Views

Debtfree Magazine Sept 2017

SA's Free Debt Counselling and Debt Review industry magazine- The September 2017 issue. We discuss the new possible fees for debt review as suggested by the NCR. We also look at recent industry events, consumer tips and advice for those under debt review.

SA's Free Debt Counselling and Debt Review industry magazine- The September 2017 issue. We discuss the new possible fees for debt review as suggested by the NCR. We also look at recent industry events, consumer tips and advice for those under debt review.

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

seker met n klein bietjie weemoed, gaan

my kind okay wees? As jy teen hierdie

tyd nog nie vir hierdie uitgawes van

skoolklere, skoolskoene, atletiekklere,

skoolfonds, naskool, vervoer, skoolboeke

en skooluitstappies beplan het en

voorsiening gemaak het nie gaan dit

die vreugdevure beslis demp. Jy wil

tog sekerlik nie geld leen om al hierdie

uitgawes te dek nie, jy het immers

n jaar gehad om hiervoor te beplan,

selfs al is jy onder skuldberadering het

jou Skuldberaderer vir jou gese om

maandeliks fondse hiervoor weg te sit,

hopelik het jy gehoor gegee sodat jy

hierdie wonderlike oomblik terdee met

jou kind kan geniet en nie vreesbevange

te wonder waar die geld vandaan gaan

kom nie.

Dieselfde met die Kersseisoen, die

kinders verwag geskenke, die kinders

wil graag met vakansie gaan, Pa en Ma

het die hele jaar hard gewerk en verdien

n blaaskans maar hoe gemaak as die

fondse skraps is? Net die ultra rykes kan

dit bekostig om vir drie weke te gaan

vakansie hou maar vir ons moet dit meer

gaan oor kwaliteit en nie kwantiteit nie,

n wegbreek wat miskien net drie of vier

dae is en onvergeetlik gemaak is deur die

kwaliteit tyd wat ons as gesin saam met

mekaar spandeer het, die onvergeetlike

herinneringe en nog fotos vir die album.

Goedkoop is nie noodwendig altyd

duurkoop nie veral nie as die beplanning

reg is nie.

So eintlik is Desember en Januarie nie so

ver in die verskiet in nie en dit is nou die

geleentheid om na jou begroting te kyk

en realisties te beplan en nee, moenie

eers daaraan dink om jou paaiemente

te skip nie, jy loop die werklike risiko om

jou finansies heeltemal te verongeluk.

Groetnis.

Christo Hattingh

Kyk gerus my LinkedIn profile:

https://www.linkedin.com/in/christo-hattingh-351a52130/

* Seriously please do let us know if you found this article to be

funny/offensive/amusing/interesting feedback@debtfreedigi.co.za

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!