01.05.2013 Views

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

‘n persoon wat vir ‘n Verpleegkundige onderrigprogram voorbeeld, vir die B.

Soc. Sc. (Verpleegkunde) Program aan die Universiteit van die Vrystaat,

ingeskryf is.

1.6.13 Dissiplinêre sake: Wanneer daar ‘n skriftelike klag ten opsigte van oortreding

van Professionele Praktyk by die SARV aanhangig gemaak word, word

sodanige saak voorlopig ondersoek ten einde die grondigheid daarvan vas te

stel. Indien die klag grondig gevind word, word die oortreding as ‘n hofsaak

deur die SARV ondersoek en word daarna in die algemeen verwys as ‘n

dissiplinêre saak. Die verloop van só ‘n saak word verbatim gerekordeer

(Searle, 2000:334-340).

1.7 OPERASIONELE DEFINISIES

1.7.1 Module: ‘n Module is ‘n leereenheid wat ontwerp is om spesifieke leeruitkomste

te bereik. In die Nasionale Kwalifikasie Raamwerk, het ‘n module ‘n

standaardgrootte, ‘n gewigstoekenning en ‘n spesifieke vlak in ‘n program

(Universiteit van die Vrystaat Jaarboek. 2004/5).

1.7.2 Etos en Professionele Praktyk: Die module waarin die leerinhoud rakende die

aard van Verpleging en die optrede van ‘n professionele verpleegkundige

vervat is, is bekend as Etos en Professionele Praktyk. Aangesien daar in

hierdie studie op Professionele Praktyk gefokus word, sal daar na die module

as [Etos en] Professionele Praktyk verwys word.

1.7.3 Proses van onderrig: Dit verwys na die onderrigbenaderings en – tegnieke,

inhoudseleksie asook assessering wat gevolg word. Dit sluit die omgewing

waarin onderrig gedoen word, asook deurvloei van studente uit (Mellish, et al.,

2001:126).

38

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!