01.05.2013 Views

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.11.2 FASE I, stap 2 (substap 2.1) Fokusgroeponderhoude (vir volledige

beskrywing, vergelyk bl 77 - 168.)

Drie (3) fokusgroeponderhoude sal gevoer word. Twee sal met plaaslike professionele

verpleegkundiges werksaam in die kliniese praktyk en een met professionele

verpleegkundiges, betrokke by Verplegingsonderrig op nasionale vlak, gevoer word.

Die populasies en steekproewe van die fokusgroepe sal dus van mekaar verskil.

Populasie:

Fokusgroepe 1 en 2: Alle geregistreerde verpleegkundiges werksaam in hospitale in

Bloemfontein, sal die populasie uitmaak.

Fokusgroep 3: Alle geregistreerde verpleegkundiges wat die “Forum for University

Nursing Departments in South Africa” (FUNDISA)-vergadering in Mei 2003 bywoon,

vorm die populasie. Aanvanklik was die forum slegs vir verpleegkundiges verbonde

aan universiteite, maar verpleegkundiges van Verplegingskolleges woon dit ook nou by.

Steekproef:

Fokusgroepe 1 en 2 (seleksie van die hospitale vir insluiting):

Daar is plaaslik drie (3) Staats- en twee (2) Privaathospitale. Een van die

Staatshospitale sal vir die verkenningsgesprek (loodsstudie) gebruik word, terwyl die

grootste van die oorblywende twee hospitale gebruik sal word om fokusgroepdeelnemers

by te werf. ‘n Doelgerigte seleksie sal dus in dié geval gedoen word.

Ten opsigte van die Privaathospitale, sal ‘n gerieflikheidseleksie gedoen word omdat die

navorser met een van die Eenheidsbestuurders bekend is en haar as aanvanklike

kontakpunt kan gebruik om persone vir die fokusgroep te werf (Polit & Beck, 2004:292).

Fokusgroep 1 en 2: (Seleksie van die deelnemers)

Professionele Verpleegkundiges uit die plaaslike privaat- en Staatshospitale sal op ‘n

eenvoudige ewekansige wyse geselekteer word.

46

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!