01.05.2013 Views

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

In Fase I, stappe 1 en 2 sal gepoog word om ‘n begrip van die konsep Professionele

Praktyk te bekom. In Fase II sal inligting rakende die huidige onderrig van

Professionele Praktyk bekom word en in Fase III sal ‘n raamwerk vir die onderrig van

Professionele Praktyk saamgestel word.

1.10 NAVORSINGSTEGNIEKE

In hierdie studie sal daar van ‘n verskeidenheid van navorsingstegnieke, naamlik

literatuurkontroles, literatuuranalise, ‘n data-insamelings-instrument, fokusgroeponderhoude

en telefoniese onderhoude gebruik gemaak word. Hierdie verskillende

fases, stappe en tegnieke wat vir die bereiking van die doelwitte gebruik gaan word, sal

vervolgens bespreek word.

FASE I: DIE BEGRIP “PROFESSIONELE PRAKTYK”

Ten einde die konsep Professionele Praktyk (professionele gedrag) te begryp, sal daar

eerstens ‘n opname van inligting oor onprofessionele gedrag, soos wat dit in dissiplinêre

sake voorgekom het, gedoen word (FASE I, Stap 1). Tweedens sal die persepsie van

professionele verpleegkundiges, ten opsigte van wat Professionele Praktyk uitmaak,

bekom word (FASE I, Stap 2)

1.10.1 FASE I, stap 1 (substappe 1.1-1.2): opname van onprofessionele gedrag

(vir volledige beskrywing, vergelyk bl 42-76).

‘n Opname van die beskikbare inligting in dissiplinêre sake, gedien by die SARV

gedurende 1996-2001, sal aan die hand van ‘n data-insamelingsinstrument gedoen

word (vergelyk bylae B). Dié data-insamelingsinstrument sal opgestel word nadat 5

dissiplinêre sake, wat voor 1996 gedien het, deurgewerk is. Die doel van die datainsamelingsinstrument

is om vas te stel wat die aard van onprofessionele gedrag, of

wanpraktyk in Verpleging is om sodoende ‘n beter begrip van wat Professionele Praktyk

is, te kan vorm.

42

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!