01.05.2013 Views

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

DIE ONDERRIG VAN PROFESSIONELE PRAKTYK IN DIE ...

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

hiervan sal wees om vas te stel of die navorsingvraag duidelik en verstaanbaar genoeg

gestel is, sodat die verwagte response ontlok en die data wat benodig word, verkry kan

word. Die vraag wat getoets sal word is:

“Vertel asseblief waaraan u alles dink as u die woorde professionele praktyk, of

professionele praktykvoering hoor.”

Indien die vraag nie genoegsame relevante response ontlok nie, sal dit herformuleer

word totdat die vraag die verwagte response ontlok. Die inligting bekom deur hierdie

fokusgroeponderhoud sal nie in die studie opgeneem word nie.

FASE II: DIE HUIDIGE ONDERRIG VAN [ETOS EN] PROFESSIONELE PRAKTYK

1.12.3 FASE II, stap 4 en 5: Telefoniese onderhoude (vir volledige beskrywing,

vergelyk bl 256 - 269).

‘n Loodsstudie sal ten opsigte van die telefoniese onderhoude gedoen word ten einde te

verseker dat die vrae duidelik en ondubbelsinnig gestel is en om vas te stel of die

opname duidelik op band opgeneem kan word. Die tydsduur van die onderhoud sal ook

beraam kan word.

Dié loodsstudie sal gedoen word deur drie telefoniese onderhoude met

onderrigpersoneel wat Etos en Professionele praktyk by die plaaslike Universiteit en

Verpleegkunde Kollege onderrig, te voer. Daar is op drie telefoniese onderhoude

besluit, omdat daar een persoon by die plaaslike Universiteit se Skool vir

Verpleegkunde en twee persone by die plaaslike Verpleegkunde Kollege (Free State

School of Nursing) by die onderrig van Etos en Professionele praktyk betrokke is.

Die Skool vir Verpleegkunde aan die Universiteit van die Vrystaat tree as

moderatorinstansie vir die Free State School of Nursing op. Dit is dus moontlik dat die

50

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!