01.05.2013 Views

1 - Library

1 - Library

1 - Library

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die totale sy-muur hoogte is gewoonlik ongeveer 2 meter. Die hoogte van

die onderste soliede gedeelte wisstfl na gelang van die klimaat: in die

warm gebiede, bv. Oos-Transvaalse' Laeveld, word die soliede gedeelte

dikwels slegs een of twee baksteenhoogtes gebou, terwyl dit in die koel

gebiede tot een meter hoog gebou word.

Die lengte van die huis word slegs beperk deur die voersisteme wat

gebruik gaan word. Selfs water kan voorsien word tot afstande veel

Ianger as die beperking t.o.v. voersisteem. Huise van selfs 120 tot 130

meter is al gebou! Uit 'n oogpunt van las op die outomatiese voersisteem

is dit egter selde raadsaam om Ianger as 100 meter te bou, tensy die

ontwerpers van die voersisteme sekere waarborge verskaf.

Die bevolkingsdigtheid in hierdie tipe huise is altyd laer as vir kragventilasiehuise.

Die rede is dat wanneer daar 'n totale windstilte is moet die

kuikens nog redelik gemaklik wees. Verder kan verkoeling deur

mikrosproeiers bewerkstellig word maar nie met koelblokke nie aangesien

lg. waaiers benodig om lug deur te trek. Vir praktiese doeleindes

moet daar in die laeveld nie meer as 14 kuikens per vierkante meter in

hierdie huise geplaas word nie terwyl daar op die hoeveld tot 18 kuikens

per vierkante meter aangehou kan word. Hierdie digthede geld waar

hoenders op 42 dae geslag word. Die voer- en drinkspasie moet ook voldoende

wees soos in Hoofstuk 4 bespreek.

Fig.(3-1) en fig.(3-2) gee twee voorbeelde va:n konveksiehuise. Fig.(3-1) is

geskik vir 'n smaller tipe huis in 'n warmer streek terwyl fig.(3-2) 'n breer

tipe huis is. Fig.(3-3) tot fig.(3-5) is verdere variasies op die beginsel van

dakontwerp. By fig.(3-1) sowel as fig.(3-4) moet die windrigting redelik

vas wees. Fig.(3-4) het 'n verstelbare flap in die nok-opening. Hierdie flap

word met 'n wenas en kabels toegemaak wanneer die huis warm gehou

moet word soos in die vroee grootmaakstadium. Dit word oopgemaak as

dit te warm word in die later grootmaakstadium en sodoende kan warm

lug ontsnap. Die ontwerp in fig.(3-5) het soortgelyke flappe en in hierdie

geval moet die linker en regter flappe apart oop- en toegemaak kan word.

Die gordyne van konveksiehuise maak altyd van bo na onder oop. Fig.(3-

6) toon die beginsel. Een rede hiervoor is om trekke wat direk op die

kuikens kan waai, en wat ongewens is, uit te skakel. 'n Tweede rede is dat

22

10-13 meter

( 5-15.

l

2meter

Fig.(3-3) Basiese konveksiehuis met algemene afmetings.

Algemene windrigting

I

Verstelbare flap (beheer deur wenas)

10-13 meter

--Voeldraad

2meter

Dakmet

insulasie

1,5- 1,75 meter

oorhang ·

Voeldraad

Kantmuur (sien

+---- teks vir hoogte)

1----- Kantmuur (sien

teks vir hoogte)

Fig.(3-4) Konveksiehuis met oop nok sodat hitte kan ontsnap (algemeen

gebruikte afmetings).

23

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!