Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
4. LOS TOERUS.TING

In die vorige hoofstuk is sekere los toerusti.ng reeds bespreek, naamlik

toen1sting wat ten1perahlut:, 1ugvog en. ventilasie beinv loed. In hierdie

hoofstuk gaan ons kyk na voer---, drink- en vangstelsels asook beligting.

4.1 Voerstelsels.

Braaikuikens kan met die hand of tueganies gevoer '.vord. 1Twee tipes

n1eganiese stelsels bestaan nl. meganiese ketting- en meganiese panvoerders.

Die enigste handvoerders vvat vverklik geskik is vir produksie is

buisvoerders. Afgesien van die hand en meganiese stelsels vvat hoofsaaklik

vir grater kuikens bedoel is 1 moet kuikens van jonger as In week ook

bykomstige voerbakke kry

Buisvoerders.

Di·@ algemene buisvoerder het 'n deursnit van ongeveer 380 mm. Hierdie

voerders m.oet met die hand gevu] en gereeld geskud word sodat die voer

in die trog gede-elte beskikbaar :is. "

Aantal buisvoetders benodig: Ongeveer 25 tot 30 per 1000 kuikens.

Fig.(4-1) Buisvoerder.

47