01.05.2013 Views

1 - Library

1 - Library

1 - Library

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

hulle teen direkte sonlig beskerm word en voldoende ventilasie ontvang,

anders kan hulle doodgaan. Dit is verkieslik om waaiers te voorsien beide

waar die kratte met hoenders op die aflaaiplatform staan, sowel as waar

die vragrnotors of sleepwaens met lewende hoenders staan voor aflaai.

Weeg.

AI die hoenders moet geweeg word voordat hulle doodgemaak word.

Sodoende word rekord gehou van die plaas se prestasie en kan die

opbrengs, of uitslagpersentasie van die abattoir bepaal word.

Enige van die volgende weegrnetodes kan gevolg word:

1. Die vragrnotor met die lewende hoenders kan oor 'n weegbrug

gaan voor en na aflaai.

2. Elke krat kan op 'n platformskaal geweeg word en die lee krat se

massa word dan afgetrek.

3. Elke hoender kan individueel geweeg word deur 'n ingeboude

skaal op die slaglyn.

Ophang.

Hoenders word versigtig en rustig aan skakels

op die slaglyn gehang. Die skakels pas

om die hakgewrig van die hoenders sonder

dat dit deur die vel gaan. Die hoenders hang

nou onderstebo aan die slaglyn.

'n Dowwe beligting of blou ligte help om die

hoenders rustig te hou.

Was van kratte.

Die kratte waarin die hoenders na die slagpale

gebring is word nou gewas voordat dit

op die vragmotor gelaai en na die plaas Fig.(9-2) Ophangskakels.

146

teruggeneem word. 'n Spesiale kratwasmasjien is besonder geskik hier­

:oor. Die doel van die was van kratte is om die higiene van die slagproses

m stand te hou sowel as om te voorkom dat siektes van die abattoir na die

braaikuikenplaas versprei word.

Verdowing.

Verdowing word deur 'n

elektriese skok gedoen.

Die beste metode is om

die hoender wat onderstebo

hang en voortbeweeg

se kop deur 'n waterbad

met 'n elektriese stroom te

laat gaan. Die elektriese

skok moet voldoende

wees om die hoenders

behoorlik te verdoof maar

moet hulle nie doodmaak

nie. Die potensiaalverskil

Fig.(9-3) Kombineerde verdoof- en bloei

apparaat.

van die elektriese stroom is debateerbaar maar meestal word tussen 50 en

70 Volt benodig. Indien die elektriese stroom te sterk is en die hoenders

daardeur gedood in plaas van verdoof word, sal hulle !anger neem om uit

te bloei.

Met somrnige rituele slagtings bv. Kosher slagting word hoenders nie verdoofnie.

Doodmaak en bloei.

Die hoenders word doodgemaak deur die bloedvate van die nek te sny.

Die lugpyp en slukderm word nie gesny nie. Die snyproses kan deur

meganiese, roterende snyers of met die hand gedoen word.

Die hoenders moet vir minstens 90 sekondes bloei (Wet 121 van 1992). In

meeste slagpales word 'n bloeityd van ongeveer 90 tot 180 sekondes

gehandhaaf. Dit word gedoen bo-oor 'n bloeibak wat die bloed opvang.

Die bloeibak het ook hoe kante sodat bloed nie uitspat nie.

147

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!