01.05.2013 Views

1 - Library

1 - Library

1 - Library

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die kleinkuiken drinkbakke

kan vanaf 3 dae

geleidelik oor die volgende

5 tot 7 dae verwyder

word. Sodoende

word die klein kuikens

stadig gewoond aan

die permanente drinkstelsel.

Drinkbakkemoetdaagliks

skoon gewas word

aangesien vuil drinkbakke

'n broeiplek vir

siektes is.

Kloktipe drinkbakke Fig.(5-5) Drinkbakhoogte.

moet so hoog wees dat

die watervlak in die

Rughoogte

trog van die bak net hoer as die rug van die kuiken is. Die watervlak moet

nie rninder as een derde en nie meer as helfte van die trog van die bak

wees nie. lndien dit te min is sal hoenders nie maklik genoeg drink nie,

terwyl as dit te veel is sal water mors en die skropgoed natrnaak.

By tepelstelsels moet die vervaardiger se aanbevelings ten opsigte van

hoogte en waterdruk akkuraat gevolg word.

5.8 Daaglikse temperatuur- en ventilasiebeheer.

Kuikens onder 10 dae.

In hierdie vroee periode val die klem daarop om die kuikens by die tabeltemperatuur

te hou en om trekke te verhoed. Hiervoor is dit gewoonlik

nodig om verwarmers soos in Hoofstuk 3 beskryf te gebruik.

Kuiken observasie is 'n belangrike aspek om te bepaal of hulle gerieflik is:

Te warm: Kuikens beweeg weg van hittebron af.

70

T

J

Korrekte temperatuur

Tekoud

Tewarm

. . k kt t eratuur is die kuiken-

Fig.(5-6) Die beste aandutdmg van orre e emp

verspreiding.

71

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!