01.05.2013 Views

1 - Library

1 - Library

1 - Library

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

aanbeveel behalwe vir klein

kuikens nie. Elke huis se drinkstelsel

kry hul water deur 'n

voorsieningstenk wat die betrokke

huis bedien (sien fig.(3-

1) en fig.(3-2) in die vorige

hoofstuk). Medikasie en entstowwe

kan vir elke huis deur

so 'n tenk toegedien word.

Kloktipe drinkbakke.

Aantal: Minstens 7 bakke van

330 mm deursnit per 1000

kuikens.

Tepelstelsels.

Tepelstelsels raak gewild in die

V.S.A.. Hulle is minder arbeidsintensief

as kloktipe drink- Fig.(4-6) Kloktipe drinkbak.

bakke en lei tot minder nat

skropgoed. Volgens die verskaffers

gee hierdie stelsels

effens ligter individuele hoenders,

maar met laer vrektes

(waarskynlik omdat die hoenders

nie die water kan besmet

tydens die drinkproses nie).

Aantal: 1 tepel kan 10 tot 12

kuikens voorsien. In warmer

omgewings en met hoer bevolkingsdigthede

moet die kleiner

aantal kuikens per tepel gebruik

word.

'n Belangrike aspek van hierdie

Fig.(4-7) Tepeldrinker.

(V ergunning: Impex Barneveld B. V.)

52

stelsels is dat 'n tepel wat nie werk nie,

nie maklik waargeneem word nie. Die

gereelde monitering van die stelsel. deur

vloeimeters is dus uiters noodsaaklik.

Kleinkuikenstelsels.

Bykomstige drinkbakke in die vorm van

sg. fonteinbakke of satelietdrinkbakke

moet teen 10 tot 15 bakke per 1000

kuikens die eerste 3 of 4 dae verskaf

word. Fonteinbakke is los bakke wat met

die hand gevul word, terwyl satelietbakke

gekoppel is aan die hoofstelsel.

= Waterbakke

Kettingvoerders

Buitemuur van huis

Fig.(4-8) Fonteinbak vir klein

kuikens.

I

I

X is 'n maksimum van 4 meter, maar

hoe hoer die bevolkingsdigtheid, hoe

kleiner is X.

Fig.(4-9) 'n Gedeelte van 'n hoenderhuis om die plasing van voer- en

drinkbakke aan te dui.

53

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!