01.05.2013 Views

1 - Library

1 - Library

1 - Library

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Pyle dui rigting van lugvloei aan

Fig.(3-12) Negatiewe druk, dwarsventilasie met gordyn.

Pyle dui rigting van lugvloei aan

Groot oorhang

Gordyn

Groot oorhang

Inlaathortjies

Skennplaat

IN Waaier

Fig.(3-13) Negatiewe druk, dwarsventilasie met inlaathortjies.

30

r I

3. Negatiewe druk, lengteventilasie.

Negatiewe druk lengteventilasiehuise word hoofsaaklik om twee redes

gebou: sodat koelblokke aan die een kant gemstalleer kan word en sodat

huise naby mekaar geplaas kan word waar spasie 'n probleem is. Daar is

egter heelwat probleme met hierdie tipe huise, en die probleme word

gewoonlik erger hoe langer die huis is.

Die belangrikste probleem met hierdie tipe huise is die ontstaan van

gradiente. A.g.v. die afstand waaroor die lug beweeg styg die lugtemperatuur

vanaf inlaat- na uitlaatkant soos wat die bykomende hitte van die

kuikens opgetel word. Dieselfde beginsel geld vir gasse soos ammoniak

en koolstofdioksied. Die vlakke van hierdie gasse verhoog na die uitlaatkant

van hierdie huise. Hierdie gradiente bestaan in aile gevalle waar

lug oor hoenders beweeg en vererger soos wat die hoeveelheid hoenders

waaroor die lug beweeg, toeneem. Die probleme is dus erger by lengte- as

dwarsventilasiehuise.

In 'n lengteventilasiehuis kan hierdie gradiente slegs verminder word

Pyle dui rigting van lugvloei aan

Waaiers

Koelblokke

Fig.(3-14) Negatiewe druk, lengteventilasie met koelblokke aan die kante.

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!