02.05.2013 Views

Service to manage wildlife disease - AFGRI

Service to manage wildlife disease - AFGRI

Service to manage wildlife disease - AFGRI

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ontleding: Ru-proteïen: 20%

Ruvesel: 30%

Opbrengs: 6-7 ton/ha

Tef as ‘n staande hooi voorsien nie net voer in die winter

in die plek van mieliereste nie, maar voorkom water- en

winderosie, hou lande skoon vir ‘n volgende seisoen en

voorsien organiese materiaal aan die grond.

Supergraze (Sorghum spp.)

Supergraze is ‘n Sorghum/Sudangrasbaster wat in die VSA

ontwikkel is.

• Dit beskik oor goeie saadgroeikragtigheid, herstel vinnig

na ontblaring en groei tot 2,5 m hoog.

• Die gewas voorsien hoë kwaliteit smaaklike groenvoer

met ‘n massa-toename van tot een kilogram per dag per

GVE.

• Supergraze is uiters geskik vir wisselbou aangesien die

saad steriel is.

• As gevolg van die vinnige groeitempo kan dit binne 6-7

weke na vestiging bewei word.

• Supergraze het het geen grondvoorkeur nie, maar vlakof

versuipgronde is nie geskik nie.

• Dit kan met groot sukses as kits interimweiding (groen

of staande hooi) aangewend word.

• Omdat dit te ruig groei is dit minder geskik vir skape,

maar as beeste saamwei kan dit die spesifieke probleem

oplos.

• Platsleep van die produk help sodat skape die materiaal

kan benut.

Wit klawer, akkerbone of slingerbone kan in die vroeë herfs

tussen die rye ingesaai word om ‘n groenvoer in die winter

te verskaf.

‘n Uitstekende kuilvoer-oes kan met Supergraze verkry

word wanneer die vogpersentasie daarvan tussen 65% en

70% is. Wanneer die plante ouer en droër word neem die

proteïenpersentasie en verteerbaarheid van die kuilvoer af.

Planttyd: Oktober – November (groen)

Desember – Januarie (staande hooi)

Saaidigtheid: Breedwerpig – 30 kg (onder besproeiing)

Breedwerpig – 15 Kg (droëland)

In rye – 12 kg (droëland)

Prys: R125/25 kg

Produksie Gem. Drakrag/ha

Reënval:

600 mm – 6 ton DM/ha Tollies: 4,0; Lammers 27

800 mm – 9 ton DM/ha Tollies: 6,0; Lammers 41

Bespr. – 15 ton DM/ha Tollies: 9,3; Lammers 63

Ontleding: Ru-proteïen: 16% groenmateriaal

Ru-proteïen: 8 – 10% droog

Ruvesel: 31,5% & TVV: 56%

HCN-waarde: 150 dpm (Blousuur – 300 dpm

is die gevaardrumpel)

Deur voersorghum te bewei word al die materiaal wat oorbly,

tesame met die mis van die vee, as organiese materiaal in

die grond ingewerk, afgesien van die verdere voordeel van

besparing op voerkoste.

Kontak jou naaste AFGRI-winkel of AFGRI Saadbemarker

vir meer inligting.

25

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!