02.05.2013 Views

Service to manage wildlife disease - AFGRI

Service to manage wildlife disease - AFGRI

Service to manage wildlife disease - AFGRI

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die mis word gewas en dan deur middel van missiwwe ontleed.

In die gewasde mis moet opgelet word na:

• Die toestand van die rumen: kyk uit vir heel katoensade

en swak gefermenteerde ruvoere.

• Die standaard van prosessering: dit word bepaal deur hoe

fyn die grane, veral mielies, gemaal was en hoe fyn die

ruvoere gesny was.

• Die kombinasie van rumen en prosessering: kyk hoeveel

stysel daar in die grane oor is.

• Voorkoms van weefsel vanaf die dermwand: dit kom in

uiterste gevalle van asidose voor.

Hierdie missiwwe word gebruik om koeie se mis te evalueer. Die mis aan

die regterkant is van ’n koei met asidose. Dit kan gesien word aan die

swakker vertering van die growwe fraksie.

AFGRI Veevoere se Vol-Mel word as ‘n volledige voer geformuleer

met die oog op optimalisering van voerinname,

verteerbaarheid van voedingstowwe en rumenfermentasie. Vol-

Mel is ‘n Totale Gemengde Rantsoen (TGR) wat verkieslik ad

lib gevoer moet word. Dit bevat alle voerbestanddele, is eenvormig

vermeng en die voedingstofvlakke is vooraf bepaal.

AFGRI Veevoere gebruik die sogenaamde Penn-State-sifkas

om die partikelgrootte in die voer te monitor. Variasies in

partikelgrootte of effektiewe vesel kan deur meganiese hantering,

byvoorbeeld die sny- en baaltegniek en prosessering

Rumen-pH

Rumen-pH

Voerinname, lb

Tyd van die dag

Figuur 1. Die effek van voerinname op rumen-pH

Afgriland Sep/Okt 2005

VOERFORUM

AFGRI GEE RAAD

veroorsaak word. As die partikels te lank is, lei dit daartoe dat

koeie uitsoekerig eet, wat asidose kan veroorsaak.

Partikelgrootte het ook ’n direkte impak op voeromset deur

melkproduksie, rumengesondheid, koeigesondheid en melkvastestowwe

te beïnvloed. Dit affekteer weer die melkprys en

dus die boer se winsgewendheid.

Vol-Mel bevat minstens 40% ruvoer, is hoogs verteerbaar, het

‘n optimale aminosuurprofiel, optimale lisien : metionienverhouding,

het voldoende nie-strukturele koolhidrate en

voldoende verbyvloeiproteïen. Lisien en metionien is twee

belangrike beperkende aminosure in graangebaseerde diëte.

Effek van voerinname op

Rumen-pH

Voerinname,

gevoer in lb

Voertyd

Vol-Mel bied die boer die volgende voordele:

• Dis smaaklik en stimuleer daarom inname.

• Dit bevat mielies.

• Die ruvoerfraksie bestaan net uit lusern en katoendop.

• Dit bevat heel katoensaad om melkvastestowwe te verbeter.

• Dit bevat lonofore, ‘n volledige vitamien- en mineraalvoormengsel

en, sedert middel 2005, ook gis.

• Moderne mengtegnieke word gebruik om optimale vesellengtes

te verseker.

Vergeleke met ‘n situasie waar ‘n boer sy eie TGR meng, bied

Vol-Mel ‘n boer gerief omdat slegs water bygegooi hoef te word

en kan dit vir ‘n boer kostebesparing meebring omdat minder

arbeid nodig is. Die gebruik van Vol-Mel skakel voorts mengfoute

uit en die mengsel verskil nie van dag tot dag nie – dit bly

deurlopend dieselfde. Die grondstowwe wat gebruik word, veral

die lusern, is van hoë gehalte en die boer het deur AFGRI

Veevoere toegang tot die nuutste navorsingsresultate.

Die Vol-Mel-reeks bestaan uit Vol-Mel 15%, Vol-Mel 16.5%

en Vol-Mel Hoëdigtheid.

Vir navrae kontak Richardt Venter by 083 590 3014.

35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!