02.05.2013 Views

Service to manage wildlife disease - AFGRI

Service to manage wildlife disease - AFGRI

Service to manage wildlife disease - AFGRI

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die sinergistiese effek van verskillende fermentasietempo’s

wat in herkouervoeding benut moet word om

optimumproduksie te verkry.

In die meeste herkouervoere word ureum as proteïenbron

gebruik en daarom is die rol van vinnig fermenteerbare

koolhidrate, soos gevind in sitrusmelassemeel, van

groot belang. Die vinnige fermentasietempo van suikers

en oplosbare vesel verhoog die benutting van stikstof

deur die rumen-mikrobes. Die verhoogde benutting

bied ook die voordeel dat die risiko van ureumvergiftiging

dramaties verlaag word.

Vir optimale benutting van ureum is klein hoeveelhede

verteerbare energie noodsaaklik. Soms is dit ook nodig

om groot hoeveelhede energie aan te vul, soos vir jong

groeiende diere of lakterende koeie op winterweiding.

Indien hierdie energie deur groot hoeveelhede styselbronne

(grane) aangevul word, word verteerbaarheid

en inname van winterweiding gewoonlik onderdruk. In

so ‘n geval word die beste resultate verkry met maklik

verteerbare energiebronne soos sellulose (semels), oplosbare

vesel (sitrusmeel) of sukrose (melasse). Dit is dan

uiters voordelig om sitrusmelassemeel te voer.

AFGRI Veevoere se lekaanvullings is gebaseer op maklik

verteerbare sellulose en sukrose as draers en word

uitstekend aangevul met sitrusmelassemeel.

Handhawing van ‘n gunstige rumen-pH is baie belangrik

by melkkoeie en voerkraalbeeste om optimumproduksie

te verseker. Deur ‘n gedeelte van die styselbevattende

grane met sitrusmelassemeel te vervang, word ‘n gunstiger

rumen-pH geskep en asidose voorkom.

Die hoër asynsuuropbrengs weens die insluiting van

sitrusmelassemeel bevorder ook die bottervetopbrengs

in melk.

Voorspellings volgens Cornell se Netto Koolhidraaten

Proteïenstelsel-model (met die Engelse afkorting

CNCPS) toon ‘n verhoogde melkproduksie van 300 g

waar tradisionele melassemeel met sitrusmelassemeel

teen 8% in ‘n Totaal Gemengde Rantsoen (TGR)

vervang is. ‘n Verhoging van 500 g melk word voorspel

waar tradisionele melassemeel met sitrusmelassemeel

teen 2 kg-aanvulling op aangeplante weiding vervang

word.

Sitrusmelassemeel kan ook met groot welslae in die

diëte van kalwers, skape en bokke ingesluit word.

HOE OM DIT TE GEBRUIK

• Alle aanbevelings vir melasse- of melassemeelinsluitings

in AFGRI Veevoere se produkhandleidings

of deur adviseurs kan direk (1:1) met sitrusmelassemeel

vervang word.

• 2-6 kg sitrusmelassemeel vir beeste en 350-850 g

sitrusmelassemeel vir skape dien as uitstekende

aanvullende energiebron op weidings en is ook

minder verplasend op weidingsinname as grane wat

‘n beter nutriëntprofiel as tradisionele melassemeel

het.

27

LANDBOUFOKUS

• 8-45% sitrusmelassemeel kan in voerkraaldiëte vir beeste ingesluit

word en 8-30% in skape s’n.

• 8-20% sitrusmelassemeel kan in suiweldiëte ingesluit word.

• Vir perde kan 2-4 kg sitrusmelassemeel per perd/dag saam met

goeie weiding of ruvoer gevoer word.

• 8% sitrusmelassemeel kan in volstruisdiëte ingesluit word.

VOORDELE

Sitrusmelassemeel bied op sy eie en in die AFGRI Veevoere-produkreeks

bepaalde voordele bo die tradisionele melassemeel.

• Suikers en oplosbare vesel as energiebronne het 'n sinergistiese

werking met ander energiebronne.

• Melasse is 'n ryk bron van minerale, spoorelemente en veral Bvitamiene

in 'n hoogs opneembare vorm.

• Sitrusmelassemeel is ‘n los en baie maklik mengbare produk.

• Sitrusmelassemeel verseker hoëkwaliteit-sitrusmelasse en ingevoerde

suikermelasse in 'n hanteerbare vorm aan die boer.

• Sitrusmelassemeel kan in geval van ruvoertekorte 'n noodsaaklike

gedeelte van die vesel voorsien.

• Sitrusmelassemeel verseker 'n baie akkurate insluiting van melasse

in diëte.

• Sitrusmelassemeel is baie smaaklik, bind stof en verhoog dus

inname.

• Sitrusmelassemeel verhoog bottervet in melk.

Vir meer besonderhede en kundige advies kontak AFGRI Veevoere

se naaste tegniese adviseur of die hoofkantoor by 011 281 3600.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!