02.05.2013 Views

konstitusie van die beheerliggaam laerskool emfulenipark

konstitusie van die beheerliggaam laerskool emfulenipark

konstitusie van die beheerliggaam laerskool emfulenipark

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Nie-opvoeder ‘n Persoon wat in die diens van die skool is in ‘n

hoedanigheid anders as ‘n opvoeder.

Verkose Lid Enige persoon wat volgens die prosedures in hierdie

dokument verkies is.

Ex-officio Member Die hoof dien in die Beheerliggaam in sy amptelike

hoedanigheid.

Gekoöpteerde lid ‘n Persoon sonder stemreg wat gevra word om in die

Beheerliggaam te dien om ‘n gespesialiseerde diens te

verrig.

Juridiese persoon ‘n Groep mense wat deur die wet erken word en aan wie

bepaalde regte en verantwoordelikhede toegeken word.

3. VISIE EN MISSIE

4. MAGTE

Visie: ONS KINDERS IS GEREED

Missie: OM DOELGERIGTE OPBOUENDE ONDERRIG EN

OPVOEDING AAN ONS KINDERS OP ALLE TERREINE

INSLUITEND OP GEBIEDE VAN AKADEMIE, SPORT EN

KULTUUR TE BIED, SODAT HULLE GEREED IS VIR DIE

UITDAGINGS WAT DIE TOEKOMS VIR HULLE INHOU.

Die beheer van die skool in terme van die Suid Afrikaanse Skole Wet is in die

Beheerliggaam gesetel. Volgens die Suid Afrikaanse Skole Wet moet die

Beheerliggaam:

Die toelatingsbeleid van die skool bepaal.

Die taalbeleid van die skool opstel.

Die Godsdiensbeleid saamstel.

Die gedragskode vir leerders formuleer.

Die voorgeskrewe skoolgelde wat deur die ouers betaal moet word, in

te vorder.

Vrywillig aansluit by ligame wat Beheerliggame in publieke skole

verteenwoordig.

5. FUNKSIES

a. In terme van die Suid Afrikaanse Skolewet moet die Beheerliggaam:

i. Die beste belange van die skool bevorder en strewe na sy verdere

ontwikkelling.

ii. ‘n Konstitusie aanvaar.

iii. ‘n Visie en Missie stelling ontwikkel.

iv. ‘n Gedragskode vir leerders aanvaar.

v. Die hoof en onderwysers en ander personeel van die skool ondersteun

in die uitvoering van hul pligte.

4

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!