02.05.2013 Views

konstitusie van die beheerliggaam laerskool emfulenipark

konstitusie van die beheerliggaam laerskool emfulenipark

konstitusie van die beheerliggaam laerskool emfulenipark

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tipe skool Hoof Opvoeders Ouers Nie –opvoeders Leerders Totaal

Primêre skool 1 2 5 1 0 9

7. VERKIESING

8. PLIGTE

a. Die LUR bepaal hoe die verkiesing moet plaasvind. Hy maak deur kennisgewing

in die provinsiale koerant die verkiesingsprosedures bekend.

b. ‘n Ouer wat in diens van die skool is mag nie in die Beheerliggaam dien nie.

c. Die Beheerliggaam mag ‘n lid koöpteer om te help met die uitvoering van die

Beheerliggaam se taak.

d. Die Beheerliggaam mag die eienaar van die eiendom wat die skool huisves

koöpteer of dan een van sy verteenwoordigers.

e. Gekoöpteerde lede het geen stemreg in die Beheerliggaam nie.

f. Die aantal ouer-lede moet altyd een meer wees as die gesamentlike aantal nieouer

lede in die Beheerliggaam.

g. Die Hoof van die skool lei die vergadering waar die Voorsitter vandie

Beheerliggaam verkies word.

h. Die dienstermyn van die van ‘n Beheerliggaamslid mag nie 3 jaar oorskrei nie.

i. Die dienstermyn van ‘n leerlinglid mag nie 1 jaar oorskrei nie.

j. ‘n Lid of ampsdraer mag herverkies word as sy/haar dienstermyn verstryk het.

a. Die Beheerliggaam moet uit sy eie geledere ampdraers verkies, wat die

Voorsitter, die Tesourier en Sekretaresse uitmaak.

b. ‘n Minderjarige lid van die Beheerliggaam mag nie ‘n kontrak namens die

Beheerliggaam sluit nie en mag ook nie aanspreeklik gehou word vir sy

lidmaatskap van die Beheerliggaam nie. Hy/sy mag nie vir resolusies stem wat

wetlike implikasies vir ‘n derde party of die skool het nie.

3.1 PLIGTE VAN DIE VOORSITTER

i. Slegs ‘n ouerlid wat nie in diens van die skool is nie, mag as voorsitter

van die Beheerliggaam dien.

ii. Die Voorsitter sal by alle vergaderings van Beheerliggaam die

voorsitterstoel beklee en saam met die Sekretaris vergaderings belê.

iii. Ander pligte behels:

1. Onderteken die Notules van die vorige vergadering na

goedkeuring.

2. Sien toe dat die vergadering ordelik verloop volgens

vergaderingsprosedures.

3. Moedig alle lede aan om deel te neem aan ‘n bespreking.

4. Wanneer nodig, laat lede stem oor mosies of voorstelle in die

Beheerliggaam.

5. Berei vir die volgende vergadering voor.

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!