03.05.2013 Views

Omsendbrief_04 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief_04 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief_04 - Hoërskool Bastion

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Omsendbrief 4/2012

Uit Uit die die kantoor kantoor van van die die hoof:

hoof:

Geagte Ouers en Voogde

Baie dankie aan elkeen wat op Februarie gehelp het om van die Prestige

Atletiekbyeenkoms te te Ruimsig Ruimsig ‘n groot sukses te maak maak Dit was voorwaar ‘n wonderlike

spanpoging

Baie dankie ook aan die ouers ouers leerders en personeel wat gisteraand se Graad

inligtingsaand saand bygewoon het het Ons vertrou dat u en u kinders kinders die inligting waardevol sal

vind

Dinsdag Dinsdag Februarie Februarie is dit Valentynsdag Valentynsdag ‘n Groot dankie aan die Graad raad en

leiervoogde wat moreaand Feb ruarie se Valentynsdans reël reël

Vanweë beperkte ruimte is dit slegs vir ons eie graad tot leerders leerders toelaatbaar toelaatbaar

Ons herinner ons graad ouers en leerders leerders aan Donderdag se inligtingsaand om

vir Dit is belangrik dat hierdie aand bygewoon sal word word omdat registrasie vvir

die

eindeksamen gefinaliseer moet word U teenwoordigheid sal waardeer word word

Baie sterkte aan ons atlete atlete ouers en afrigters wat vandag betrokke is by die Linden Linden

atletiekbyeenkoms te UJ UJ Sterkte ook aan die persone wat betrokke is by more se sport

krieket en netbal en Sondag se mylswem te Midmardam

Bastiongroete

HOëRSKOOL HOëRSKOOL BASTION

BASTION

DR AH PRINSLOO

HOOF

10 FEBRUARIE 2012

Indien ndien u enige sake of navrae rakende u kind of die skool wil deurgee, kan u die

volgende adjunkhoofde vanaf 07:00 tot 21:00 kontak:

Graad 8 Me L Jonker

082 975 4358

Graad 9 Me E Boshoff

082 303 5054

Graad 10 Mnr T Bartmann

082 929 1054

Graad 11 Dr H van Loggerenberg 082 929 1055

Graad 12 Me I Marx

082 569 6799

U kan ook die hoof, dr Prinsloo, kontak by die bystandnommer: (011) 271-7732 of 083

343 4012. Indien dit nie dadelik beantwoord word nie, laat asseblief ‘n boodskap en dit

sal dringend opgevolg word.

Veiligheid Veiligheid en en Sekuriteit:

Sekuriteit:

Met die atletiekseisoen in volle swang en die naderende wintersport, wil ons ‘n beroep

doen op leerders om so min as moontlik waardevolle artikels, onnodige kledingstukke

en selfone in hulle sakke rond te dra. Veral selfone is en bly altyd ‘n ernstige probleem.

Selfone is beslis ‘n nommer een teiken vir diewe. Beursies met geld en bankkaarte

daarin val maklik uit broeksakke op die paviljoen. paviljoe Bring net die nodige saam na

sportbyeenkomste.

Gedurende sportoefeninge by die skool moet leerders ook daarop let om nie hulle tasse

en sakke op “verlate” plekke by die skool te los nie. Plaas liewer jou toerusting naby die

oefenveld in groepe of selfs in jou afrigter se klas wat gesluit kan word.

Leerders wat met motorfietse of voertuie skool toe kom, moet die nodige toestemming

verkry. 2011 se toestemming geld nie vir 2012 nie. Die nodige inligting en

dokumentasie is by navrae beskikbaar. Die leerders leerder moet in besit wees van ‘n geldige

rybewys. Geen uitsonderings sal gemaak word nie. Die betrokkenes sal buite die

skoolgronde parkeer. Ons gee die leerders kans tot Maandag, 13 Februarie, voordat

ons gaan optree.

Leerderaktiwiteite:

Leerderaktiwiteite:

Busgeld vir Februarie 2012:

Oggend en middag: 21 ritte @ R20-00 00 per dag = R420-00 R

Slegs oggend of middag: 21-ritte @ R10-00 00 per dag = R210-00.

Die 10-ritte kaartjie kos R115-00.

Enkelritte: R14:00.

Sportritte: R14:00

HANDBOEKE:

Dit het onder ons aandag gekom dat daar steeds leerders is wat nog nie handboeke

en/of skrifte het nie. Ons doen asseblief ‘n beroep op ouers om die betaling van die

eerste paaiement van R1 500-00 spoedig af te handel aangesien die leerders baie

benadeel word sonder bogenoemde materiaal.

Gevalle waar daar nie aan die versoek kan voldoen word nie, sal voor die

Beheerliggaam se Finansiële Komitee gelê word vir hantering.

Die is in u kind se belang dat u u verpligtinge ten opsigte van skoolgelde stiptelik sal

nakom.

Klerewinkel:

Beskikbaar : Vanaf 07:00 tot 08:00. Pouses en vanaf 14:30 – 15:00.

Pryslys vir klerewinkel:

Koorde – 4 meter R 35-00

Das R 30-00

Kouse dogters navy R 20-00

Broekiekouse R 35-00

Kouse seuns “Bobby socks” R 35-00

Seuns navy enkelkouse R 20-00

Dashemp kortmou R 70-00

Romp R 180-00

Kortbroek vir seuns R 125-00

Langbroeke vir seuns R 190-00

“Hipsters” dogters R 175-00

Trui/ Langmou R 135-00

Oortrektrui (Pullover) R 110-00

Kleurbaadjies R 520-00

Erekleure baadjies R 520-00

Stelle sweetpak 32 – XL R 300-00

Stelle sweetpak XXXL R 330-00

Netbalrompe Op aanvraag

Hokkierompe Op aanvraag

Sporthemp Dogters/Seuns R 140-00

Serp R 55-00

Sosiale kortbroek R 85-00

Sosiale T-hemp R 155-00

Atletiek “Ski-pants” R 130-00

Atletiekfrokkies Dogters/Seuns R 160-00

Rugbykouse R 45-00

Pryse is onderhewig aan prysstygings en enige bestellings verlang asseblief ‘n 50%

deposito.

2

Navrae kan gerig word aan:

Me Charmaine van der Westhuizen (011) 271-7756.

Akademi

Akademie:

Akademi e:

Aktiwiteitsperiode - Portefeuljewerk:

Soos reeds geruime tyd aan u bekend, volg Graad 10 – 12 Akademiese sleutels tydens

aktiwiteitsperiodes op ‘n Maandag en Woensdag. Graad 8 en 9 doen verrykingswerk,

portefeulje- en toetsopdragte. Op ‘n Dinsdag en Donderdag het sportaktiwiteite en

kultuur voorkeur tydens aktiwiteitsperiode. Leerders wat daaraan deelneem, het dan ‘n

oefengeleentheid. Leerders wat nie betrokke is nie (Graad 11 en 12), volg akademiese

klasse waar verrykings- of inoefeningswerk gedoen word.

Akademiese uitslae het al merkwaardig verbeter, waaraan hierdie periodes moontlik

ook ‘n aandeel het. Ons maak staat op u positiewe gesindheid, ook in hierdie verband.

Huiswerk:

Kontroleer asseblief u kind se dagboekie vir opmerkings (merietes/versuime) oor u kind

se huiswerk. Sien ook asseblief toe dat u kind elke dat sy/haar huiswerk doen.

Baie geluk aan die volgende leerders met hul prestasies behaal in 2011:

GRAAD 11 – 2011

1. Nel Mary-Louise

2. Voigt Carlien

3. Kitto Maryna

4. Du Toit Dean

5. Du Toit Monja

6. Fouché Michelle

7. Kok Simoné

8. Coetzee Lee-Anne

9. Koen Tanya

10. Jacobs Jacques

GRAAD 10 – 2011

1. Boshoff Mari-Louise

2. Zaayman Martin

3. Van Eeden Mariolize

4. Van Kraayenburg Shani

5. Louw Elzane

6. Pistorius Donné

7. Cloete Rikus

8. Marais Vincent

9. Van Huyssteen Anzél

10. Erasmus Alex

11. Sutton Chariska

12. Bester Danika

13. Caroto Maryna

14. Kruger Sjarné

15. Du Plessis Liezel

16. Smith Roland

17. De Jongh Shené

18. Diedericks Melissa

19. Botha Arista

20. Strauss Francien

11. De Klerk Sybrand

12. Fritz Jacques

13. Bosch Henkie

14. Van Rooyen Claudia

15. douglas aileen

16. Smit Suné

17. Strauss Johani-Mari

18. Morton Alfred

19. Britz Bewerly

20. De Beer Marilize

GRAAD 9 – 2011

1. Van Zyl Bennie

2. Van Zyl Pieter

3. Labuschagne Franco

4. Baynes Joleen

5. Hoekstra Minnaar

6. Muller Mijke

7. Brits Martin

8. Minnaar Mariska

9. Le roux divan

10. Basson Lereza

GRAAD 8 – 2011

1. Van der Schyff Heinrich

2. Boshoff Leandri

3. Van Rooyen Shané

4. De Jager Anuschka

5. Hoekstra Súney

6. Weber marike

7. Myburgh nicolaas

8. Lotriet Alanicka

9. Knight Bianca

10. Gouws Shimoné

11. Kruger Bernadene

11. Austin Donovan

12. Van Vuuren Nikki

13. Du Toit Clarista

14. Vermaak Zack

15. Van den Berg Günter

16. Mendonca Mariza

17. Nel Peter

18. Mabe Neo

19. Piater Boeta

20. Van Rooyen Leandré

12. Koen Alexander

13. Cramer Gareth

14. Van Sittert Casav

15. Douglas Danél

16. Labuschagne Monique P

17. De Wet Melissa

18. lambert Paige

19. Knight Jason

20. Bell Charné

21. Olivier Dewald

22. Kruis Cheri

SKOOLDAG: DONDERDAG, 16 FEBRUARIE

Die skool bied Donderdag, 16 Februarie 2012 die jaarlikse Clusteratletiekbyeenkoms

aan. ‘n Normale skooldag sal gevolg word maar die skool sal om 12:00 sluit. Die skool

begin dus steeds 07:25 en sluit om 12:00 met al 8 periodes wat gevolg word.

Finansies

Finansies:

Finansies

‘n Beroep word op ouers gedoen om skoolgelde verskuldig asseblief dringend in te

betaal vir afhandeling.

Bankbesonderhede:

Rekening: Hoërskool Bastion

Rekeningnommer: 0330-153-156

Absa Horison: Kode: 630841

Verwysing: Skoolgeld en u rekeningnommer.

Faks asseblief u betaling na (011) 762-1402

Kultuur Kultuur: Kultuur

Kultuurnavrae: Me M Schutte: (011) 762-5245/6 of (011) 762-5259

3

GROENTJIEKONSERT

Baie dankie aan almal vir bydrae gelewer .

POM-POMS

Oefentye : Dinsdae en Donderdae 13:30 – 14:30. Baie geluk aan almal wat vir die span

verkies is.

TROMPOPPIES

Oefentye : Dinsdae en Donderdae 13:30 – 14:30 en Saterdae 09:00 – 14:00.

MNR EN MEJ BASTION

Inskrywings open Maandag, 14 Februarie 2012.

Wêreldkennis-Olimpiade – Algemene Kennis

Ons skool neem jaarliks deel aan die Algemene Kennis Olimpiade. Een van ‘n groepie

uitverkore skole in die land!

Ons vra asseblief dat u u kind sal motiveer en ondersteun om aan die kompetisie deel

te neem aan die begin van die tweede kwartaal.

Leerders kan ook groot pryse wen:

Graad 8: Eerste prys R900-00, tweede prys R800-00, derde prys R700-00.

Graad 9: Eerste prys R1000-00, tweede prys R900-00, derde prys R800-00.

Graad 10: Eerste prys R1100-00, tweede prys 1000-00, derde prys R900-00.

Graad 11: Eerste prys R1200-00, tweede prys R1100-00, derde prys R1000-00

Graad 12: Eerste prys 1300-00, tweede prys R1200-00, derde prys R1100-00.

Die skool met die meeste inskrywings ontvang R500-00.

Inskrywingsgeld beloop R10-00 vir 21 en meer leerders.

Navrae: Mnr S van der Walt by kamer : R1.

BOBBY VAN JAARSVELD – OPTREDE

Hier is jou kans om die hartebreker van Afrikaanse musiek in lewende lywe te sien!

Besonderhede elders in die Basuiner.

Jy mag dit nie misloop nie!

Sport:

Sport:

MNR EN MEJ SPORT:

Hoërskool Bastion bied op 29 Februarie 2012 vir die eerste keer die Mnr en Mej

Sportkompetisie aan. Almal kan deelneem. Inskrywings beloop R30-00 per leerder.

12 Wenners word dan aangewys waarna hulle op ‘n Aandenkingsverjaardagkalender

sal verskyn!

Dit gaan groot pret wees. Almal skryf in!

ATLETIEKUITSLAE

Bastion Prestige : Beste atlete:

819 – Eerste – Karen van der Merwe

706 – Tweede – Chanté Scheepers

703 – Derde – Bronwyn Fritz

Top 10:

798 – Eerste Karen van der Merwe

708 – Tweede Bronwyn Fritz

678 – Derde Brian Fritz

Wintersport (Rugby, Netbal en Hokkie)

Oefentye:

Maandag, Dinsdag en Donderdag – 16:00 tot 17:00.

Atletiek:

Atletiekoefentye (alle items)

Maandag en Woensdag – 15:00 tot 16:00.

Dinsdag en Donderdag – 13:30 tot 15:00

Atletiekdatums vir 2012 is as volg:

DATUM GELEENTHEID PLEK

Woensdag, 8 Februarie Noordheuwel top 10 UJ

Vrydag, 10 Februarie Linden byeenkoms UJ

Datum sal bevestig word Cluster byeenkoms Bastion

Saterdag, 18 Februarie Middelburg byeenkoms Middelburg

Dinsdag, 21 Februarie Puk Interskole Potchefstroom

Vrydag, 24 Februarie Benoni High byeenkoms Benoni

Saterdag, 3 Maart D2-kampioenskappe Noordheuwel

Krieket:

Oefentye:

Dinsdag en Donderdag – o.14, o.15, o.16 en seniors – 15:00 tot 16:00

Rugby:

Rugbywedstryde vir 2012:

Saterdag, 3 Maart Vriendskaplike wedstryd (Tuis)

Saterdag. 10 Maart Vriendskaplike wedstryd (Weg)

Saterdag, 17 Maart Vs Middelburg (Weg)

Saterdag, 24 Maart Vs HTS Vereeniging (Tuis)

Donderdag, 29 Maart Vs Gimmies (Weg)

Saterdag, 31 Maart Mauritz Hansen Rugbyweek (Naboomspruit)

Maandag, 9 April 1ste Rondte Sentraal Wes Proewe (Roodepoort)

Saterdag, 14 April Puk Reeks Kwartfinaal (Middelburg)

Maandag, 16 April 2de Rondte Sentraal Wes Proewe (Florida)

Saterdag, 21 April Puk Reeks Semifinaal (Vereeniging)

Saterdag, 28 April Loslootjie (Paasnaweek)

Saterdag, 5 Mei Puk Reeks Finaal (Potchefstroom)

4

Saterdag, 25 Mei Puk Reeks finaal (Potchefstroom)

Woensdag, 9 Mei Vs Riebeeckrand (Tuis)

Saterdag, 12 Mei Vs Alberton (Weg)

Woensdag, 16 Mei Vs Jan Viljoen (Tuis)

Saterdag, 19 Mei Loslootjie

Saterdag, 26 Mei Vs Roodepoort (Tuis)

Saterdag, 2 Junie Vs Linden (Weg)

Saterdag, 9 Junie Vs Dinamika (Weg)

Saterdag, 16 Junie Semifinaal

Saterdag, 28 Junie Finaal

Maandag, 30 Junie Coke Reeks begin

Puk Prestige Reeks 2012:

Datum Sport/Opponente Plek

Vrydag, 16 Maart Tennnis vs Middelburg

Middelburg

Skaak vs Middelburg

Middelburg

Seunshokkie vs Middelburg

Middelburg

Saterdag, 17 Maart Wintersport vs Middelburg Middelburg

Vrydag, 23 Maart Tennis vs HTS Vereeniging

Bastion

Skaak vs HTS Vereeniging

Bastion

Seunshokkie vs HTS Vereeniging Bastion

Saterdag, 24 Maart Wintersport vs HTS Vereeniging Bastion

Woensdag, 28 Maart Tennis vs Gimmies

Potchefstroom

Skaak vs Gimmies

Potchefstroom

Seunshokkie vs Gimmies

Potchefstroom

Donderdag, 29 Maart Wintersport vs Gimmies Potchefstroom

Vrydag, 13 April Tennis kwartfinaal

Middelburg

Skaak kwartfinaal

Middelburg

Seunshokkie kwartfinaal

Middelburg

Saterdag, 14 April Wintersport kwartfinaal Middelburg

Vrydag, 20 April Tennis semifinaal

Vereeniging

Skaak semifinaal

Vereeniging

Seunshokkie semifinaal

Vereeniging

Saterdag, 21 April Wintersport semifinaal Vereeniging

Vrydag, 4 Mei Tennis finaal

Potchefstroom

Skaak finaal

Potchefstroom

Seunhokkie finaal

Potchefstroom

Landloop finaal

Potchefstroom

Gholf finaal

Potchefstroom

Saterdag, 5 Mei

SKYFSKIET:

Wintersport finaal Potchefstroom

Ons skyfskietoefeninge het weer ‘n aanvang geneem.

Ons oefen elke Maandag, Dinsdag en Donderdag vanaf 18:30 in die LO-saal..

Alle belangstellendes word genooi om in te skakel.

Vir meer inligting, kontak Me Reinette Francis by 083 293 1499.

Datums Datums vir vir die die yskas:

yskas:

Vrydag, 10 Februarie • Atletiekbyeenkoms te UJ –stadion.

Saterdag, 11 Februarie • Valentynsdans vanaf 18:30 – 23:00. Slegs ons

eie Gr 9 – 12-leerders.

Sondag, 12 Februarie • Swem: Midmar Myl

Dinsdag, 14 Februarie • Valentynsdag

Woensdag, 15 Februarie • Tuks Top 10 Atletiek

Donderdag, 16 Februarie • Graad 12-Ouer-inligtingsaand – 18:00 vir 18:30

• Clusterbyeenkoms

Saterdag, 18 Februarie • Atletiekbyeenkoms te Middelburg

Dinsdag, 21 Februarie • Puk-Interskole Atletiekbyeenkoms te

Potchefstroom.

SKRYWE ONTVANG:

Die volgende skrywe is ontvang in verband met Thomas Ferreira wat tans aansterk na

sy ongeluk:

“Thomas vorder met rasse skrede en doen baie goed, ons is baie trots op hom.

Dear God

I wanna take a minute not to ask for anything from you but simply to say THANK YOU

for all we have.

As vriende en kennisse van Thomas dank ons U dat hy nog met ons is en dat U deur

hom U wonderwerke verrig. Ons bid en glo U gaan hom volledig laat herstel sodat almal

kan sien en GLO dat ons ‘n GROOT GOD dien.

Ons mis hom baie en hoop om hom gou weer in die rotsklimklub bedrywig te hê terwyl

hy sy matriek klaarmaak.

Baie liefde – die Rotsklimklub.

OUERKOMITEES:

Ons nooi graag ons ouers om betrokke te raak by ons ouerkomitees. Skakel asseblief

met u kind se voogonderwyser of sportorganiseerder indien u u weg oopsien om ons op

hierdie wyse te ondersteun.

AANDAG OUERS:

Daar vind ‘n Beheerliggaamverkiesing plaas by Hoërskool Bastion op 1 Maart 2012.

Nominasievorms vir ouers wat belangstel om op die Beheerliggaam te dien, is vanaf 3

Februarie beskikbaar. Ons nooi ouers vriendelik uit om betrokke te raak by skool

aangeleenthede. Enige navrae kan gerig word aan Dr GD van Loggerenberg,

081 929 1053.

ADHD/ADD-SEMINAAR

Spreker Dr Anne-Marie Nel van Childwell Team.

• Saterdag, 3 Maart 2012 - 09:00 – 11:00. te Veranderde Lewens Kerkgebou,

61A Hambergweg, Hamberg.

• Bywoning gratis.

• Diagnose, mites en die rol van medikasie sal kortliks bespreek word,

asook “oorlewingswenke” vir ouers.

• Verdere navrae: Me J Lubbe – (011) 762-5245/6.

5

WERKSGELEENTHEID

Daar bestaan ‘n werksgeleentheid vir twee leerders wat gedurende 2011 gematrikuleer

het. Skakel Mnr Garry cook by (011) 762-2114. Die onderneming is in Chamdor.

Ondersteun asseblief hierdie projek!

Hoërskool Bastion bied met trots aan:

Bobby van Jaarsveld

Vrydag 9 Maart 2012

18:30

Eeufeessaal, Krugersdorp

Spesiale aanbod vanaf 8 tot 13 Februarie:

R100 per persoon

Koop 4 kaartjies en kry die 5de gratis

Besprekings by die skool

(U kind het ‘n koevertjie ontvang waarmee u kan bespreek)

6

“CLEAN HOUSE FONDSINSAMELING MET ‘N

VERSKIL”

Ons vra nie geld nie, ons vra u ou bruikbare items!

Werk deur u huis, motorhuis en ander stoorareas en

skenk

enige bruikbare items (meubels, elektriese toestelle,

gereedskap ensovoorts) sowel as vervangde items

(die vorige TV, yskas, sitkamerstel ensovoort) aan

Hoërskool Bastion.

Vul eenvoudig die vorm in, maak ‘n kopie van u IDdokument

en stuur saam met items na Hoërskool

Bastion/Naxaplex Trading. (Indien enige item te

groot is, kan die vorm ingehandig word en Naxaplex

sal die item kom afhaal).

Sodoende help u ons om u woonplek vry te maak

van onnodighede terwyl u help om nodige fondse te

skep.

In assosiasie met:

Naxaplex Trading CC.

Shop nr 2, Aloe House, Progress Ave. Lindhaven.

bastioncleanhouse@gmail.com

Naxaplex 079 038 8965

7

NAAM

OUER VAN EN

GRAAD

ID NOMMER

ADRES

“CLEAN HOUSE”

KONTAKNOMMERS HUIS SEL

ITEMS:

1

2

3

4

5

HANDTEKENING

*ONTHOU ID BOEK AFSKRIF

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!