06.09.2013 Views

Omsendbrief 20 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 20 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 20 - Hoërskool Bastion

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Basuiner omsendbrief 20/2013

Uit Uit die die kantoor kantoor van van die die hoof:

hoof:

Geagte Ouers en Voogde

Terwyl Europa oorspoel en die Kaap baie reën kry, het Gautengers net die koue

waarteen ons ons moet pantser.

Gelukkig is dit Sondag, 16 Junie, Jeugdag en Maandag 17 Junie ‘n openbare

vakansieag. Ons kan dan die hitte van ons huise uise waardeer, ons gesinne geniet en ons

kinders iets van die waarde van die jeug meedeel. Roger von Harris deel met ons die

volgende wyse woorde: “Die grootste krisis vir leerders/studente is om te leer hoe om

uiterlike bronne van kennis en hulp te verinnerlik erlik tot bronne van krag om die lewe mee

te hanteer.”

Kom ons steek elke dag ‘n lig in ons kinders se lewe aan om staande te kan bly teen

die eise van die lewe.

Dit is ook Sondag ondag Vadersdag. Ons kan baie leer uit die rol van ‘n pa uit die woorde van

Clarence Budington Kelland: “My pa het my nie lesse gegee oor hoe om te lewe nie. Hy

het net gelewe en ek het hom dopgehou en so alles geleer van gelo geloof, integriteit en

lewenswyshei.” Kom ons maak ook Sondag die pa se dag spesiaal en waardeer sy rol

in die gesin.

Baie sterkte vir die laaste vier dae van die kwartaal. Maak asseblief seker dat u kind/ers

se take in is en hy/sy geen toets of vraestel gemis het nie.

Ons hou duim vas vir die Springbokke wat môre teen Skotland in die vier nasie reeks

deelneem.

Geseënde week toegebid.

DR AH PRINSLOO

HOOF

Indien ndien u enige sake of navrae rakende u kind of die skool wil deurgee, kan u die

volgende graadhoofde vanaf 07:00 tot 21:00 kontak:

Graad 8 Me L Jonker 082 975 4358

Graad 9 Me E Boshoff 082 303 5054

Graad 10 Me P van Zyl 083 789 5398

HOëRSKOOL BASTION

Graad 11 Me B Martens

Graad 12 Me I Marx

14 JUNIE 2013

087 267 8065

082 569 6799

U kan ook die hoof, Dr r Prinsloo, kontak by die bystandnommer: (011) 271-7732 of 083

343 4012. Indien dit nie dadelik beantwoord word nie, laat asseblief ‘n boodskap en dit

sal dringend opgevolg word.

Bemarking:

Bemarking:

Volgens departementele versoek moet alle leerders, ingesluit graad 8’s, nou reeds by

die skool ingeskryf wees vir 2014. Daar is egter nog groot getalle graad 7’s wat nog nie

by ‘n hoërskool ingeskryf is nie. Daardie aansoeke sal nou as laat aansoeke hanteer

word.

Ons doen ‘n dringende beroep op alle ouers om hul graad 7-kinders 7 so spoedig

moontlik in te skryf. Toelatingsvorms kan by die skool verkry word.

Enige navrae kan gerig word aan Me Melitta Geyser by (011) 762-5245/6 762 of per e-pos

by bastionadmin@iafrica.com.

Akademie:

Akademie:

Algemene Kennisuitslae – 27 Mei 2013:

Die volgende leerders het eerste tot derde plekke verwerf met ons algemene kennis- kennis

navrae:

Gr 8B Melissa Nel 24 Twane Roux 23 Amoné Harmse 22

Gr 8A Micaela Lubbe 23 Daniika van Wyk 22 Charlize McLean 21

Gr 8S Monia de Beer 25 Michelle Kruger 24 Samantha Brits 23

Gr 8T José Dias 24 Nathan Jacobs 23 Franco Baard 22

Gr 8I Donovan de Bruyn 24 Brandon Erasmus 23 Michael Bentley 22

Gr 8O Willem Boshoff 22 Roy Campbell 21 Theuns Booyse 20

Gr 9B Aneska Bennett 27 Gideon Gous 25 Elrize Wernich 24

Gr 9A Jessica Venter 26 Evan Louw 25 CJ van der Merwe 22

Gr 9S Luke Carelse 29 Giovanni Muller 25 Martin J van Vuuren 23

Roelof Bosch 23

Gr 9T Rwenalob Hake 28 Danél van Wyk 27 Leandri du Plessis 26

Jeandré du Toit 26

Gr 9I Esmé Wentzel 27 Calvin Ruling 21 Mahlatsi Babyi 20

Gr 9O Jeandre Kok 24 Shane Hutchons 22 Armand Vaney 21

Gr 10B Trudie Huysamen 25 Heinrich v d Schyff 24 Nico Fouche 23

Gr 10A Alexander Koen 26 Sheldon van Wyk 25 Liandri Boshoff 24

Gr 10S Cheri Kruis 26 Dewald Olivier 25 Willem Brits 24

Gr 10T Marelize van Wyk 24 Cheri-Lee Edwards 23 Lance Dugmore 20

Gr 10I Suney Hoekstra 27 Charne Bell 26 Andrea Mare 25

Gr 10O Jason Claassen 24 Henrico van Zyl 23 Anton Taylor 22

Gr 11B Bennie van Zyl 23 Rickert Delport 27 Quintin Kock 26

Gr 11A Ivan v d Walt 28

Ciska van As 25 Divan Hanekom 23

Pieter van Zyl 28

Gr 11S Herman Pienaar 38 Mijke Muller 33 Leandre van Rooyen 32

Gr 11T Minnaar Hokstra 33 Dylan Ersamus 32 Richard vd Merwe 31

Gr 11I Joleen Baynes 36 Neil vd Berg 25 Brendan Bell 24

Gr 11O Cobus Buck 28 Divan le Roux 27 Martin Brits 25

Gr 12B mari-Louise Boshoff 28 Renette Sckonken 23 Gerald Holder 21

Gr 12A Ashley Klue 29 Alex Erasmus 27 Henk Bosch 25

Gr 12S Marilize de Beer 31 Claudia van Rooyen 30 Jacques Fritz 29

Gr 12T Ronald Vorster 28 Michael Jacobs 27 Calista Swart 24

Gr 12I Branden Kruger 29 Schalk Lubbe 29 Adriaan van Rooyen 25

Gr 12O Vincent Marais 30 Monique Bester 28 Donne Pistorius 27

Sport: Sport:

Sport:

Alle sportgelde (toergeld, atletiek Polokwane en Puk-busgelde) moet asseblief

afgehandel word voor die einde van die kwartaal. Rekeninge in die verband is aan u

deurgestuur.

HOKKIE:

Uitslae aandliga Vrydag, 7 Junie 2013:

Dogters wen 3-0 teen Wanderers Yellow.

Seuns wen 4-2 teen UJ.

Baie sterkte aan die volgende hokkie dogters met hulle onderskeie Suid-Gauteng

toernooie:

o.14 – Bianca Jonker by KHS.

o.16 – Cheri Kruis by Witrivier.

o.18 – Neo Mabe by Kearsney College – Durban.

Geluk aan ons o.14-hokkie dogters wat deur is na die Noordvaal kompetisie 9 – 11

Augustus in Witbank.

JUDO:

Baie geluk aan Jaco Erasmus , 9T, wat gekeur is om Wes Gauteng Judo Vereniging te

verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Judo Kampioenskappe wat by die NMMU

Missionvale Universiteitskampus gehou word op 30 Junie tot 6 Julie 2013. Ons hou vir

jou duim vas!

2

NETBAL:

Ons glo en hoop dat alles goed gaan met die netbal. Sterkte met die laaste vakke wat

nog geskryf moet word.

Daar is nog ‘n paar dogters wie se toergelde uitstaande is. Ons rig asseblief ‘n

dringende versoek dat die agterstallige gelde inbetaal sal word.

RUGBY:

Uitslae:

Bastion vs Hoërskool Randburg – 2013-06-07:

o.14A – Bastion wen 36-0. Man van die wedstryd – Brendon Wright.

o.15A – Bastion verloor 0-14. Man van die wedstryd – Jeandré van Biljon.

o.16A – Bastion verloor 0-3. Man van die Wedstryd – Basil rodrigues.

Eerstespen – Bastion verloor 14-22. Man van die wedstryd – Ruan du Toit.

Baie geluk aan die o.16A-rugbyspan wat deurgedring het na die Goue Leeus semifinale

vir grootskole. Hulle speel Saterdag, 15 Junie 2013 teen Hoërskool Linden om

09:15 by Hoërskool Florida.

OPKOMENDE LIGAWEDSTRYDE:

15 Junie - Semi-finale – Goue Leeus.

VOORUITSKOUING VIR VOLGENDE KWARTAAL:

• Krieketwedstryde begin die eerste week in die derde kwartaal.

Die eerstespan speel Saterdag, 20 Julie 2013 teen Hoërskool dinamika (weg) in ‘n

20/20-wedstryd.

o.14A-span speel Woensdag, 24 Julie 2013 teen Hoërskool Dinamika (tuis) in ‘n

20/20-wedstryd.

Die Sentraal-Wesrand en Noordvaal-liga begin 12 Augustus 2013.

Sentraal-Wesrand proewe datums: Eerste rondte – 1 Augustus 2013, tweede

rondte – 15 Augustus 2013 en derde rondte – 18 Augustus 2013.

o.15 by Maragon.

o.19 by KHS.

Bastion se krieketafrigters 2013 is as volg:

o.14A – Mnr D Gouws.

o.14B – Mnr M du Plessis.

o.15A – Mnr Q Swanepoel.

o.15B – Ds P Voigt.

o.16A – Mnr T Bartmann.

Tweedespan – Mnr B Esterhuizen.

Eerstespan – Mnr C van Dyk/ Mnr S Greyvenstein.

• Rugby – Die Coke-rugbyreeks begin 29 Julie 2013. Bastion skryf weer drie spanne

in. Proewe sal op donderdag, 18 Julie 2013 plaasvind.

Bastion se rugbyafrigters vir die Coke-reeks is:

Coke span: Mnr Q Swanepoel

Coke Lite-span: Mnre B Esterhuizen en C van Dyk.

Coke Zero-span: Mnre D Gouws en M Booyens.

• Atleltiek – Ons gaan ‘n Bastion Spele vroeg in die derde kwartaal aanbied om

atlete vroeg te identifiseer vir byeenkomste in die vierde kwartaal en 2014. Die

datum sal so gou as moontlik deurgegee word.

• Kleinsportligas in die derde kwartaal wat voortaan en begin is:

o Tennis

o Gholf

o Skaak

o Landloop

o Jukskei

o Pluimbal

Leierskap:

Leierskap:

Leierskap:

Aan die einde van ‘n kompeterende sportseisoen, wil ons elke kaptein van die

verskillende sportsoorte hartlik bedank vir hulle verantwoordelikheid gedurende die

seisoen. ‘n Kaptein is nie slegs ‘n spanmaat wat eerste op die veld draf nie, hy/sy besit

spesifieke vaardighede wat hom/haar laat uitstaan. Met die druk op die uitgelese

groepie, kan ons net trots voel met die uitvoering daarvan.

Ons vestig ook net u aandag daarop dat ons gedurende die derde kwartaal weer ons

groot leierskapopleidingsessie sal hê. Die graad 8, 9 en 10-leerders sal die sessie

afhandel, terwyl ons graad 11-groep reeds hulle sessie gedurende die tweede kwartaal

afgehandel het. ‘n Beroep word op die ouers en leerders gedoen om hierdie

geleentheid te benut. Enige persoon word uitgenooi , ongeag of hy/sy tans ‘n leier is al

dan nie.

Dissipline:

Dissipline:

Netheidskontrole sal daagliks baie streng deur die klasvoog gedoen word. Leerders

wat oortree, sal eers hulle netheid moet regstel en ‘n alternatiewe skryftyd sal gereël

word. Alle leerders met uitstaande detensies, het reeds bloktydverbeuringsbriewe

ontvang. Hierdie leerders sal tydens die duur van die eksamen hulle detensies inhaal in

die volgende lokale:

Graad 8: K10 en K11.

Graad 9: K213 en K214/

Graad 10: K204 en K205.

Graad 11: R2 en R5.

Graad 12: K204

Deeglike kontrole van leerders wat die detensieklasse moet bywoon, sal gehou word.

3

Leerders wat nie opdaag nie, se ouers sal geskakel word en indien nodig, kan

vraestelle wat die volgende dag geskryf word, van leerders weerhou word en

alternatiewe reëlings in samewerking met Me I Marx sal dan getref word.

Alle leerders wat hulle tydens detensietoesig wangedra, word na die betrokke graad se

adjunkhoof verwys.

Geen versoeke om detensie nie by te woon nie, kan oorweeg word nie.

Ondersteuningsdienste:

Ondersteuningsdienste:

Snoepie:

Die snoepiepersoneel wil graag die ouers en leerders bedank vir hulle ondersteuning.

Ons is besig om te onderhandel om lugtyd (Vodacom, MTN en Cell C) beskikbaar te

stel.

Daar sal ook voortaan twee nuwe broodjies te koop wees – maalvleis/ kaas en kaas en

tamatie.

Vetkoek is nog beskikbaar op Vrydae.

Aandetes is ook nog beskikbaar.

U kan ook sale huur vir funksies.

Kontak : Me Marietjie Botha by die snoepie: 083 268 4780.

Klerewinkel:

Windjakkers en wintersdrag is beskikbaar by die klerewinkel. Vir enige navrae skakel

Me Van der Westhuizen by (011) 271-7750 of 079 898 9472.

Finansies: nansies:

Ons wil graag die uitstaande toer- en kampgelde afhandel voor die skool sluit.

Inbetalings van toergelde en ander verwante kostes, maak gebruik van die volgende

rekening asseblief:

Gebeurlikheidsrekening

Absa Horison tak

Rekeningnommer: 4049786586

Verwysing: u kind se naam en sport.

Let asseblief op dat eerste paaiemente van R1 500-00 vir 2014 reeds betaal kan word.

Dit moet asseblief afgehandel wees teen 30 November 2013. Vir inbetalings van

skoolgelde gebruik asseblief:

Bankbesonderhede:

Rekening: Hoërskool Bastion

Rekeningnommer: 0330-153-156

Absa Horison: Kode: 630841

Verwysing: Skoolgeld en u rekeningnommer.

Faks asseblief u betaling na (011) 762-1402

Begroting:

Ouers moet asseblief kennis neem van ‘n baie belangrike vergadering wat gehou word

op 19 Augustus 2013 om 18:30 in die personeelkamer. Die begroting word dan aan die

ouers voorgelê en u teenwoordigheid by die vergadering is van die uiterste belang.

FONDSINSAMELING:

Ons versoek ouers om asseblief al die fondsinsamelingsprojekte te ondersteun. Daar is

tans nog die sente projek en in die derde kwartaal het ons die Spel-o-rama; Potjiekos

en talentkompetisie.

Senteprojek:

Ons is besig om af te sluit met hierdie projek.

Stuur asseblief alle kleingeld wat in u huis rondlê na die skool. Ons doelwit met hierdie

projek is om ongeveer R15 000-00 in te samel. U ondersteuning in hierdie verband

word opreg waardeer.

Graad 11-fondsinsameling:

Animal Kingdom: Ondersteun asseblief die graad 11’s met hul fondsinsamelingsprojek

deur ‘n bordspeletjie vir u gesin aan te koop en/of aan u vriende of familie te verkoop.

Die koste buite die skool is R350-00 per speletjie. U kan dit egter by ons aankoop teen

R200-00 per speletjie. Die skool ontvang R50-00 vir elke speletjie wat verkoop word.

Hierdie is speletjies wat geskik is vir alle ouderdomme vanaf 7 jaar en is ‘n heerlike

manier om as gesin kwaliteit-tyd saam te geniet.

Die geld word by die finansies kantoor inbetaal en die kwitansie bewaar tot 19 Junie

wanneer die speletjies ontvang word.

Baie dankie vir u ondersteuning.

Fury Kompetisie:

Ons skop nou af met die Ford Fury projek .

Ons leerders ontvang elkeen ‘n boekie met 5 kaartjies. Die waarde van elke kaartjie is

R10-00. Indien ‘n leerder al die kaartjies in sy boekie verkoop, kry hy die laaste een

gratis. Die pryse wat op die spel is, is as volg:

• Wenner van die kompetisie: ‘n Chevy Spark.

• Leerders wat die meeste kaartjies verkoop (1ste, 2de en 3de plekke): Die

geldwaarde van die hoeveelheid kaartjies wat hy/sy verkoop het.

• Die klas wat die meeste kaartjies verkoop: ‘n Hamburger en Coke in skooltyd by

McDonalds. (Slegs die leerders wat wel kaartjies verkoop.)

• Die klas wat die meeste verkoop in elke graad: Snoepie-koopbewys ter waarde van

R25-00. (Slegs die leerders wat wel kaartjies verkoop)

Ons vra asseblief dat u ons met hierdie projek sal ondersteun. Verkoop asseblief die

kaartjies aan u kollegas by die werk, vriende of familie. Die fondse is broodnodig en sal

net tot voordeel van ons skool en ons leerders aangewend word.

4

Gholfdag:

Ons jaarlikse gholfdag vind op Vrydag, 13 September 2013 by die Krugersdorp

Gholfbaan plaas.

Elke leerder het ‘n inligtingstuk en inskrywingsvorm ontvang. Inskrywingsvorms kan ook

van ons webblad (www.bastionskool.co.za) afgelaai word.

Ondersteun asseblief hierdie belangrike geleentheid vir ons skool deur self te speel,

spelers en borge te werf of pryse te skenk. Die fondse word teruggeploeg in die skool

tot voordeel van al die leerders.

Baie dankie by voorbaat vir u positiewe gesindheid.

My School:

Onthou om u kaart te “swipe” wanneer u aankope doen. Indien u nog nie ‘n kaart het

nie, kan u een aanvra op die webblad www.myschool.co.za. Dui aan dat Hoërskool

Bastion die begunstigde skool is.

Makro kaart:

Onthou asseblief om Hoërskool Bastion as begunstigde aan u Makro kaart te laat

koppel. Die skool sal sodoende ‘n persentasie ontvang van die bedrag wat u bestee

wanneer u u aankope daar doen. Hierdie reëling geld slegs by Makro, Strubensvallei.

Geboue Geboue en en Terrei Terrein: Terrei Terrei

Met die winterseisoen op hande en die groeitempo van plante aan die afneem, kan ons

aandag gee aan snoeiwerk, algemene opknapping en onderhoud.

Tans is ons besig met verfwerk, veral aan die palissades.

Die krieketblaaie en sportvelde is ook ‘n hoë prioriteit.

Indien u kennis het of inligting het oor die onderhoud van tennisbane, kan u gerus Mnr

Bartmann skakel by (011) 762-5245/6.

Stel u belang in ‘n faktotum pos by Hoërskool Bastion. U is welkom om u verkorte CV

aan die skool te stuur vir aandag aan die hoof. U kan die CV persoonlik by die skool

inhandig, faks ((011) 762-1402 of per e-pos stuur: bastion@iafrica.com.

Veiligheid Veiligheid en en Sekuriteit:

Sekuriteit:

Gedurende die wintermaande word dit vroeg donker. Wees paraat op enige verdagte

optredes. Let ook op die volgende:

• Leerders moet vinne die skoolterrein vir hulle ouers wag.

• Leerders moet asseblief hulle selfone bêre en dit nie sigbaar hou nie.

• Wees stiptelik veral gedurende die eksamen – met begin en eindtye.

• As leerders by die huis studeer moet veiligheidsmaatreëls steeds geld.

• Leerders moet te alle tye in groepe beweeg.

• Moet ook nie waardevolle artikels in tasse, sakke of motors laat nie.

Media:

Media:

Ons wil u as ouers vriendelik versoek om leerders in die volgende kwartaal aan te

moedig om van ons fasiliteite gebruik te maak. Leerders wat ons wel besoek het, het

beslis baat gebind by ons dienste.

Vervoer:

Vervoer:

Busgeld vir Julie 2013

Tans is die busfooie nog as volg:

Oggend en middag: 13 ritte @ R20-00 per dag = R260-00

Slegs oggend of middag: 13-ritte @ R10-00 per dag = R130-00

Die 10-ritte kaartjie kos R115-00.

Enkelritte: R14:00.

Sportritte: R14-00

BUSTYE TYDENS DIE JUNIE-EKSAMEN

14 Junie - 14:35*

18 Junie - 13:35

19 Junie - 13:35

20 Junie - 13:35

21 Junie - 13:35

• Busse ry in die oggende normale tye.

• In die middae vertrek die busse na afloop van die tweede eksamensessie. Let wel:

daar is studie-waglokale waar leerders kan studeer terwyl hulle vir die busse wag.

• Dae gemerk met ‘n asterisk, vertrek die busse eers 14:35 vanaf die skool.

Maatskaplike Maatskaplike Dienste: Dienste:

Dienste:

Wat is die invloed van keuses op my lewe?

Een van die groot geskenke van die lewe is dat ek die reg het om keuses uit te oefen.

‘n Voorreg inderdaad! Wat ‘n verantwoordelikheid!

Terloops, graad 9’s is in die proses om vakkeuses te doen. Besin saam met u kind deur

konstruktiewe insette deur byvoorbeeld die kind bloot te stel aan die tipe beroep wat

beoog word (“work shadowing”). Moenie die ouer-aand oor vakkeuses op 6 Augustus

2013 misloop nie!

Chuck Gallozi gee die volgende algemene riglyne vir die uitoefening van keuses:

1. Weet waarheen die pad lei voor jy dit betree. Neem intelligente besluite.

Chuck identifiseer die volgende gevaarlike paaie: “SMART, STUPID, GOOD, BAD,

NON-ACTION.” Ons het ‘n keuse!

2. Doen wat jy kan doen. Dis nie eerstens wat jy wil doen nie. Kies so dat jy geniet

wat jy doen!

3. Soek dit wat goed is. Soms is daar slaggate, maar ons houding, ons gesindheid

bepaal hoe ons daardeur kom. “Choose to live with hope, rather than despair”.

5

4. As jy nie die omstandighede kan verander nie, verander jouself. Ons kan nie kies

wat met ons gaan gebeur nie, maar wel wat in ons gebeur. Kies om positief te

wees.

5. Wees bewus van jou keuses. Moenie dat die mag van gewoonte oorneem nie.

Soek na geleenthede! Ignoreer die klaers en pessimiste. So kies jy ‘n oorwinnende

lewe!

Datum Datums Datum Datum s vir vir die die die yskas:

yskas:

Saterdag, 15 Junie 2013 • Cheerleaders kompetisie

Vrydag, 21 Junie 2013 • Seunshokkie te St Stithians om 18:00

• dogtershokkie te Randburg om 18:00

• Vir ander sportdatums, kyk asseblief onder sport.

BEHEERLIGGAAM BEHEERLIGGAAM VAKATURES:

VAKATURES:

Daar is twee vakatures beskikbaar op die beheerliggaam wat gevul moet word naamlik

Finansies en Kultuuraangeleenthede. Die twee portefeuljes sal by wyse van koöptering

gevul word tot en met die volgende beheerliggaam verkiesing.

Graag versoek ons dat ouers, wat in die betrokke rigtings belangstel, Dr Van

Loggerenberg so spoedig moontlik sal kontak by (011) 762-5245/6. Baie dankie

byvoorbaat.

AANSOEKE WORD OOK INGEWAG VIR DIE VOLGENDE VAKATURES:

1. Faktotum/Terreinbestuurder

2. Onderwyser: EBW – Besigheidstudies en Rekeningkunde

3. Onderwyser: Lewensoriëntering en Bewegingskunde (Atletiekafrigter sal

voorkeur geniet.

4. Sporthoof en afrigter (Dogtersporte).

Poste 2,3 en 4: Onderwysopleiding en ondervinding sal ‘n sterk aanbeveling wees.

Belangstellendes kan CV’s stuur:

per e-pos: bastion@iafrica.com of

per faks: (011) 762-1402.

Verdere navrae: Die hoof: ()11) 762-5245/6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!