06.09.2013 Views

Omsendbrief 20 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 20 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 20 - Hoërskool Bastion

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Gr 10A Alexander Koen 26 Sheldon van Wyk 25 Liandri Boshoff 24

Gr 10S Cheri Kruis 26 Dewald Olivier 25 Willem Brits 24

Gr 10T Marelize van Wyk 24 Cheri-Lee Edwards 23 Lance Dugmore 20

Gr 10I Suney Hoekstra 27 Charne Bell 26 Andrea Mare 25

Gr 10O Jason Claassen 24 Henrico van Zyl 23 Anton Taylor 22

Gr 11B Bennie van Zyl 23 Rickert Delport 27 Quintin Kock 26

Gr 11A Ivan v d Walt 28

Ciska van As 25 Divan Hanekom 23

Pieter van Zyl 28

Gr 11S Herman Pienaar 38 Mijke Muller 33 Leandre van Rooyen 32

Gr 11T Minnaar Hokstra 33 Dylan Ersamus 32 Richard vd Merwe 31

Gr 11I Joleen Baynes 36 Neil vd Berg 25 Brendan Bell 24

Gr 11O Cobus Buck 28 Divan le Roux 27 Martin Brits 25

Gr 12B mari-Louise Boshoff 28 Renette Sckonken 23 Gerald Holder 21

Gr 12A Ashley Klue 29 Alex Erasmus 27 Henk Bosch 25

Gr 12S Marilize de Beer 31 Claudia van Rooyen 30 Jacques Fritz 29

Gr 12T Ronald Vorster 28 Michael Jacobs 27 Calista Swart 24

Gr 12I Branden Kruger 29 Schalk Lubbe 29 Adriaan van Rooyen 25

Gr 12O Vincent Marais 30 Monique Bester 28 Donne Pistorius 27

Sport: Sport:

Sport:

Alle sportgelde (toergeld, atletiek Polokwane en Puk-busgelde) moet asseblief

afgehandel word voor die einde van die kwartaal. Rekeninge in die verband is aan u

deurgestuur.

HOKKIE:

Uitslae aandliga Vrydag, 7 Junie 2013:

Dogters wen 3-0 teen Wanderers Yellow.

Seuns wen 4-2 teen UJ.

Baie sterkte aan die volgende hokkie dogters met hulle onderskeie Suid-Gauteng

toernooie:

o.14 – Bianca Jonker by KHS.

o.16 – Cheri Kruis by Witrivier.

o.18 – Neo Mabe by Kearsney College – Durban.

Geluk aan ons o.14-hokkie dogters wat deur is na die Noordvaal kompetisie 9 – 11

Augustus in Witbank.

JUDO:

Baie geluk aan Jaco Erasmus , 9T, wat gekeur is om Wes Gauteng Judo Vereniging te

verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse Judo Kampioenskappe wat by die NMMU

Missionvale Universiteitskampus gehou word op 30 Junie tot 6 Julie 2013. Ons hou vir

jou duim vas!

2

NETBAL:

Ons glo en hoop dat alles goed gaan met die netbal. Sterkte met die laaste vakke wat

nog geskryf moet word.

Daar is nog ‘n paar dogters wie se toergelde uitstaande is. Ons rig asseblief ‘n

dringende versoek dat die agterstallige gelde inbetaal sal word.

RUGBY:

Uitslae:

Bastion vs Hoërskool Randburg – 2013-06-07:

o.14A – Bastion wen 36-0. Man van die wedstryd – Brendon Wright.

o.15A – Bastion verloor 0-14. Man van die wedstryd – Jeandré van Biljon.

o.16A – Bastion verloor 0-3. Man van die Wedstryd – Basil rodrigues.

Eerstespen – Bastion verloor 14-22. Man van die wedstryd – Ruan du Toit.

Baie geluk aan die o.16A-rugbyspan wat deurgedring het na die Goue Leeus semifinale

vir grootskole. Hulle speel Saterdag, 15 Junie 2013 teen Hoërskool Linden om

09:15 by Hoërskool Florida.

OPKOMENDE LIGAWEDSTRYDE:

15 Junie - Semi-finale – Goue Leeus.

VOORUITSKOUING VIR VOLGENDE KWARTAAL:

• Krieketwedstryde begin die eerste week in die derde kwartaal.

Die eerstespan speel Saterdag, 20 Julie 2013 teen Hoërskool dinamika (weg) in ‘n

20/20-wedstryd.

o.14A-span speel Woensdag, 24 Julie 2013 teen Hoërskool Dinamika (tuis) in ‘n

20/20-wedstryd.

Die Sentraal-Wesrand en Noordvaal-liga begin 12 Augustus 2013.

Sentraal-Wesrand proewe datums: Eerste rondte – 1 Augustus 2013, tweede

rondte – 15 Augustus 2013 en derde rondte – 18 Augustus 2013.

o.15 by Maragon.

o.19 by KHS.

Bastion se krieketafrigters 2013 is as volg:

o.14A – Mnr D Gouws.

o.14B – Mnr M du Plessis.

o.15A – Mnr Q Swanepoel.

o.15B – Ds P Voigt.

o.16A – Mnr T Bartmann.

Tweedespan – Mnr B Esterhuizen.

Eerstespan – Mnr C van Dyk/ Mnr S Greyvenstein.

• Rugby – Die Coke-rugbyreeks begin 29 Julie 2013. Bastion skryf weer drie spanne

in. Proewe sal op donderdag, 18 Julie 2013 plaasvind.

Bastion se rugbyafrigters vir die Coke-reeks is:

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!