06.09.2013 Views

Omsendbrief 20 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 20 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 20 - Hoërskool Bastion

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Begroting:

Ouers moet asseblief kennis neem van ‘n baie belangrike vergadering wat gehou word

op 19 Augustus 2013 om 18:30 in die personeelkamer. Die begroting word dan aan die

ouers voorgelê en u teenwoordigheid by die vergadering is van die uiterste belang.

FONDSINSAMELING:

Ons versoek ouers om asseblief al die fondsinsamelingsprojekte te ondersteun. Daar is

tans nog die sente projek en in die derde kwartaal het ons die Spel-o-rama; Potjiekos

en talentkompetisie.

Senteprojek:

Ons is besig om af te sluit met hierdie projek.

Stuur asseblief alle kleingeld wat in u huis rondlê na die skool. Ons doelwit met hierdie

projek is om ongeveer R15 000-00 in te samel. U ondersteuning in hierdie verband

word opreg waardeer.

Graad 11-fondsinsameling:

Animal Kingdom: Ondersteun asseblief die graad 11’s met hul fondsinsamelingsprojek

deur ‘n bordspeletjie vir u gesin aan te koop en/of aan u vriende of familie te verkoop.

Die koste buite die skool is R350-00 per speletjie. U kan dit egter by ons aankoop teen

R200-00 per speletjie. Die skool ontvang R50-00 vir elke speletjie wat verkoop word.

Hierdie is speletjies wat geskik is vir alle ouderdomme vanaf 7 jaar en is ‘n heerlike

manier om as gesin kwaliteit-tyd saam te geniet.

Die geld word by die finansies kantoor inbetaal en die kwitansie bewaar tot 19 Junie

wanneer die speletjies ontvang word.

Baie dankie vir u ondersteuning.

Fury Kompetisie:

Ons skop nou af met die Ford Fury projek .

Ons leerders ontvang elkeen ‘n boekie met 5 kaartjies. Die waarde van elke kaartjie is

R10-00. Indien ‘n leerder al die kaartjies in sy boekie verkoop, kry hy die laaste een

gratis. Die pryse wat op die spel is, is as volg:

• Wenner van die kompetisie: ‘n Chevy Spark.

• Leerders wat die meeste kaartjies verkoop (1ste, 2de en 3de plekke): Die

geldwaarde van die hoeveelheid kaartjies wat hy/sy verkoop het.

• Die klas wat die meeste kaartjies verkoop: ‘n Hamburger en Coke in skooltyd by

McDonalds. (Slegs die leerders wat wel kaartjies verkoop.)

• Die klas wat die meeste verkoop in elke graad: Snoepie-koopbewys ter waarde van

R25-00. (Slegs die leerders wat wel kaartjies verkoop)

Ons vra asseblief dat u ons met hierdie projek sal ondersteun. Verkoop asseblief die

kaartjies aan u kollegas by die werk, vriende of familie. Die fondse is broodnodig en sal

net tot voordeel van ons skool en ons leerders aangewend word.

4

Gholfdag:

Ons jaarlikse gholfdag vind op Vrydag, 13 September 2013 by die Krugersdorp

Gholfbaan plaas.

Elke leerder het ‘n inligtingstuk en inskrywingsvorm ontvang. Inskrywingsvorms kan ook

van ons webblad (www.bastionskool.co.za) afgelaai word.

Ondersteun asseblief hierdie belangrike geleentheid vir ons skool deur self te speel,

spelers en borge te werf of pryse te skenk. Die fondse word teruggeploeg in die skool

tot voordeel van al die leerders.

Baie dankie by voorbaat vir u positiewe gesindheid.

My School:

Onthou om u kaart te “swipe” wanneer u aankope doen. Indien u nog nie ‘n kaart het

nie, kan u een aanvra op die webblad www.myschool.co.za. Dui aan dat Hoërskool

Bastion die begunstigde skool is.

Makro kaart:

Onthou asseblief om Hoërskool Bastion as begunstigde aan u Makro kaart te laat

koppel. Die skool sal sodoende ‘n persentasie ontvang van die bedrag wat u bestee

wanneer u u aankope daar doen. Hierdie reëling geld slegs by Makro, Strubensvallei.

Geboue Geboue en en Terrei Terrein: Terrei Terrei

Met die winterseisoen op hande en die groeitempo van plante aan die afneem, kan ons

aandag gee aan snoeiwerk, algemene opknapping en onderhoud.

Tans is ons besig met verfwerk, veral aan die palissades.

Die krieketblaaie en sportvelde is ook ‘n hoë prioriteit.

Indien u kennis het of inligting het oor die onderhoud van tennisbane, kan u gerus Mnr

Bartmann skakel by (011) 762-5245/6.

Stel u belang in ‘n faktotum pos by Hoërskool Bastion. U is welkom om u verkorte CV

aan die skool te stuur vir aandag aan die hoof. U kan die CV persoonlik by die skool

inhandig, faks ((011) 762-1402 of per e-pos stuur: bastion@iafrica.com.

Veiligheid Veiligheid en en Sekuriteit:

Sekuriteit:

Gedurende die wintermaande word dit vroeg donker. Wees paraat op enige verdagte

optredes. Let ook op die volgende:

• Leerders moet vinne die skoolterrein vir hulle ouers wag.

• Leerders moet asseblief hulle selfone bêre en dit nie sigbaar hou nie.

• Wees stiptelik veral gedurende die eksamen – met begin en eindtye.

• As leerders by die huis studeer moet veiligheidsmaatreëls steeds geld.

• Leerders moet te alle tye in groepe beweeg.

• Moet ook nie waardevolle artikels in tasse, sakke of motors laat nie.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!