05.05.2013 Views

Omsendbrief 03 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 03 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 03 - Hoërskool Bastion

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Basuiner omsendbrief 3/2013

Uit Uit die die kantoor kantoor van van die die hoof:

hoof:

Geagte Ouers en Voogde

Die eerste maand van 2013 is al amper verby. Verlede week se vroeë geelperskereën

het ons verras. ‘n Heerlike lafenis na die warm somersdae.

Baie dankie aan ons graad 8-ouers en –leerders leerders wat van verlede naweek se braai en

sokkie ‘n sukses gemaak het. Ons waardeer Me Lynette Jonker, , Me Elanie van der

Merwe en die graad 8-personeel se bydrae.

‘n Groot dankie aan die graad 8-leerders en –voogpersoneel voogpersoneel vir die afgelope week se

groentjiekonsertoptredes. Me Jonker en haar span verdien rdien ‘n pluimpie.

Volgende Dinsdag, 29 Januarie, begin die skool se toetsreeks vir die eerste kwartaal.

Leerders het reeds ‘n toetsrooster ontvang. Sien asseblief toe dat u kind/ers deeglik

voorberei vir elke toets.

Baie sterkte aan ons atlete en afrigters vir vanmiddag se atletiekbyeenkoms te

Hoërskool Marais Viljoen.

Geseënde week word u toegebid.

Geseënde week toegebid.

DR AH PRINSLOO

HOOF

Indien ndien u enige sake of navrae rakende u kind of die skool wil deurgee, kan u die

volgende graadhoofde vanaf 07:00 tot 21:00 kontak:

Graad 8 Me L Jonker 082 975 4358

Graad 9 Me E Boshoff 082 303 5054

Graad 10 Me P van Zyl 083 789 5398

Graad 11 Me B Martens 087 267 8065

Graad 12 Me I Marx 082 569 6799

U kan ook die hoof, Dr Prinsloo, kontak by die bystandnommer: (011) 271 271-7732 of 083

343 4012. Indien dit nie dadelik beantwoord word nie, laat asseblief ‘n boodskap en dit

sal dringend opgevolg word.

HOëRSKOOL BASTION

25 JANUARIE 2013

Administrasie Administrasie :

Alle leerders wat nog nie handboeke afgehaal het nie, word dringend versoek om die

saak by die boekstore so gou as moontlik af te handel. Onderrig kan nie doeltreffend

plaasvind indien alle lleerders nie oor die nodige boeke beskik nie.

Alle vakveranderings is nou afgehandel en leerders het almal hul nuwe roosters

ontvang. Roosterprobleme is ook almal uitsorteer en alle klasse verloop glad.

Organisasie

Organisasie:

Organisasie

Op 30 Januarie 2013 sal die skool om 13:30 sluit as gevolg van alle graad 12-personeel

wat ‘n werkswinkel moet bywoon. Sal u asseblief u vervoerreëlings vroegtydig tref.

Bemarking:

Bemarking:

Gee u besigheid 24 uur per dag, 7 dae per week, week blootstelling deur by Bastion te

adverteer.

Ons rig graag vir u ‘n advertensiebord op wat vanuit Trezonalaan Tr

en Nassaustraat

sigbaar is.

Skakel met Melitta Geyser by telefoon (011) 762-5245/6 762 of per e-pos by

bastionadmin@iafrica.com.

Akademie:

Akademie:

Die toetsreeks begin op 29 Januarie 2013. Maak asseblief assebli seker dat u leerder/s

voorbereid is vir die toetse. Op hierdie stadium moes moe elke leerder alreeds hulle

handboeke en skrifte ontvang het. Sal u as ouer asseblief toesien dat handboeke en

skrifte oorgetrek word.

Alle leerders het ook ‘n “Blouboekie” ontvang waarin waari huiswerk aangeteken word, asook

versuime. Daar is baie waardevolle lle inligting in die Blouboekie. U as ouer moet u ook

vergewis van die inhoud.

Sport Sport: Sport

Atletiekbyeenkomste 2013:

Vrydag, 25 Januarie • Marais Viljoen byeenkoms te Germiston.

Saterdag, 26 Januarie • Sentraal Gauteng klub te UJ.

Woensdag, 30 Januarie • Puk top 10-byeenkoms byeenkoms te Pilditch

Vrydag, 1 Februarie • Linden byeenkoms te UJ.

Saterdag, 2 Februarie • Sentraal Gauteng klub te Germiston.

Dinsdag, 5 Februarie • Uitsig Aflosbyeenkoms te Tukkies.

Woensdag, 6 Februarie • Cluster 3-byeenkoms te Bastion.

Vrydag, 8 februarie • Randburg byeenkoms te Ruimsig.

Saterdag, 9 Februarie • Sentraal Gauteng Klub te Ruimsig.

Woensdag, 13 Februarie • Puk Top 10-byeenkoms te Pilditch.

Vrydag, 15 Februarie • Bastion Prestige – Johannesburg stadion

Saterdag, 16 Februarie • Sentraal Gauteng Klub te JHB Stadion.

Dinsdag, 19 Februarie • Puk Interskole te Pietersburg.

Saterdag, 23 Februarie • D2-kampioenskap te Noordheuwel.

ATLETIEK:

Interhuis uitslae:

Atletiek: Geesbeker:

1. Leerdam 741 1. Oranje

2. Nassau 701 2. Buren

3. Oranje 678 3. Nassau

4. Buren 612 4. Leerdam

Senior seunsatleet vir die dag: Adriaan Nel.

Senior dogtersatleet vir die dag: Leandri Boshoff

Junior seunsatleet vir die dag: Ruvan Brink

Junior dogtersatleet vir die dag: Chetane Pieterse.

Bogenoemde bepaal deur Absa 2007-tabel.

Bastion Middag/Aand byeenkoms uitslae:

Bastion behaal 121 eerste plekke, 149 tweede plekke en 126 derde plekke.

Senior seuns baanatleet: Reinhardt de Beer 732

Senior dogters baanatleet: Kaylenn Swart 645

Senior seuns veldatleet: Louis Potgieter 739

Senior dogters veldatleet: Karen van der Merwe 715

Junior seuns baanatleet: Ruvan Brink 792

Junior dogters baanatleet: Calene Breet 584

Junior seuns veldatleet: Divan Myburgh 739

Junior dogters veldatleet: Chantelle Niemand 632

Bogenoemde bepaal deur Absa 2007 tabel.

Oefentye:

Maandae en Woensdae: 14:45 – 16:00

Dinsdae en Donderdae: 13:30 - 15:30

Afrigters:

Naellope: Me M Macdonald.

Hekkies: Mnr M du Plessis.

2

Middel/Langafstande: Mw C van der Westhuizen.

Verspring: Mnr S Greyvenstein.

Hoogspring: Mnr Q Swanepoel.

Spiesgooi: Mnr W Pretorius.

Skyfwerp: Mnr B Esterhuizen.

Gewigstoot: Me N le Roux

HOKKIE:

Hokkie-oefening vir alle spanne vanaf 15:30 tot 17:00.

o.14-oefening sal eers op Maandag, 28 Januarie 2013 om 15:30 begin as die Graad 8konsert

afgehandel is.

Alle datums en toerreëlings sal tydens oefening aan die leerders deurgegee word.

KRIEKET:

Bastion o.15 wen Allen Glen met 84 lopies.

Man van die wedstryd: Ruben Naudé.

Wedstryde: o.15 en Eerstespan

Saterdag, 26 Januarie 2013 vs King School (tuis).

Saterdag, 5 Februarie 2013 vs Edenglen (weg),

Saterdag, 9 Februarie 2013 vs Ferndale (weg).

Saterdag, 14 Februarie 2013 vs Greenside (tuis).

Donderdag, 21 Februarie 2013 vs Vorentoe (tuis) – slegs o.15-span.

Saterdag, 23 Februarie 2013 vs Vorentoe (weg) – slegs Eerstespan.

Oefentye:

Dinsdae en Donderdae: 15:30 tot 17:00.

Afrigters: o.15 – Mnr Q Swanepoel.

Eerstespan – Mnr D Gouws.

NETBAL:

Netbaloefeninge vind plaas op Maandae tot Donderdae vanaf 15:30 – 17:00.

Proewe sal geskied op Donderdag, 31 Januarie vir o.14 tot o.17.

Tweedespan spanproewe sal geskied op Dinsdag, 5 Februarie.

Toere:

o.14 – tweedespanne: 24 Maart tot 27 Maart 2013 te Potchefstroom. Koste verbonde:

Vir verblyf en etes: R980-00, Vervoer: R100-00 – Totaal: R1080-00.

Die eerstespan: 28 Maart tot 6 April 2013 te Stellenbosch.

Briewe met volledige inligting sal by die oefeninge aan die spelers uitgegee word. U

dogter sal ook ‘n lys met alle datums rakende proewe, Puk-reeks en ligas ontvang.

Ons sien uit na ‘n wonderlike netbalseisoen vir 2013.

RUGBY:

Oefentye:

Maandae en Woensdae: 16:00 tot 17:00 – alle ouderdomme.

Afrigters:

o.14 – Mnre C van Dyk en S Greyvenstein.

o.15 - Mnre D Gouws en M du Plessis.

o.16 – Mnre Q Pretorius en B Esterhuizen.

Seniors – Mnre C van Dyk en Q Swanepoel.

SWEM:

Uitslae: Randpark High Gala: o.19 vryslag:

Eerste plek: Shane Theron.

Tweede plek: Rhone Krugel

Kultuur Kultuur: Kultuur

KUNSTEVAKKE:

Baie geluk aan Cherilique Trusler wat in die Top 30 is in Gauteng vir haar uitslae in die

vak Dansstudie vir Graad 12.

Sy behaal die vierde hoogste punt in Dansstudie aan die Wes Rand. Baie geluk ook

aan haar onderwyseres Me Tanya Lotriet.

REDENAARS:

Die redenaars is volstoom aan die gang. Dit is nog nie te laat as julle wil deel uitmaak

van hierdie span nie.Rrig navrae aan me Schutte.

AKTIWITEITSPERIODE:

Die volgende aktiwiteite word aangebied tydens aktiwiteitsperiode: Dans, Trompoppies,

Pom-Poms, Landsdiens, Skryfkuns, Redenaars en Taebo. Daar is geen verskoning dus

vir ‘n leerder om niks te doen in aktiwiteitsperiode nie. Skakel of kom sien my vir

verdere navrae.

Leierskap:

Leierskap:

Leierskap:

Tans is ons besig met die nominasieproses van Graad 9 – 12 VLR’e. Nominasies sluit

Vrydag, 25 Januarie. Indien daar nog leerders is wat belangstel moet hulle dringend die

proses begin. Elke leerder wat genomineer is, is ook bewus van sy/haar pligte. ‘n

Leerder wat vorige jare ‘n VLR-lid was en nie in 2013 verkies is nie, moet sy/haar koord

van sy baadjie afhaal. Ons vra ook dat ouers hulle kinders sal ondersteun indien hulle

verkies word.

Dissipline:

Dissipline:

Dissipline:

Geen vorm van wangedrag by die skool of op straat of in die busse, sal geduld word

nie. Leerders moet bewus wees dat dieselfde reëls ten opsigte van netheid en gedrag

sal geld by alle sportaangeleenthede asook na skool, aangesien elke leerder die beeld

van ons skool verteenwoordig.

3

Geen selfoon of enige ander elektroniese toestel is sigbaar of hoorbaar of word gebruik

om op enige manier te kommunikeer tydens skoolure nie. Oproepe mag slegs

gedurende pouses en na skool, op die grasperke voor die hoof se kantoor en

gasvryheidstudiesentrum, gemaak word.

Indien ‘n leerder hierdie reël oortree, sal sy/haar selfoon, Ipod of ander elektroniese

toestel gekonfiskeer en in die kluis gebêre word tot aan die einde van die kwartaal.

Netheidskontrole geskied sonder uitsondering elke Maandag, Woensdag en Vrydag. Dit

is nou al meer as 10 dae sedert die aanvang van die skooljaar en die verwagting is dat

die leerders genoeg tyd gegun is om hul netheid en hare in orde te kry. Ons dra nou die

somersuniform van die dogters en seuns. Kontroleer asseblief die uniform in die

Bastion blouboekie. Netheid bly die ouer se verantwoordelikheid en ons waardeer u

samewerking in die verband.

Ondersteuningsdienste:

Ondersteuningsdienste:

Klerewinkel:

Wintersportsoorte se klere moet vroegtydig aangekoop word. Alle sportklere is

beskikbaar by die klerewinkel.

Snoepie:

Daar is aandetes beskikbaar vir ouers en personeel, sien die spyskaart elders in die

Basuiner. Etes vir leerders wat gedurende tweede pouses afgehaal kan word, is ook

beskikbaar. Plaas asseblief bestellings ‘n dag voor die tyd by die snoepie.

Finansies: nansies:

Bankbesonderhede:

Rekening: Hoërskool Bastion

Rekeningnommer: 0330-153-156

Absa Horison: Kode: 630841

Verwysing: Skoolgeld en u rekeningnommer.

Faks asseblief u betaling na (011) 762-1402

Fondsinsamelings vir Kwartaal 1:

• Pret fietswedren georganiseer deur graad 12-groep.

• Fury motorkompetisie.

• Rugbyraaie soos deur rugby ouerkomitee gekoördineer.

Verdere inligting rakende hierdie fondsinsamelings sal mettertyd aan u deurgegee

word. Ons vertrou dat ons, soos in die verlede, op u volle ondersteuning kan staatmaak.

Die fondse wat ingesamel word, word benut om aan u leerder optimale

ontwikkelingsgeleenthede te bied.

Ons loods ook ‘n spesiale fondsinsameling om die strategie vir ons skool te befonds. Dit

behels dat elke graad ‘n beurt gaan kry om ‘n naweek lank kaartjies by een van die

winkelsentrums in ons omgewing te verkoop. Dit sal gebeur in die tydperk vanaf 23

Februarie tot 31 Maart 2013. Die prys wat op die spel is, is ‘n Jonway motorfiets.

Ons versoek ook asseblief u ondersteuning met hierdie spesifieke projek, aangesien die

fondse wat ons hiermee wil in, baie belangrik is vir die bereiking van ons gestelde

strategiese doelwit.

Geboue Geboue en en Terrein Terrein: Terrein Terrein

Soos u reeds weet is ons tans besig met aanbouings. Weereens, wees asseblief

geduldig en wees asseblief versigtig vir enige boumateriaal wat ongelukke of beserings

kan veroorsaak.

Ons eerste atletiekbyeenkoms op ons velde was ‘n reuse sukses. Verskeie

belanghebbendes het ‘n rol gespeel om die velde netjies en reg te kry. Baie dankie aan

elkeen.

Vandalisme is ‘n ernstige probleem. Onderhoud is baie duur en die skade sal van die

skuldiges verhaal word.

Veiligheid Veiligheid en en Sekuriteit:

Sekuriteit:

Om veiligheidsredes wil ons vra dat leerders liefs na-ure binne die skoolterrein vir hulle

ouers sal wag. Moet asseblief nie op afgeleë of eensame plekke iewers buite die skool

wag nie. Bêre ook die selfone.

Respekteer en gehoorsaam die verkeersreëls gedurende spitstye en na skool. Dankie

aan die ouers wat versigtig ry en die voetgangers voorkeur gee. Sommige leerders

hardloop slegs blindelings oor die pad. Alhoewel die skool alles in sy vermoë sal doen

om diefstal te bekamp, kan die skool nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige verliese

nie. Sommige leerders steek mekaar se tasse weg en dit word weer met moeite gevind.

Leerdervoertuie:

Soos met die leerders gekommunikeer, moet leerders die nodige toestemming verkry

om op die terrein te parkeer. Toestemmingsbriewe is by navrae verkrygbaar. Andersins

sal leerders gevra word om buite die skoolgronde te parkeer. Leerders wat nie by die

orde hou nie, se voorreg sal ook opgeskort word. Ons vra u samewerking in die

verband.

Media:

Media:

Die Mediasentrum open 4 Februarie 2013. Sien advertensie elders in hierdie Basuiner.

Vervoer: ervoer:

Busgeld vir Februarie 2013

Oggend en middag: 20 ritte @ R20-00 per dag = R400-00

Slegs oggend of middag: 20-ritte @ R10-00 per dag = R200-00.

Die 10-ritte kaartjie kos R115-00.

Enkelritte: R14:00.

Sportritte: R14-00

4

Kostes sal eersdaags weer hersien word.

Vir die busroetes kan u Dr Van Loggerenberg kontak by (011) 762-5245/6.

Die sportbus vertrek smiddae om 17:30 vir leerders wat na skool by buitemuurse

aktiwiteite betrokke is.

Maatskaplike Maatskaplike Dienste:

Dienste:

Ons deel graag die volgende noodsaaklike “lewenswaarhede” met u (Terloops: “Lag is

‘n vorm van terapie!”)

Alles kan in ‘n oogwink verander.

Want God werk op vreemde wyses.

Sy wil is nie ons wil nie.

Sy gedagtes is nie ons gedagtes nie.

Sy tyd is nie ons tyd nie.

Daarom moet jy:

Diep dink

Saggies praat

Baie liefhê

Vriendelik wees

Gereeld lag

Blymoedig gee

Opreg bid

Hard werk

Voluit lewe.

Want elkeen wat goed lewe,

Lewe lank, want ons lewenstyd word nie bereken

In jare, dae of ure nie.

Onthou veral:

Vreugde, selfs liefde,

Sterf as jy dit nie vertroetel nie

Daarom is dit nou tyd dat ons

Met sagte hande aan mekaar begin vat

Met sagte oë na mekaar begin kyk

Met sagte tonge met mekaar praat en

‘n daaglikse dosis lag inkry!

Datums Datums Datums vir vir die die die yskas:

yskas:

Vrydag, 25 Januarie • Atletiekbyeenkoms te Marais Viljoen.

Saterdag, 26 Januarie • Atletiek – Sentraal Gauteng

Klubbyeenkoms te UJ.

Dinsdag, 29 Januarie • Toetsdag

• Skool sluit om 13:30

Donderdag, 31 Januarie • Toetsdag

• Bloedskenk

Vrydag, 1 Februarie • Atletiekbyeenkoms vs Linden te UJ

stadion

Maandag, 4 Februarie • “Rocking The Future” Loopbaanskou

in die saal op 07:30.

TE KOOP:

BIG BOY, 125 CC, 2010 MODEL, WIT,

PLUS HELMET EN BIKERS BAADJIE.

BAIE GOEIE KONDISIE

VOLLEDIGE DIENSBOEK, 8800 KM,

2 NUWE BANDE. R9 000-00

KONTAK CORLE SMIT: 082 856 4045

5

CLEAN HOUSE”

Ons herinner u daaraan om u ou bruikbare items

skool toe te stuur indien u daarvan ontslae wil raak.

Besonderhede is in ons vorige nuusbriewe.

Kontakpersoon: Me M Schutte.

Kaas

Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag

28/01/2013 29/01/2013 30/01/2013 31/01/2013 01/02/2013

*Macaronni en mince gereg *Beef pastei

*Soet wortels *Gebakte aartappels *Chinese Rys *Geel rys rosyne

*Kool *Soet wortels

* Mengelslaai *Blomkool met wit sous *Pampoen *Ertjies

*Gebakte aartappels *Beetslaai

6

- Hoërskool Bastion

(011)271-7754

*BBQ ribs *Crumbed steak

*Kaas aartappels *Patats

*Groenbone *Kool en wortelslaai

*Vetkoeke

Kontak:

Marietjie 0832684780

Amanda 0823226755

ONDERHEWIG AAN VERANDERING -AFHANGEND AFHANGEND VAN BESKIKBAARHEID VAN PRODUKTE

Gaan kyk die fliek

op 1, 2 of 3 Februarie

en bring jou kaartjie

op 4 Februarie na

Me Melitta Geyser

Die skool wat die meeste kaartjies

bymekaarmaak, ontvang R20 000.

Die leerder wat die meeste kaartjies inbring,

ontvang ‘n naweek vir 2 op die plaas waar die

fliek geskiet is,”Swartberg Country Manor” buite

Oudtshoorn .

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!