03.05.2013 Views

Omsendbrief 35 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 35 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief 35 - Hoërskool Bastion

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Basuiner omsendbrief 35/2012

Uit Uit die die kantoor kantoor kantoor van van van die die hoof:

hoof:

Geagte Ouers en Voogde

Dinsdag, 30 Oktober, vind ons jaarlikse kerssangdiens in die NG Kerk Culembeeck om

07:30 plaas. Leerders moet asseblief netjies geklee wees vir die geleentheid.

Ons herinner u aan die Lourier gala-aand aand wat op 1 November (om 118:00

vir 18:30) by

Usambara plaasvind. Leerders wat toekennings ontvang, sal ‘n uitnodiging ontvang.

Baie dankie aan me Marinda Schutte vir die reëlings van gisteraand se Idols gala gala-aand.

Baie dankie ook aan die deelnemers.

Maandag, 5 November, begin ons s leerders met die eindeksamen. Leerders het reeds

afbakenings vir die belangrike eksamen ontvang. Die leerders het hierdie week die

finale eksamenreëlings ontvang. Stuur asseblief die skeurstrokie terug.

Leerders wat moontlike druipelinge is, ontvang ‘n afsonderlike skrywe dat hulle hul

bloktyd verbeur. Die skeurstrokie moet ook voltooi en terugbesorg word.

Sien asseblief toe dat u kind met hersiening vir die belangrike eksamen begin.

Ons hoop u geniet die naweek die finaal van die Absa Curriebeker

Curriebeker-finaal tussen die

Sharks en Stormers.

Geseënde week toegebid.

DR AH PRINSLOO

HOOF

Indien ndien u enige sake of navrae rakende u kind of die skool wil deurgee, kan u die

volgende adjunkhoofde vanaf 07:00 tot 21:00 kontak:

Graad 8 Me L Jonker 082 975 4358

Graad 9 Me E Boshoff 082 303 5054

Graad 10 Mnr T Bartmann 082 929 1054

Graad 11 Dr H van Loggerenberg 082 929 1055

Graad 12 Me I Marx 082 569 6799

HOëRSKOOL BASTION

U kan ook die hoof, dr Prinsloo, kontak by die bystandnommer: (011) 271-7732 of 083

343 4012. Indien dit nie dadelik beantwoord word nie, laat asseblief ‘n boodskap en dit

sal dringend opgevolg word.

Organisatories:

Organisatories:

Die eksamen begin Op 5 November 2012. Elke leerder het alreeds hul eksamenrooster

en afbakening per vak ontvang.

Op hierdie stadium behoort elke leerder alreeds sy persoonlike studierooster opgestel

te hê en daarvolgens te studeer.

Leerders moet tot en met 2 November 2012 by die skool wees.

Eksamenreëlings sal volgende week aan elke leerder voorsien word. Neem asseblief

kennis van al die reëlings en die skrywe.

Sterkte met die voorbereiding van die eksamen.

26 OKTOBER 2012

Bemarking:

Bemarking:

Die wyse waarop ouers en leerders van ons skool praat teenoor mekaar mek en teenoor

vriende, familie en ander mense in die gemeenskap, skep in ‘n groot mate die beeld

van ons skool in die samelewing.

Baie dankie aan elke ouer en leerder wat positief en waarderend is teenoor ons skool

en die insette wat ons personeel ten opsigte sigte van elke leerder lewer.

Akademie:

Akademie:

Lourier Gala-aand – Donderdag, 1 November 2012 – Graad 8-11:

Plek: Usambara

Kostes: R100-00 per persoon (sluit ‘n driegang maaltyd in).\ in).

Kleredrag: Semi-formeel formeel (asseblief geen denims)

Leerders sal uitnodigings ontvang.

Sport Sport: Sport

Atletiek:

Oefening vir die res van 2012 vind plaas op Dinsdae en Donderdae vanaf 13:30 –

15:00. Dit strek tot 30 Oktober 2012.

Byeenkomste:

27 Oktober • Sentraal Gauteng Atletiekbyeenkoms te Germiston

2 November • Top 30 Pukke te Potchefstroom

3 November • Sentraal Gauteng Atletiekbyeenkoms te Germiston

10 November • Noord Gauteng Atletiekkampioenskappe

17 November • Sentraal Gauteng Atletiekbyeenkoms te Germiston

24 November • Interprovinsiale byeenkoms, Pilditch, Pretoria

Atletiekafrigters vir 2013:

Naellope: Mw M Macdonald (hoof), Me B Pretorius (hulp).

Hekkies: Mnr M du Plessis (hoof), Me P van Zyl (hulp).

Middel-/Langafstande: Me C van der Westhuizen (hoof), Mnr D Gouws (hulp).

Spiesgooi: Mnr W Pretorius (hoof), Mnr M Laubscher (hulp).

Skyfwerp: Mnr B Esterhuizen (hoof), Me E Grobler (hulp).

Gewigstoot: Me N le Roux (hoof), Mnr C van Dyk (hulp)

Verspring : Mnr S Greyvenstein (hoof), Me E van der Merwe (hulp).

Hoogspring: Mnr Q Swanepoel (hoof), Me E Opperman (hulp).

Naboomspruit top 20-uitslae:

Hoërskool Bastion behaal ‘n gemiddelde Absa-punt van 826.3. Dit is ‘n groot

verbetering van 2011 se gemiddelde punt van 701 Absa punte.

Beste atlete:

1. Brian Fritz – 851 punte (100m - o.17 - 11.03 sek).

2. André Opperman – 841 punte (100m - o.15 - 11.60 sek).

3. Ruvan Brink – 837 punte (100m - o.14 – 12.00 sek).

4. Kaylen Swart – 822 punte (100m – o.15 – 12.94 sek).

5. Ruan du Toit – 821 punte (200m – o.16 – 23.83 sek).

Judo:

Baie geluk:

Jaco Erasmus is beslis ‘n mannetjie met wie ‘n mens nie moet mors nie. Jaco se

prestasies in Judo vir 2012 sluit in:

• SA Ope Judo-kampioen onder 34 kg in die 13/14 jaar ouderdomsgroep.

• Eersteplek op Judo SA se Nasionale Ranglys vir seuns onder 34 kg in die

ouderdomsgroep 13/14 jaar,

• en hy kwalifiseer vir SA-kleure.

2

Baie geluk met hierdie mooi prestasies Jaco. Bastion is trots op jou!

Krieket:

Uitslae:

Eerstespan: Roodepoort 112/9 in 20 boulbeurte.

Bastion o/o na 4 balle geboul is. Wedstryd reën uit en spanne deel die punte.

Landloop:

Baie geluk aan Mnr Gouws wat verkies is op die D2-Distrik Landloop Komitee vir 2013.

Netbal:

Voorgestelde eerstespan vir 2013:

Jennifer Grimmick

Alicia Zastron

Mariza Mendonca

Jennifer Scholtz

Rosemary J van Vuuren

Samantha Loots

Shani van Kraayenburg

Suenette Labuschagne

Luanelle van Niekerk

Mari-Louise Boshoff

Reserwes: Cellie Knoesen

Ashley Breet

Terize Kotzé

Yolanda van der Merwe

Afrigters: Mee P van Zyl en B Pretorius

Rugby:

Baie geluk aan Mnr Van Dyk wat herverkies is op die Sentraal Wes Rugbykomitee vir

2013.

Rugbyuitslae:

Baie geluk aan die o.17-seuns wat die semi-finale van die plaatkompetisie gehaal het

by die @lantic rugby 7’s te Hoërskool Monument.

‘n 21-17 oorwinning oor Hoërskool Marais Viljoen is behaal.

Kultuur:

Kultuur:

Idols:

Baie dankie aan Me Marinda Schutte en al die leerders wat gisteraand aan hierdie

sangkompetisie deelgeneem het. Julle het julle goed van jul taak gekwyt. Baie geluk

aan die wenners:

Eersteplek solo: Mari-Louise boshoff.

Eersteplek duet: Mari-Louise en Leandri Boshoff.

Finansies, nansies, Administrasie Administrasie en en Organisasie

Organisasie:

Organisasie

Ons herinner ouers daaraan om u eerste paaiement van R1 500-00 so spoedig

moontlik te betaal om die uitreiking van u kind se handboeke en skrifte te verseker.

Handboeke en skrifte vir volgende jaar kan reeds op 28, 29 en 30 November afgehaal

word, mits die eerste paaiement betaal is.

Maak asseblief seker dat alle uitstaande skoolgeld op datum gebring word voordat die

skool sluit.

Bankbesonderhede:

Rekening: Hoërskool Bastion

Rekeningnommer: 0330-153-156

Absa Horison: Kode: 630841

Verwysing: Skoolgeld en u rekeningnommer.

Faks asseblief u betaling na (011) 762-1402

Fondsinsameling:

Fondsinsameling:

Fondsinsameling:

Beplanning vir fondsinsamelingaksies 2013, sal eersdaags aan u deurgegee word.

Dissipline Dissipline :

Met die eksamen om die draai, is daar nog baie leerders met uitstaande detensies. Dit

het ons genoodsaak om elke middag vanaf volgende week se Maandag, vir graad 8 –

10-leerders detensie te reël. Alle detensies wat nog steeds uitstaande is daarna, sal

tydens die eksamen in bloktyd afgehandel word. ‘n Leerder met uitstaande detensies se

vraestelle sal teruggehou word totdat die detensies afgehandel word en die leerders sal

dan die tweede sessie van dieselfde dag, die vraestel skryf.

Ons wil ook baie klem lê op die netheid en dissipline van ons leerders tydens die

eksamen. Dit sal deurlopend gekontroleer word en daar sal baie ferm teen oortreders

opgetree word. Ons vertrou op almal se samewerking in hierdie verband.

Geboue Geboue en en en Terrein Terrein: Terrein

Ons poog om die kleedkamers so netjies as moontlik te hou. Dit is jammer dat sommige

leerders die kleedkamers ontsier.

Indien ‘n leerder skuldig bevind word aan enige skade wat aangerig is aan die

skoolterrein, eiendom of gebou, sal die leerder se ouers/voogde vir die skade

aanspreeklik gehou word.

Ons is tans besig om die skoolgronde op te knap en is besig met die krieketblaaie en

rugbyvelde.

Leerders en ouers wat bewus is van enige vandalistiese optredes, word versoek om

asseblief dadelik met Mnr Bartmann te skakel by (011) 762-52345/6/9.

3

Veiligheid Veiligheid en en en Sekuriteit:

Sekuriteit:

Veral teen die einde van die jaar vestig ons u aandag daarop dat leerders hulle

handboeke, selfone en tasse sorgvuldig moet oppas. Leerders waarvan handboeke

verlore geraak het, neem sommer ‘n ander leerder se handboek om in te handig.

Sommige aktiwiteite is nog aan die gang. Maak seker van die begin- en eindtyd van die

aktiwiteit. Leerders moet nie alleen gelaat word nie. Ons doen ook ‘n beroep dat

leerders binne die skoolterrein moet wag.

Leierskap:

Leierskap:

Leierskap:

Alle leierskapprojekte vir 2012 is afgehandel. ‘n Baie geslaagde graad 8 en 9opleidingsessie

is op 18 Oktober gehou. Volgens terugvoering het almal dit terdeë

geniet. Die graad 12-raad, VLR’e, klaskapteins en taakrade verrig nog steeds hulle

daaglikse roetine take.

Vervoer: ervoer:

Busgeld vir November 2012

Oggend en middag: 17 ritte @ R20-00 per dag = R340-00

Slegs oggend of middag: 17-ritte @ R10-00 per dag = R170-00.

Die 10-ritte kaartjie kos R115-00.

Enkelritte: R14:00.

Sportritte: R14-00

Ondersteuningsdienste:

Ondersteuningsdienste:

Klerewinkel:

Pryslys:

Koorde – 4 meter R 60-00

Das R 30-00

Kouse – dogters – navy R 20-00

Broekiekouse R 35-00

Kouse – seuns – bobbysocks R 35-00

Seuns – Navy enkelkouse R 20-00

Das, hemp, kortmou R 70-00

Romp R 180-00

Kortbroek vir seuns R 125-00

Langbroek vir seuns R 190-00

“Hipster” – dogters R 175-00

Trui – Langmou R 135-00

Oortrektrui (pullover) R 110-00

Kleurbaadjies R 520-00

Erekleure baadjies Prys op

aanvraag

Sweetpakstelle 32 – XL R 300-00

Sweetpakstelle XXXL R 330-00

Netbalrompe R 120-00

Hokkierompe R 110-00

Sporthemp – Dogters/seuns R 140-00

Serp R 55-00

Sosiale Kortbroek R 85-00

Sosiale T-hemp R 155-00

Atletiek Ski-pants R 130-00

Atletiek frokkies Dogters/seuns R 160-00

Rugbykouse R 45-00

Rugbybroek R 75-00

Krieketbroek R 140-00

*Pryse is onderhewig aan prysstygings. Enige bestellings verlang asseblief ‘n

50% deposito.

*Navrae: Me Charmaine van der Westhuizen – (011) 271-7756 of 079 898 9472.

*Klerewinkel beskikbaar vanaf 07:00 tot 15:00 (vir ouers) en voorskool, tweedepouse en

14:30 – 15:00 (vir die leerders).

Datums waarop die klerewinkel beskikbaar is gedurende Desember 2012/

Januarie 2013 :

28 November tot 6 Desember 2012 : 07:00 – 11:00

1 Desember 2012 (Saterdag) : 09:00 – 12:00

3 Januarie tot 5 Januarie 2013 : 09:00 – 12:00

7 Januarie en 8 Januarie 2013 : 09:00 – 12:00

9 Januarie 2013 – Skool begin - Klerewinkel beskikbaar vanaf 07:00 tot 15:00 (vir

ouers) en voorskool, tweedepouse en 14:30 – 15:00 (vir die leerders).

Kleredrag:

Vanaf 2013 wil ons poog om dit vir ons leerders ‘n bietjie gemakliker te maak in ons

Suid-Afrikaanse somershitte. Daarom word die kleredrag vir ons graad 8-leerders soos

volg aangepas:

Seuns: Kort vlootblou broek met ligblou oopknoophemp en baadjie. Daarmee saam

word die voorgeskrewe lang vlootblou kouse gedra. Die moulose oortrektrui is

opsioneel.

Dogters: ‘n Vlootblou rokkie met kleurinsetsels om die moue en kraag word gedra met

‘n baadjie en kort vlootblou kouse. Die moulose oortrektrui is opsioneel.

Hierdie drag is verpligtend vir alle graad 8-leerders van 2013 en sal mettertyd by die

ander grade ingefaseer word. Bestaande drag is nog steeds van toepassing op huidige

leerders.

Alle navrae kan aan die klerewinkel gerig word.

Wintersdrag bly onveranderd.

4

Spyskaart vir die snoepie:

Maandag : Yankies @ R5-00 elk

Doughnuts @ R3-50 elk

Dinsdag : Warm skyfies @ R10-00.

Woensdag : Hoenderburgers @ R10-00 elk.

Donderdag : Hotdog Bunnychow @ R10-00 elk.

Vrydag : Biefburgers @ R10-00 elk.

Vetkoek Vrydae:

Gewone vetkoeke - R5-00

Kaas en konfyt - R10-00

Gemaalde vleis - R15-00

Bestellings moet geplaas word op Donderdae by Marietjie Botha (0832684780 of (011)

271-7720).

• Bestellings plaas voor skool of pouse.

• Enige voorstelle is welkom.

• Die saal is ook beskikbaar vir verhuring vir enige funksie en spyseniering is ook

beskikbaar.

• Enige navrae: Me Marietjie Botha: 083 268 4780.

Aandetes:

Aandetes is beskikbaar by die snoepie teen R42-00 per bord of per halwe bord R22-00.

Kontak Marietjie Botha vir meer inligting – 0832684780 of by die snoepie (011) 271-

7720.

Media Media/Inligtingsentrum

Media Media/Inligtingsentrum

/Inligtingsentrum:

/Inligtingsentrum

Ons herinner ouers en leerders aan die e-leerprogram wat tot groot voordeel vir

leerders in hul voorbereiding tot die eksamen kan wees. Binne hierdie program kan

leerders studievaardighede ontdek en aanleer waarby hulle beslis sal baat.

Indien enige leerder belangstel om van hierdie diens gebruik te maak, kan hulle

navraag doen by Me Meyer by die inligtingsentrum.

Maatskaplike Maatskaplike Maatskaplike Dienste:

Dienste:

Maatskaplike Dienste sê baie dankie:

Baie dankie aan personeel wat leerders inspireer om hulle tema-werk as ‘n prioriteit te

beskou.

Dankie vir elke item (kos en toiletware) wat met ouers se hulp ingesamel kon word.

Daar was ses klasse wat besondere insette gelewer het:

10I - Me B Pretorius – algehele wenners.

9A - Me E du Preez.

9N - Mnr S van der Walt.

8S - Me B Ross.

8A - Me N Smith.

9I - Me R Badenhorst.

Ons beoog om vir ‘n aantal gesinne, met die oog op Kersfees, ‘n kos- en

toiletwarepakkie te gee. So – alle bydraes is steeds baie welkom!

Baie dankie aan Me Amanda de Jager vir die skenking van ‘n trofee vir die Uitbouing

van Lewenswaardes en Maatskaplike Dienslewering. Die trofee sal kwartaalliks

toegeken word aan die klas wat uitstaande prestasies gelewer het ten opsigte van die

vaslegging van waardes en maatskaplike dienslewering (100% inhandiging en

voltooiing van temawerk en bydraes vir minderbevoorregtes).

Kom ons reik uit na ons naaste – in die geval ons Bastion-skoolgemeenskap!

Datums Datums vir vir die die yskas:

yskas:

Dinsdag, 30 Oktober Afsluiting- en Kerssangdiens om 07:30 te

NG Kerk Culembeeck.

Donderdag, 1 November • Lourier Gala-aand te Usambara om

18:00 vir 18:30.

• Algemene Kennistoets..

Saterdag, 2 November • Sentraal Gauteng Atletiekbyeenkoms

te Germiston

Vrydag, 3 November • Top 30 Pukke Atletiekbyeenkoms te

Potchefstroom

Maandag, 5 November •

Eksamen begin vir alle leerders.

Saterdag, 10 November • Noord Gauteng Atletiekkampioenskappe

Saterdag, 17 November • Sentraal Gauteng Atletiekbyeenkoms

te Germiston

Saterdag, 24 November • Interprovinsiale byeenkoms, Pilditch,

Pretoria

CLEAN HOUSE”

Ons herinner u daaraan om u ou bruikbare items

skool toe te stuur indien u daarvan ontslae wil raak.

Besonderhede is in ons vorige nuusbriewe.

Kontakpersoon: Me M Schutte.

5

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!