13.07.2015 Views

Omsendbrief_08 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief_08 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief_08 - Hoërskool Bastion

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

HOëRSKOOL BASTIONBasuiner omsendbrief 8/20129 MAART 2012Uit die kantoor van die hoof:Geagte Ouers en VoogdeMaartmaand is kankerrmaand Kom ons tref elke dag voorsorg teen die skade wat die skerpsonlig veroorsaak dra ‘n hoed of pet en smeer sonbeskermingsroom aan Leef ook gesondmet ‘n gebalanseerde dieet genoeg groente en vrugte by die vleisTerwyl Sikloon Irina die noordoostelike deel van ons land teister en orkane Amerika tref voelons die koeler aandlug van die komende winter Tref asseblief voorsorg vir die winter seskete wat voorlêBaie dankie weereens aan elke ouer wat syhaar plig nagekom het met dieBeheerliggaamverkiesing op Maart Ons waardeer u positiewe betrokkenheidOns herinner aan Woensdag Maart se Ouerkomiteevergadering om Die Wintersport skop amptelik die maand afBaie sterkte aan almal wat die naweek by sport teen Wonderboom betrokke isGeseënde week word u toegebidDR AH PRINSLOOHOOFIndien u enige sake of navrae rakende u kind of die skool wil deurgee, kan u dievolgende adjunkhoofde vanaf 07:00 tot 21:00 kontak:Graad 8 Me L JonkerGraad 9 Me E BoshoffGraad 10 Mnr T BartmannGraad 11 Dr H van LoggerenbergGraad 12 Me I MarxU kan ook die hoof, dr Prinsloo, kontak by die bystandnommer: (011) 271-7732 of 083343 4012. Indien dit nie dadelik beantwoord word nie, laat asseblief ‘n boodskap en ditsal dringend opgevolg word.Veiligheid en Sekuriteit:Ons vestig weer u aandag daarop dat die wintersporte in volle swang is en dat diemeeste leerders ekstra sakke saamdra. Ons rig ‘n dringende versoek aan die leerdersom hulle waardevolle besittings, soos die sakke sowel as selfone, baie versigtig tehanteer om diefstal te voorkom. Maak seker dat dit op ‘n‘veilige plek gebêre is voordatmet die sport of aktiwiteite aangegaan word.Ouers moet ook bewus wees van die aktiwiteite waaraan u kinders deelneem. Leerdersmoet asseblief binne die skoolgronde vir u wag – dit is in belang van hulle veiligheid.Leerderaktiwiteite:Busgeld vir Maart 2012:Oggend en middag: 21 ritte @ R20-00 00 per dag = R420-00Slegs oggend of middag: 21-ritte @ R10-00 00 per dag = R210-00.Die 10-ritte kaartjie kos R115-00.Enkelritte: R14:00.Sportritte: R14:00Klerewinkel:Beskikbaar : Vanaf 07:00 tot 08:00, pouses en vanaf 14:30 – 15:00.Navrae kan gerig word aan:Me Charmaine van der Westhuizen (011) 271-7756. 7756.082 975 4358082 303 5054082 929 1054082 929 1055082 569 6799

2Netheid en DetensiesDie netheid van ons kinders is oor die algemeen baie goed. Daar sal natuurlik altyduitskotgevalle wees. Ons vra dat ouers die blouboekie sal nagaan om seker te maakvan die reëls rakende netheid. Deur dit te doen, sal daar verhoed word dat kindersaangespreek moet word of dat ouers kinders by die skool moet kom haal indien hullehuis toe gestuur word as gevolg van netheid.Detensies word as ‘n reël op Vrydae van 13:30 tot 14:30 gesit. Die atletiekseisoen hetbietjie inbreuk gemaak op hierdie reëling maar dit is ook nou iets van die verlede. Onsvra dat ouers leerders sal aanmoedig aangesien die nie-sit van detensies kan lei totuitsetting van die leerder. Ons is seker dat dit nie nodig sal wees nie aangesien leerdersen ouers die erns van detensies verstaan.Akademie:e:Alle take en portefeuljes moet afgehandel wees teen 22 Maart. Indien ‘n leerder afwesigwas en ‘n toets mis, moet die toets voor 22 Maart geskryf word. Verwys na vorigeBasuiners.Finansies:Bankbesonderhede:Rekening: Hoërskool BastionRekeningnommer: 0330-153-156Absa Horison: Kode: 630841Verwysing: Skoolgeld en u rekeningnommer.Faks asseblief u betaling na (011) 762-1402Fondsinsameling:Ons het begin met die opknapping van ons skoolsaal. U sal egter besef datsaalgordyne heelwat meer kos as die gordyne wat ons in ons huise hang.Daarom is fondsinsamelings van uiterste belang en versoek ons vriendelik dat uasseblief die projekte wat ons gedurende die jaar loods, sal ondersteun.Ons volgende projek word deur die Ford Motorgroep geborg en behels die verkoop vankaartjies wat u kind eersdaags sal ontvang. Die eersteprys is ‘n Chevrolet Spark Motor.Daar is ook verskeie pryse op die spel vir die leerders en klasse wat die meestekaartjies verkoop.U ondersteuning van hierdie projek sal verseker dat Bastion ‘n skoolsaal het waaropleerders en oueers kan trots wees! Baie dankie daarvoor!RUGBYRAAI:Die volgende persone se tellings was in die kol en die wenner sal Maandag met ‘ntrekking bepaal word. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word:J de Jager (Nikita robertson, Gr 9N)P Nel (JP du Plessis, Gr 10I)D Grobler (Justin Grobler, Gr 12S)D Botha (Brandon nel, Gr 9O)F Roodt (Rickus Mertz, Gr 9B)A Klue (Ashley Klue, Gr 11)J van den Berg (Janke van den Berg, Gr 9B)Die meeste lootjies verkoop: Isabel du Plooy, Gr 8A.Algehele wenklas: Graad 8T – Me J du Toit.Beste ondersteuner: Ruvan Brink Gr 8.Die bedrag van R17 317-00 is met hierdie projek ingesamel en gaan aangewend wordom die sportfonds te versterk.Kultuur:Kultuurnavrae: Me M Schutte: (011) 762-5245/6 of (011) 762-5259REDENAARS:Ons leerders het gister by Helpmekaar Kollege deelgeneem en baie goed gevaar. Baiegeluk aan elkeen. Ons gee volgende week vir u die volledige uitslae.Landsdiens:Die landsdiens-leerders vergader vanaf 13 Maart elke Dinsdag en Donderdag inaktiwiteitsperiode by Me A Badenhorst. Daar is ‘n opwindende program wat vir hierdieleerders opgestel is. Ons wil die leerders aanmoedig om deel te word van hierdieopwindende groep.Sport:.Atletiek:Baie geluk aan die volgende 4 atlete wat Vrydag, 9 Maart aan die GautengAtletiekkampioenskappe deelneem:Diederick Kloppers, SG – seuns o.19Zelderaine J van Rensburg, 200m – dogters o.19Jacques Fourie, HS – seuns o.19Brendon Fourie HS – seuns o.17Wintersport (Rugby, Netbal en Hokkie)Oefentye:Maandag, Dinsdag en Donderdag – 16:00 tot 17:00.Aktiwiteitsperiode oefentye op Dinsdae en Donderdae vanaf 13:30 tot 15:00:Rugby: o.14 A en B-spanneo.15 A en B-spanneo.16 B-spanHokkie: o.14 A-spano.15 A en B-spanneo.16 A-spanJunior seunsspan

3Netbal: o.14 A en B-spanneo.15 A en B-spanneo.16 A en B-spanneo.17 A en B-spanneOns wens graag al die spanne van al die sportsoorte wat by die Puk-reeks betrokke is,voorspoed toe vir die wedstryde wat op Vrydag, 16 Maart begin. Ons weet julle gaanBastion se naam hooghou!Rugbyuitslae:Bastion eerstespan vs Maragon – 7 – 7Tweedespan vs Marais Viljoen – 5 -24O.14-rugby wen die 7’s toernooi by HTS N Diederichs. Die speler van die dag is CJCoetzee.o.15-rugby wen die 7’s toernooi by HTS N Diederichs en die speler van die dag isAdriaan Nel.Rugby:Rugbywedstryde vir 2012:Saterdag, 17 MaartSaterdag, 24 MaartDonderdag, 29 MaartSaterdag, 31 MaartMaandag, 9 AprilSaterdag, 14 AprilMaandag, 16 AprilSaterdag, 21 AprilSaterdag, 28 AprilSaterdag, 5 MeiSaterdag, 25 MeiWoensdag, 9 MeiSaterdag, 12 MeiWoensdag, 16 MeiSaterdag, 19 MeiSaterdag, 26 MeiSaterdag, 2 JunieSaterdag, 9 JunieSaterdag, 16 JunieSaterdag, 28 JunieMaandag, 30 JunieVs Middelburg (Weg)Vs HTS Vereeniging (Tuis)Vs Gimmies (Weg)Mauritz Hansen Rugbyweek (Naboomspruit)1ste Rondte Sentraal Wes Proewe (Roodepoort)Puk Reeks Kwartfinaal (Middelburg)2de Rondte Sentraal Wes Proewe (Florida)Puk Reeks Semifinaal (Vereeniging)Loslootjie (Paasnaweek)Puk Reeks Finaal (Potchefstroom)Puk Reeks finaal (Potchefstroom)Vs Riebeeckrand (Tuis)Vs Alberton (Weg)Vs Jan Viljoen (Tuis)LoslootjieVs Roodepoort (Tuis)Vs Linden (Weg)Vs Dinamika (Weg)SemifinaalFinaalCoke Reeks beginPuk Prestige Reeks 2012:Datum Sport/Opponente PlekVrydag, 16 Maart Tennnis vs MiddelburgSkaak vs MiddelburgSeunshokkie vs MiddelburgMiddelburgMiddelburgMiddelburgSaterdag, 17 Maart Wintersport vs Middelburg MiddelburgVrydag, 23 Maart Tennis vs HTS VereenigingSkaak vs HTS VereenigingBastionBastionSeunshokkie vs HTS Vereeniging BastionSaterdag, 24 Maart Wintersport vs HTS Vereeniging BastionWoensdag, 28 Maart Tennis vs GimmiesSkaak vs GimmiesSeunshokkie vs GimmiesPotchefstroomPotchefstroomPotchefstroomDonderdag, 29 Maart Wintersport vs Gimmies PotchefstroomVrydag, 13 April Tennis kwartfinaalSkaak kwartfinaalSeunshokkie kwartfinaalMiddelburgMiddelburgMiddelburgSaterdag, 14 April Wintersport kwartfinaal MiddelburgVrydag, 20 April Tennis semifinaalSkaak semifinaalSeunshokkie semifinaalVereenigingVereenigingVereenigingSaterdag, 21 April Wintersport semifinaal VereenigingVrydag, 4 Mei Tennis finaalSkaak finaalSeunhokkie finaalLandloop finaalGholf finaalPotchefstroomPotchefstroomPotchefstroomPotchefstroomPotchefstroomSaterdag, 5 Mei Wintersport finaal PotchefstroomLief en leed:• Baie geluk aan Me Sunel Hamman (Engels) wat ‘n babaseun ryker geword het.• Ons verwelkom graag vir Me Marietjie Botha as die nuwe snoepiebestuurder byBastion. Ons vertrou dat sy ‘n aangename verbintenis met ons skool sal hê.Datums vir die yskas:Woensdag, 14 Maart • Ouerkomiteevergadering om 18:00 in diepersoneelkamerVrydag, 16 Maart • Puk-reeks Wintersport vs Middelburg (weg)(Tennis, skaak en seunshokkie).Saterdag, 17 Maart • Puk-reeks Wintersport vs Middelburg (weg)(Rugby, netbal en dogtershokkie.)NUWE BEHEERLIGGAAMOns wens graag die volgende ouers geluk met hul verkiesing tot ons skool sebeheerliggaam: Mnr Arrie Vermeulen, Mnr Arnold Zaayman, Mnr Peter Nel, Mnr Alfredvan Zyl, Mnr Christo de Jager, Mnr Thys van Niekerk, Mnr Nicky Myburgh en MnrHannes van der Schyff.Baie dankie vir u bereidwilligheid om ook op hierdie vlak by ons skool betrokke te raak.Ons sien daarna uit om saam met u te werk..Die beheerliggaam het ‘n behoefte aan ouers met ‘n spesifieke kennis van finansies,bemarking en regskennis. Vir hierdie doel word ouers van tyd tot tyd ook op die

4beheerliggaam gekoöpteer. Indien u oor kennis in die bogenoemde rigtings beskik ofander vaardighede of kennis wat tot die skool se voordeel aangewend kan word, nooions u graag om met Me Melitta Geyser, by die skool te skakel – telefoon: (011) 762-5245/6.TENDERSTenders word ingewag vir ouers wat belangstel omdie Ericsson Business Phone- FTU08-stelsel, watvervang is met ons nuwe telefoonstelsel, aan te koop..Alle aanbiedinge vir die bogenoemde stelsel moet ingegee wordvoor of op Vrydag, 16 Maart 2012, by die ontvangskantoor.TE KOOP : ANTIEKE TEKENBORDGrootte: 100 x 1400 mm.Geskik vir tekenaar/kunstenaar met skuifliniaalen katrolle op ‘n gietyster staander watverstelbaar is.Prys : R600-00Skakel: Mnr Potgieter by (011) 955-2903 of082 560 4237“CLEAN HOUSE”Ons herinner u daaraan om u ou bruikbare itemsskooltoe te stuur indien u daarvan ontslae wil raak.Besonderhede is in ons vorige nuusbriewe.

5My School KaartOns herinner u daaraan om u My School kaart te laat “swipe” wanneeru inkopies doen. Sodoende ondersteun u die skool sonder dat dit u ‘nsent kos, omdat ons skool ‘n klein persentasie kry van die bedrag wat uspandeer.Gedurende die afgelope maand het ons handjievol “swipende” ouers ‘nbedrag van R274,82 vir ons skool ingebring. Hierdie bedrag kan baiehoër wees indien al ons ouers hul kaarte gebruik.Die deelnemende winkels bied van tyd tot tyd ook spesiale aanbiedingeaan vir ouers met My School kaarte. Die grootste My School vennoot isWoolworths waar daar gereeld afslag aangebied word.Besoek gerus die My School webblad , www.myschool.co.za, om tesien wie die deelnemende winkels is.Ons gr8’s het hierdie week aansoekvorms vir kaarte ontvang. Voltooi ditasseblief, koppel u kaart aan ons skool en stuur die vorms terugskooltoe. Ouers in die ander grade, wat nie ‘n kaart het nie, kan dienodige vorms by me Melitta Geyser by die skool laat afhaal.Baie dankie by voorbaat vir u ondersteuning en dat u die belange vanons skool op die hart dra.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!