13.07.2015 Views

Omsendbrief_08 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief_08 - Hoërskool Bastion

Omsendbrief_08 - Hoërskool Bastion

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2Netheid en DetensiesDie netheid van ons kinders is oor die algemeen baie goed. Daar sal natuurlik altyduitskotgevalle wees. Ons vra dat ouers die blouboekie sal nagaan om seker te maakvan die reëls rakende netheid. Deur dit te doen, sal daar verhoed word dat kindersaangespreek moet word of dat ouers kinders by die skool moet kom haal indien hullehuis toe gestuur word as gevolg van netheid.Detensies word as ‘n reël op Vrydae van 13:30 tot 14:30 gesit. Die atletiekseisoen hetbietjie inbreuk gemaak op hierdie reëling maar dit is ook nou iets van die verlede. Onsvra dat ouers leerders sal aanmoedig aangesien die nie-sit van detensies kan lei totuitsetting van die leerder. Ons is seker dat dit nie nodig sal wees nie aangesien leerdersen ouers die erns van detensies verstaan.Akademie:e:Alle take en portefeuljes moet afgehandel wees teen 22 Maart. Indien ‘n leerder afwesigwas en ‘n toets mis, moet die toets voor 22 Maart geskryf word. Verwys na vorigeBasuiners.Finansies:Bankbesonderhede:Rekening: <strong>Hoërskool</strong> <strong>Bastion</strong>Rekeningnommer: 0330-153-156Absa Horison: Kode: 63<strong>08</strong>41Verwysing: Skoolgeld en u rekeningnommer.Faks asseblief u betaling na (011) 762-1402Fondsinsameling:Ons het begin met die opknapping van ons skoolsaal. U sal egter besef datsaalgordyne heelwat meer kos as die gordyne wat ons in ons huise hang.Daarom is fondsinsamelings van uiterste belang en versoek ons vriendelik dat uasseblief die projekte wat ons gedurende die jaar loods, sal ondersteun.Ons volgende projek word deur die Ford Motorgroep geborg en behels die verkoop vankaartjies wat u kind eersdaags sal ontvang. Die eersteprys is ‘n Chevrolet Spark Motor.Daar is ook verskeie pryse op die spel vir die leerders en klasse wat die meestekaartjies verkoop.U ondersteuning van hierdie projek sal verseker dat <strong>Bastion</strong> ‘n skoolsaal het waaropleerders en oueers kan trots wees! Baie dankie daarvoor!RUGBYRAAI:Die volgende persone se tellings was in die kol en die wenner sal Maandag met ‘ntrekking bepaal word. Die wenner sal telefonies in kennis gestel word:J de Jager (Nikita robertson, Gr 9N)P Nel (JP du Plessis, Gr 10I)D Grobler (Justin Grobler, Gr 12S)D Botha (Brandon nel, Gr 9O)F Roodt (Rickus Mertz, Gr 9B)A Klue (Ashley Klue, Gr 11)J van den Berg (Janke van den Berg, Gr 9B)Die meeste lootjies verkoop: Isabel du Plooy, Gr 8A.Algehele wenklas: Graad 8T – Me J du Toit.Beste ondersteuner: Ruvan Brink Gr 8.Die bedrag van R17 317-00 is met hierdie projek ingesamel en gaan aangewend wordom die sportfonds te versterk.Kultuur:Kultuurnavrae: Me M Schutte: (011) 762-5245/6 of (011) 762-5259REDENAARS:Ons leerders het gister by Helpmekaar Kollege deelgeneem en baie goed gevaar. Baiegeluk aan elkeen. Ons gee volgende week vir u die volledige uitslae.Landsdiens:Die landsdiens-leerders vergader vanaf 13 Maart elke Dinsdag en Donderdag inaktiwiteitsperiode by Me A Badenhorst. Daar is ‘n opwindende program wat vir hierdieleerders opgestel is. Ons wil die leerders aanmoedig om deel te word van hierdieopwindende groep.Sport:.Atletiek:Baie geluk aan die volgende 4 atlete wat Vrydag, 9 Maart aan die GautengAtletiekkampioenskappe deelneem:Diederick Kloppers, SG – seuns o.19Zelderaine J van Rensburg, 200m – dogters o.19Jacques Fourie, HS – seuns o.19Brendon Fourie HS – seuns o.17Wintersport (Rugby, Netbal en Hokkie)Oefentye:Maandag, Dinsdag en Donderdag – 16:00 tot 17:00.Aktiwiteitsperiode oefentye op Dinsdae en Donderdae vanaf 13:30 tot 15:00:Rugby: o.14 A en B-spanneo.15 A en B-spanneo.16 B-spanHokkie: o.14 A-spano.15 A en B-spanneo.16 A-spanJunior seunsspan

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!