03.05.2013 Views

Lewe en lewende wesens 2

Lewe en lewende wesens 2

Lewe en lewende wesens 2

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Vier verskillende smake

Daar is vier verskillende soorte smaakbekertjies. Elke soort is op ‘n ander plek op die

tong en proe ‘n ander smaak. Die smaakbekertjies agter op die tong proe bitter smake.

Suur smake word aan die kante van die tong geproe, smaakbekertjies aan die kante van

die tong se voorpunt proe sout smake. Voor op die tong is die smaakbekertjies wat soet

smake proe. Smaakimpulse gaan taamlik stadig na die brein. Dit kan ‘n paar sekondes

duur voor jy weet hoe iets smaak.

Waarom moet ons kan proe?

Jou smaaksintuig kan jou lewe red. Plante met ‘n bitter smaak is dikwels giftig. Slegte

kos, soos bedorwe vleis kan ‘n mens siek maak of selfs die dood veroorsaak. Dit smaak

sleg. Die smaaksintuig keer dat ons die slegte kos eet.

Smaak help jou ook om kos te kan geniet. Dink net hoe eentonig eet sal wees sonder

smaakbekertjies!

Reuk

Jou neus het twee take: om asem te haal en om te ruik.

Agter die neus is daar ‘n groot opening wat die neusholte genoem word. Bo in die neusholte

lê die sensoriese reseptore wat reuke opvang. Fyn sensoriese haartjies steek by die

slymvlies uit.

Wanneer jy snuif of hard asemhaal, word lug na die boonste deel van die neusholte

ingetrek. Die lug vloei oor die reseptore. Sommige goed soos blomme gee fyn deeltjies

in die lug af. Hierdie deeltjies is in die lug wat jy inasem. Die sensoriese haartjies tel die

reuk van hierdie deeltjies op. Die senuwees stuur dan ‘n boodskap na die brein.

Daar is 15 soorte reseptore wat die verskillende reuke ontvang en sorteer sodat jy dit kan

herken. So kan jou reuksintuig meer as 10 000 verskillende soorte reuke rondom jou herken.

Die mond, neus en keel is met mekaar verbind. Daar is dus ‘n baie sterk verband tussen die

smaak- en reuksintuie. Die smaaksintuig is nie baie sterk nie. Wanneer jy iets eet, help die

reuksintuig jou om die smaak daarvan te kry. As jy verkoue het, en jou reuksin nie goed werk

nie, verloor jy nogal heelwat van jou smaaksin. Jy kan dan nie goed proe wat jy eet nie.

64

Bitter

Suur

Sout

Soet

Probeer om iets

wat soet, sout, suur

en bitter is, op jou

tong te sit. Kan jy

sê watter dele van

jou tong sensitief

is vir die verskillende

smake?

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!