Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Die iris se spiertjies verander gedurig die grootte van die kyker om die hoeveelheid

lig te beheer wat die oog binnedring. Hoe kleiner die kyker-opening is, hoe minder lig

dring die oog binne. Hoe groter die kyker-opening is hoe meer lig dring die oog binne.

Jou kyker is bedags klein en saans groot. Jy hoef nie self daaraan te dink om die pupil te

laat vernou of verwyd nie. Dit gebeur vanself en word ‘n refleksbeweging genoem.

Die retina is die skerm agter in jou oog. Die retina bestaan uit miljoene klein reseptorselletjies

wat die prentjies wat jy sien, ontvang. Daar is omtrent ses miljoen spesiale

stafies en keëltjies laat ‘n

mens dinge mooi helder en in kleur sien.

Die prentjie verkyn op die retina nadat dit deur die horingvlies, die lens en die vog

gegaan het. Die prentjie op die retinaskerm is onderstebo en andersom as wat jy dit

werklik sien. Agter aan die retina-skerm is ‘n bondel klein senuweedraadjies geheg.

Hierdie bondel word die gesigsenuwee of optiese senuwee genoem. Dit dra die boodskap

na die brein dat ‘n prentjies gesien is. Die brein keer die prentjie weer regop en

stuur ‘n gepaste boodskap na die regte deel van jou brein, bv.: Hier kom ‘n motor aan.

Moenie nou oor die straat stap nie.

‘n Pasgebore baba se breintjie sien die wêreld onderstebo! Dit duur ‘n tydjie voordat sy

brein leer om die beelde reg te draai.

Oogprobleme

Wanneer die lig in die oog skyn, buig die lens die lig om dit op die retina te fokus.

Die beeld moet presies op die retina val, nie daarvoor of daaragter nie. Dit gebeur nie

altyd nie.

Mense wat bysiende is, kan nie ver voorwerpe duidelik sien nie. Hulle oogappels bult

uit, sodat die lens die lig voor die retina fokus. Bysiendheid kan reggemaak word met

plastiek- of glaslense. Die lense is ingebuig soos ‘n kom. Ons noem dit konkawe lense.

Die lense help dat die lig mooi op die retina fokus.

Sommige mense is weer versiende. Versiende mense se oogappels is dikwels korter of

platter as wat dit moet wees. Hulle kan ver voorwerpe sien, maar dit wat naby is, is dof.

Die oog se lens fokus die lig agter die retina. Dit word reggemaak met lense wat uitbol,

of konvekse lense. Baie mense word versiende wanneer hulle ouer word. Dit gebeur

omdat die spiere om die oë swakker word. Die spiere wat die lens beheer, word te swak

om die vorm van die lens te help verander, en die lens kan dus nie meer die ligstrale

buig om reg te fokus nie.

Die keëltjies op die retina sorteer die kleure wat jy sien. Sommige mense se keëltjies

werk nie soos hulle moet nie. Díe mense kan nie die verskil tussen sekere kleure sien

nie, veral rooi en groen. Hulle is kleurblind.

Blindheid

Blindes moet leer hoe om sonder sig klaar te kom. Onderwysers help hulle om hulle

ander sintuie in plaas van hulle oë te gebruik. Blindes kan leer hoe om byna enigiets

te doen. Hulle leer lees met Braille, ‘n spesiale alfabet met opgehewe kolletjies. Blindes

gebruik dikwels gidshonde om hulle te help om veilig van een plek na ‘n ander te beweeg.

Ander gebruik stokke om te voel waar hulle moet loop.

60