03.05.2013 Views

Lewe en lewende wesens 2

Lewe en lewende wesens 2

Lewe en lewende wesens 2

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Hoofstuk 10

Lewe en lewende wesens 2

Lewensprosesse en gesondheid

Diere en hulle sintuie

Die Here het die diere toegerus met sintuie. Met hulle sintuie kan hulle waarneem waar

gevaar is. Hulle kan kos soek, skuilplek soek of hulle maats roep of opspoor. Diere kan

ook dinge waarneem wat mense nie kan waarneem nie. Visse kan vibrasies in die water

voel sodat hulle kan bepaal hoe die stroom in ‘n rivier loop. Baie diere wat in die winter

na warmer dele migreer (trek) het ‘n soort “ingeboude kompas” wat hulle help om te

weet na watter rigting hulle moet beweeg. Sommige diere kan honderde kilometers

na presies die regte plek trek. Dit is alles wonderlike eienskappe wat die Here in diere

ingeskape het. Daarsonder sou hulle nie kon oorleef nie.

Gesig

Verskillende diere is met verskillende soorte oë geskape, wat goed pas by hulle behoeftes.

Wurms het baie eenvoudige oë waarmee hulle eintlik net beweging, lig en donkerte

kan onderskei.

Visse het lense in hulle oë wat hulle help om te fokus en dus beter te sien.

Diere soos amfibieë, reptiele, voëls, soogdiere en spinnekoppe het nog ingewikkelder

oë, wat nie net ‘n lens het nie, maar ook ‘n kornea, wat hulle help om nog beter te

fokus. Roofvoëls kan ses keer verder as ‘n mens sien, sodat hulle hul prooi makliker kan

opspoor. Uile kan sien waar dit vir ons pikdonker lyk.

Sommige insekte, soos bye en vlieë, het saamgestelde oë. ‘n By se oog bestaan uit 5 000

klein eenhede wat styf teen mekaar ingepas is. Die twee saamgestelde oë kan byna reg

rondom die by sien. ‘n By se sig is ten minste 60 keer beter as ‘n mens s’n.

55

Die mens se oë is so geskape dat ons kleur kan waarneem. Baie diere kan ook kleur sien.

Gorillas en bobbejane kan dieselfde kleure as ons sien. Honde kan nie soveel kleure as

ons sien nie. Voëls kan meer kleure as ons sien.

noem dit ultraviolet lig. Baie blomme het kleurkenmerke wat ons mense glad nie eens

infrarooi golwe wat

van warmbloedige diere soos muise af kom, selfs in die donker waarneem.

Gehoor

Die ore van mense en diere is so geskape dat dit vibrasies kan waarneem. Hierdie vibrasies

of klankgolwe word deur die oor verander na seine wat die brein waarneem en

interpreteer.

Soogdiere se ore is gewoonlik die beste ontwikkel. Soogdiere het ook

uitwendige oorskulpe wat hulle help om die klankgolwe beter op te vang.

Diere soos perde of hasies kan hulle oorskulpe draai na die rigting van die

klank om beter te kan hoor. Klanke wat die menslike oor nie kan hoor nie,

word ultraklank genoem. Honde kan klanke waarneem wat die mens glad

hoor nie, maar wat honde se ore erg irriteer.

Vlermuise gebruik hulle ore en klanke om selfs in pikdonkerte te weet waar hulle vlieg

en waar hulle prooi is. Die hoë klanke wat hulle maak, word deur voorwerpe teruggekaats.

Hierdie teruggekaatste klanke word deur hulle ore opgevang, en hulle brein kan

die grootte en afstand van voorwerpe met behulp van hierdie klankgolwe uitwerk. Op

hierdie manier kan ‘n vlermuis ‘n voorwerp so dun soos ‘n menslike haar waarneem!

Reptiele, amfibieë en visse het eenvoudiger ore as soogdiere. Hulle kan minder soorte

klanke waarneem. Slange het glad nie ore nie, maar “hoor” deur ‘n been onder die vel.

Hierdie been vibreer wanneer die lug of die grond vibreer, en so kan die slang wel lae

klanke waarneem. Insekte se “ore” is net toegerus om die klanke van hulle vyande of

56

maats waar te neem. Hulle gehoororgane sit gewoonlik in die middel of agter op hulle

liggame. Sprinkane “hoor” deur hulle pote!

Smaak en reuk

By diere is reuk en smaak dikwels baie naby aan

mekaar.

Reuk is baie belangrik in die dierewêreld. Baie diere kan

sommer baie beter as ‘n mens ruik. Honde kan ongeveer

1000 keer beter as ‘n mens ruik. Hierdie goeie reuksin

word dikwels deur die polisie gebruik om vermiste

mense of ook dwelms op te spoor.

In die natuur help diere se goeie reuksin hulle om prooi op te spoor. ‘n Ysbeer kan ‘n

rob-karkas 20 km ver ruik. Bokkies kan ‘n roofdier van baie ver af ruik. Dit is waarom

die roofdier moet sorg dat hy sy prooi so bekruip dat die wind nie sy teenwoordigheid

verraai nie.

Baie diere gebruik ‘n spesiale reuk om te kommunikeer

reuk vry om mannetjies te lok. Mannetjiesmotte kan hierdie reuk met hulle veeragtige

voelers waarneem op ‘n afstand van honderde meters. Sommige motte het tot 10 000

reseptore op hulle voelers waarmee hulle hierdie reuk kan waarneem.

Diere gebruik ook dikwels reuk om hulle gebied af te baken. Hulle urineer of smeer

afskeidings aan gras of ander plante en as daar dan ‘n ander dier verbykom, weet hy dat

die gebied alreeds aan iemand anders behoort.

Selfs miere gebruik reuk om te komunikeer. As ‘n verkenner kos gevind het, laat hy ‘n

reukspoortjie wat die ander miere help om ook die kos te vind en te help aandra na die

nes. Wanneer daar gevaar is, word ‘n gevaar-reuk afgeskei, wat vir die ander miere ‘n

teken is om te kom help veg of om te kom help om die nes reg te maak.

Insekte het haartjies op hulle liggame en pote wat hulle help om te ruik

en te proe. ‘n Mens kan sien hoe ‘n vlieg hierdie haartjies op sy pote en

monddele gebruik wanneer hy op kos gaan sit.

‘n Slang “proe” ook kort-kort die lug met sy tong. Die tong neem sekere

chemiese ”seine” (soos reuke en smake) waar, en as dit terug in die mond

is, word hierdie seine verwerk.

Gevoel

Net soos by mense, is daar by diere ook senuwee-eindpunte in die vel, wat kan waarneem

as die dier aan iets geraak het, of as iets baie warm of koud is. Hierdie inligting word

dan na die brein gestuur en verwerk. In die spiere is daar ook sensors wat die dier help

om te weet waar die verskillende dele van sy liggaam is.

Visse het ‘n dun strepie op hulle sye waar daar baie klein selletjies is wat die

vis in staat stel om te voel hoe die water om hom beweeg. Die vis is nie net

sensitief vir die stroming van die water om hom nie, maar ook vir die beweging

van die water wat deur ander waterdiere rondom hom veroorsaak

word.

57

Die mens se sintuie

Die Here het die mens geskape met sintuie wat hom kan vertel wat in die wêreld rondom

hom aangaan. Jy het vyf sintuie: Jou gesigsintuig (oë), gehoorsintuig, tas-, smaak- en

reuksintuie. Sonder hierdie sintuie sou jy niks kon uitken nie en nie die dinge om jou

kon geniet nie. Jy sou ook nie weet wanneer jy van gevaar af moet vlug nie.

As jy jou maat op die skoolgrond sien, stuur jou oë ‘n boodskap deur ‘n senunetwerk na

jou brein. Jou brein herken jou vriend. Jy staan stil en groet. As jou vriend praat, stuur

jou ore die boodskap van die klanke wat jy hoor na jou brein. Jou brein verwerk die

boodskap en jy verstaan wat jou vriend sê.

Die brein is die liggaam se beheersentrum. Dit ontvang boodskappe vanaf die sintuie

en stuur bevele terug na die brein. Die boodskappe beweeg op en af deur die rugmurg.

Die brein en die rugmurg vorm saam die sentrale senuweestelsel.

Senuwees het verskillende take. Die motoriese senuwees sorg vir beweging. Hulle neem

instruksies vanaf die brein na die spiere. Die sensoriese senuwees dra boodskappe na

die brein oor iets wat jy met jou sintuie waarneem, soos smaak of pyn.

58

Gevoel

Gevoel

Sig

Sig

Gehoor

Smaak

Reuk

Gehoor

Die brein ontvang boodskappe van oral in die liggaam en besluit wat om te doen.

Verskillende dele van die brein beheer verskillende aksies soos spraak en bewegings

van die ledemate. Boodskappe word van hierdie dele af uitgestuur.

Reuk

Die oog

Die oog word goed beskerm

Jou oë is heeltemal veilig in hul beenkaste in jou skedel. Hulle rus op veerkussinkies

wat hulle teen skokke beskerm. Hulle word ook beskerm deur die ooglede, wat baie

vinnig kan knip en amper soos ruitveërs werk om vuiligheid en stof uit te hou. Trane

vee die oë skoon en die wenkbroue en wipers help ook dat stof of sweet nie in die oë

kom nie. Jou oë word so goed beskerm omdat hulle baie kosbaar is.

Waaruit bestaan die oog

Jou oë bestaan uit die volgende belangrike dele:

• horingvlies

• lens, en

• vog.

Die horingvlies pas byna soos die glas van ‘n horlosie voor op die oogappel. Dit is baie

sterk en helder en dit kan beelde vergroot. Die horingvlies laat ligstrale deur en die

prentjie wat jy sien word deur hierdie ligstrale gedra.

Agter die horingvlies is daar vog en daarna kom die lens. Die lens is soos ‘n klein, geronde

stuk jellie. Dit word deur klein spiertjies op sy plek gehou. Die lens verander sy vorm

vinnig om hom aan te pas by die afsand tussen jou oog en die voorwerp waarna jy kyk.

Daar is ‘n groot ruimte agter die lens, en dit is ook met vog gevul. Dit lyk soos jellie, en

sorg dat die oogappel sy ronde vorm behou.

Net agter die horingvlies is ‘n gekleurde kol wat die iris, of reënboogvlies genoem word.

Dit bestaan uit talle klein spiertjies. In die middel van die iris is ‘n ronde openinkie wat

die kyker of die pupil genoem word.

59

Die iris se spiertjies verander gedurig die grootte van die kyker om die hoeveelheid

lig te beheer wat die oog binnedring. Hoe kleiner die kyker-opening is, hoe minder lig

dring die oog binne. Hoe groter die kyker-opening is hoe meer lig dring die oog binne.

Jou kyker is bedags klein en saans groot. Jy hoef nie self daaraan te dink om die pupil te

laat vernou of verwyd nie. Dit gebeur vanself en word ‘n refleksbeweging genoem.

Die retina is die skerm agter in jou oog. Die retina bestaan uit miljoene klein reseptorselletjies

wat die prentjies wat jy sien, ontvang. Daar is omtrent ses miljoen spesiale

stafies en keëltjies laat ‘n

mens dinge mooi helder en in kleur sien.

Die prentjie verkyn op die retina nadat dit deur die horingvlies, die lens en die vog

gegaan het. Die prentjie op die retinaskerm is onderstebo en andersom as wat jy dit

werklik sien. Agter aan die retina-skerm is ‘n bondel klein senuweedraadjies geheg.

Hierdie bondel word die gesigsenuwee of optiese senuwee genoem. Dit dra die boodskap

na die brein dat ‘n prentjies gesien is. Die brein keer die prentjie weer regop en

stuur ‘n gepaste boodskap na die regte deel van jou brein, bv.: Hier kom ‘n motor aan.

Moenie nou oor die straat stap nie.

‘n Pasgebore baba se breintjie sien die wêreld onderstebo! Dit duur ‘n tydjie voordat sy

brein leer om die beelde reg te draai.

Oogprobleme

Wanneer die lig in die oog skyn, buig die lens die lig om dit op die retina te fokus.

Die beeld moet presies op die retina val, nie daarvoor of daaragter nie. Dit gebeur nie

altyd nie.

Mense wat bysiende is, kan nie ver voorwerpe duidelik sien nie. Hulle oogappels bult

uit, sodat die lens die lig voor die retina fokus. Bysiendheid kan reggemaak word met

plastiek- of glaslense. Die lense is ingebuig soos ‘n kom. Ons noem dit konkawe lense.

Die lense help dat die lig mooi op die retina fokus.

Sommige mense is weer versiende. Versiende mense se oogappels is dikwels korter of

platter as wat dit moet wees. Hulle kan ver voorwerpe sien, maar dit wat naby is, is dof.

Die oog se lens fokus die lig agter die retina. Dit word reggemaak met lense wat uitbol,

of konvekse lense. Baie mense word versiende wanneer hulle ouer word. Dit gebeur

omdat die spiere om die oë swakker word. Die spiere wat die lens beheer, word te swak

om die vorm van die lens te help verander, en die lens kan dus nie meer die ligstrale

buig om reg te fokus nie.

Die keëltjies op die retina sorteer die kleure wat jy sien. Sommige mense se keëltjies

werk nie soos hulle moet nie. Díe mense kan nie die verskil tussen sekere kleure sien

nie, veral rooi en groen. Hulle is kleurblind.

Blindheid

Blindes moet leer hoe om sonder sig klaar te kom. Onderwysers help hulle om hulle

ander sintuie in plaas van hulle oë te gebruik. Blindes kan leer hoe om byna enigiets

te doen. Hulle leer lees met Braille, ‘n spesiale alfabet met opgehewe kolletjies. Blindes

gebruik dikwels gidshonde om hulle te help om veilig van een plek na ‘n ander te beweeg.

Ander gebruik stokke om te voel waar hulle moet loop.

60

Pas jou oë op

Wees versigtig wanneer jy skerp voorwerpe gebruik. Skerp voorwerpe kan in jou oë

steek en jou blind maak.

Mense kan by hulle werk gevaar loop met chemikalieë wat spat, splinters, vonke van

masjienerie en stof. Sulke mense moet altyd skerm- of stofbrille dra.

Baie helder lig kan ‘n mens verblind. Dra liewer ‘n donkerbril om jou oë te beskerm.

Om heeldag in swak lig te werk of woorde en beelde op ‘n skerm of video te volg,

vermoei die oë. Soms kry ‘n mens ook hoofpyne wanneer jy jou oë ooreis.

Die oor

Die oor bestaan uit drie dele:

• die buite-oor

• die middeloor

• en die binne-oor

Die buite-oor

Geluide beweeg in golwe deur die lug. Die oorskulp vang die klankgolwe op en stuur

hulle deur ‘n kort pypie of gehoorgang. Aan die einde van die gehoorgang is daar

‘n dun vlies, die trommelvlies. Klankgolwe raak die trommelvlies en laat dit tril of

vibreer.

Die middeloor

Dit kan baie gevaarlik vir ‘n

blinde persoon wees om ‘n

besige straat oor te steek. In

sommige stede maak verkeersligte

by oorgange ‘n geluid

sodra dit veilig is om oor te

steek. Baie blindes gebruik ‘n

gidshond om hulle te help om

oor die weg te kom.

Net agter die trommelvlies is die middeloor wat met lug gevul is. Die middeloor het drie

klein beentjies. Hulle name sê duidelik hoe hulle lyk. Ons noem hulle die hamer, die

aambeeld en die stiebeuel. Hierdie drie klein beentjies vang die klanktrillings van die

oortrommel op en gelei die klanke verder na die binne-oor.

61

Die binne-oor

Die binne-oor word deur die skedelbene beskerm. Binne-in die holte is daar ‘n styf

opgerolde pypie, die koglea. Dit is met vloeistof gevul. Klanktrillings laat die vloeistof

beweeg. Die klanktrillings word verander in impulse wat deur die senuwees na die

brein gestuur word.

Die oor en balans

Die ore word nie net gebruik om te hoor nie, maar hulle help ook om balans te behou. In

die binne-oor is daar drie bogies. Hulle is pypies wat soos halwe sirkels lyk. Dit is die

halfsirkelvormige kanale. Twee staan regop en een lê plat. Die vloeistof in jou binneoor

beweeg saam wanneer jy beweeg. Die bewegings word deur fyn haartjies in die

halfsirkelvormige kanale opgevang. Die haartjies buig met elke beweging en laat weet

jou brein in watter rigting jou kop beweeg. So kan jy jou balans behou. ‘n Siekte van die

binne-oor kan ‘n mens duiselig laat voel. As jou balans versteur word, val jy om.

Oorprobleme

Soms kry ‘n mens oorinfeksies wat sommer baie seer is. Vloeistof bou soms in die

middeloor op en veroorsaak dat ‘n mens nie mooi kan hoor nie. ‘n Dokter kan dit genees

deur ‘n klein gaatjie in die trommelvlies te maak om die vloeistof uit te laat. Die dokter

kan ‘n dun pypie in die trommelvlies plaas om die gaatjie vir omtrent drie maande oop

te hou. Baie kinders het sulke pypies in hulle ore en voel dit nie eers nie. Hulle moet

egter versigtig wees om nie water in hulle ore te kry nie.

Beskerming van die oor

Die meeste dele van jou oor is binne-in die skedel sodat die harde bene die middel-

en binne-oor beskerm. Die oorkanaal word deur haartjies en geelklewerige oorwas

beskerm. Vuilheid wat by die oor inkom word deur die oorwas vasgevang sodat dit nie

na die middel- of binne-oor gaan nie.

Soms pak oorwas saam en blokkeer die oorkanaal. ‘n Dokter kan dit sonder enige gevaar

uithaal.

Klein kindertjies steek soms voorwerpe in hulle ore. Dit kan baie gevaarlik wees. Moet

nooit iets in jou oor steek nie. Moenie probeer om iets uit te krap nie. Besoek liewer ‘n

dokter as ‘n voorwerp of insek nie maklik uitkom nie.

‘n Dokter is besig om te toets hoe ‘n

seun op verskillende klanke reageer.

Die seun dra oorfone sodat hy net

die klanke van die masjien kan hoor.

Hy sê wat hy kan hoor en die dokter

maak aantekeninge.

62

Harde geraas kan gehoor beskadig. Geluidsterkte word in desibels gemeet. ‘n Gewone

gesprek se geluidsterkte is omtrent 60 desibels. By ‘n popkonsert kan dit selfs meer as 100

desibels wees. Sommige masjinerie se geraas is 110 desibels, en die boormasjien van ‘n

padwerker 120 desibels. ‘n Straalvliegtuig se geraas is 130 desibels. Hierdie geluidsterktes

is gevaarlik. Mense wat geraas oor ‘n lang tydperk moet verduur, moet oorpluisies of

oorskutte gebruik om hulle ore te beskerm.

Doofheid

Kinders wat doof is, gaan na spesiale skole vir dowes. Hulle leer praat

en “hoor” deur fyn na die bewegings van mense se lippe te kyk. Ons

noem dit liplees.

Dowe kinders word geleer om klanke te verstaan deur trillings of vibrasies

te voel. So kan ‘n onderwyseres byvoorbeeld ‘n ballon tussen haar

gesig en die van die kind hou. Die onderwyseres se stem sal teen die

ballon tril. Die kind raak aan die ballon en voel die trillings. Die dowe kind

probeer om dieselfde

klanke met dieselfde

trillings na te maak.

Deur te oefen kan die dowe kind leer

om sy stem te beheer en te praat.

Smaak

Die tong

‘n Ander manier om te “praat” is deur

gebaretaal. Die hande en liggaam

word gebruik om woorde of sinsdele

aan te dui. Soms word gebaretaal

in televisieprogramme vir dowes

gebruik.

In sommige gevalle van doofheid kan

‘n gehoorapparaat help. Dis ‘n klein

masjientjie wat agter die oor inpas en

die klank versterk.

Ons proe met ons tong. Die tong is bedek met klein knoppies wat papille genoem word.

Hulle laat die tong grof voel. Op elke papil is daar ‘n groep selletjies wat smaakbekertjies

genoem word. Deur ‘n sterk vergrootglas kan jy die smaakbekertjies op jou tong sien.

Elke smaakbekertjie lyk amper soos ‘n blomknoppie.

Hoe proe ‘n mens?

Die binnekant van jou mond is altyd nat. Dit bevat ‘n vloestof wat speeksel genoem word.

Jy kou kos in jou mond en die tande breek dit op in klein stukkies. Terwyl jy kou, meng

klein stukkies kos met die speeksel. Hierdie vloestof spoel oor die smaakbekertjies. Die

fyn haartjies op die smaakbekertjies kry die smaak daarvan. Die senuwees in die tong

stuur boodskappe na die brein om dit te laat weet wat jy proe.

63

Vier verskillende smake

Daar is vier verskillende soorte smaakbekertjies. Elke soort is op ‘n ander plek op die

tong en proe ‘n ander smaak. Die smaakbekertjies agter op die tong proe bitter smake.

Suur smake word aan die kante van die tong geproe, smaakbekertjies aan die kante van

die tong se voorpunt proe sout smake. Voor op die tong is die smaakbekertjies wat soet

smake proe. Smaakimpulse gaan taamlik stadig na die brein. Dit kan ‘n paar sekondes

duur voor jy weet hoe iets smaak.

Waarom moet ons kan proe?

Jou smaaksintuig kan jou lewe red. Plante met ‘n bitter smaak is dikwels giftig. Slegte

kos, soos bedorwe vleis kan ‘n mens siek maak of selfs die dood veroorsaak. Dit smaak

sleg. Die smaaksintuig keer dat ons die slegte kos eet.

Smaak help jou ook om kos te kan geniet. Dink net hoe eentonig eet sal wees sonder

smaakbekertjies!

Reuk

Jou neus het twee take: om asem te haal en om te ruik.

Agter die neus is daar ‘n groot opening wat die neusholte genoem word. Bo in die neusholte

lê die sensoriese reseptore wat reuke opvang. Fyn sensoriese haartjies steek by die

slymvlies uit.

Wanneer jy snuif of hard asemhaal, word lug na die boonste deel van die neusholte

ingetrek. Die lug vloei oor die reseptore. Sommige goed soos blomme gee fyn deeltjies

in die lug af. Hierdie deeltjies is in die lug wat jy inasem. Die sensoriese haartjies tel die

reuk van hierdie deeltjies op. Die senuwees stuur dan ‘n boodskap na die brein.

Daar is 15 soorte reseptore wat die verskillende reuke ontvang en sorteer sodat jy dit kan

herken. So kan jou reuksintuig meer as 10 000 verskillende soorte reuke rondom jou herken.

Die mond, neus en keel is met mekaar verbind. Daar is dus ‘n baie sterk verband tussen die

smaak- en reuksintuie. Die smaaksintuig is nie baie sterk nie. Wanneer jy iets eet, help die

reuksintuig jou om die smaak daarvan te kry. As jy verkoue het, en jou reuksin nie goed werk

nie, verloor jy nogal heelwat van jou smaaksin. Jy kan dan nie goed proe wat jy eet nie.

64

Bitter

Suur

Sout

Soet

Probeer om iets

wat soet, sout, suur

en bitter is, op jou

tong te sit. Kan jy

sê watter dele van

jou tong sensitief

is vir die verskillende

smake?

Gevoel

Jou tas- of gevoelsintuig vertel vir jou alles oor hoe dinge voel. Die binneste laag van jou

vel word die onderhuid of dermis genoem. Daar is miljoene sensoriese ontvangers of

reseptore in hierdie binneste laag.

Elke soort reseptor vertel die brein omtrent een soort gevoel. Sommige reseptore kan sê of

iets grof of glad, sag of hard, droog of nat is. Ander reseptore kan voel of iets warm of

koud is. Nog ‘n ander stel reseptore vertel die brein as daar ‘n harde stoot, of drukking is.

kouereseptor drukreseptor haar pynreseptor

hittereseptor

senuweevesels

tasreseptor

epidermis

dermis

vetlaag

Die belangrikste gevoel is pyn. Pyn waarsku die brein dat iets skadelik is vir jou liggaam.

Die pynreseptore help jou om jou liggaam teen besering te beskerm.

Daar is meer gevoelreseptore in die tong, lippe, vingerpunte en haarwortel as in ander

dele van die liggaam.

Wanneer jy koud kry, laat die koue ‘n spiertjie beweeg sodat die haartjie regop staan. Dit

vorm ‘hoendervleis” op jou vel. Ons liggame het baie fyn haartjies. Wanneer hulle regop

staan, vang hulle die lug vas en hou ons warm.

Beskerm jou vel

Warm son kan die vel verbrand. Die vel moet ook beskerm word teen verbranding,

skroeiwonde of beskadiging deur chemikalieë en ander dinge. Mense wat in groot hitte

of met gevaarlike chemikalieë werk, moet spesiale klere en handskoene dra.

Wees dankbaar vir jou sintuie en beskerm jou liggaam

Ons sintuie is kosbare gawes van God, en ons het hulle baie nodig. Daar is mense wat nie so

bevoorreg is om die gebruik van al hulle sintuie te hê nie. As ons goed kan hoor, sien, ruik,

proe en voel moet ons baie dankbaar wees daarvoor en ons liggame mooi oppas en beskerm.

65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!