04.05.2013 Views

Laai boek af : PDF - Ekklesia Kasettefonds Trust

Laai boek af : PDF - Ekklesia Kasettefonds Trust

Laai boek af : PDF - Ekklesia Kasettefonds Trust

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

jaar van die sogenaamde groot verdrukking kan plaasvind, as die

kerk en die Heilige Gees “uit die weg geruim is?”

2 Tessalonicense 2:7;

7 Want die verborgenheid van die ongeregtigheid is al aan die

werk, net totdat hy wat nou teëhou, uit die weg geruim is;

M.a.w. hierdie verborgenheid van die ongeregtigheid waarvan

Paulus waarsku wat aan die kom is en alreeds aan die werk is.

Hierdie prinsiep was alreeds aan die werk in die tyd toe Paulus

geskryf het, en as jy op die Kerk Geskiedenis ingaan dan sal jy sien

dat selfs in die dae van die eerste kerk, was daar alreeds hierdie

afvalligheid. Hierdie neiging om meer te luister na wat ‘n mens sê

as wat God sê, dit was alreeds aan die werk; hierdie idee van ‘n

sentrale hooffiguur, as te ware op die troon te plaas wat die dekrete

uitvaardig vir almal. Dit is maar die ou menslike neiging om altyd so

iets te hê en dit was alreeds aan die werk volgens vers 7. Die

verborgenheid van die ongeregtigheid van vers 7 is die “gees” wat

die Pousdom voortgebring het, die gees van die Antichris, naamlik

Satan, wat kom as ‘n engel van die lig, ‘n wolf in skaapsklere. In my

studie oor Openbaring gee ek meer feite uit die geskiedenis om dit

te bewys.

So , ek vra u weer om daardie hoofstuk 13 in my “Openbaring” boek

na te gaan.

In die Middeleeue het die Roomse Kerk allerhande valse

“wonderwerke” verrig om die ongeletterde bygelowige massas te

mislei, presies soos voorspel in:

2 Tessalonicense 2:9-10; (wat ons net weer lees)

9 hy wie se koms is volgens die werking van die Satan met

allerhande kragtige dade en tekens en wonders van die

leuen

10 en met allerhande verleiding van ongeregtigheid in die wat

verlore gaan, omdat hulle die liefde tot die waarheid nie

aangeneem het om gered te word nie.

Dit is hierdie dinge wat die Ou Hervormers en hulle vrome

voorgangers duidelik raakgesien het en die vinger na die Pous gerig en

gesê het:

“Daar is die Bees, die Man van Sonde.”

19

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!