04.05.2013 Views

Laai boek af : PDF - Ekklesia Kasettefonds Trust

Laai boek af : PDF - Ekklesia Kasettefonds Trust

Laai boek af : PDF - Ekklesia Kasettefonds Trust

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Lees ook Filip. 3:10-14; Heb. 11:35; Rom. 8:14-17; 1 Kor. 15:24-28.

Ek glo dat net soos diegene uit die ontslapenes wat die

oorwinningslewe gelei het en hulle lewe nie liefgehad het tot die

dood toe nie, alleen aan die eerste Opstanding sal deelneem om

saam met Christus hier op aarde vir een duisend jaar te regeer.

Netso sal alleen diegene wat in die lewe oorbly tot op die

Wederkoms en in die volkome oorwinning staan en bereid is om hulle

lewe vir Jesus neer te lê, indien nodig, aan die Opraping deel hê, en

dus ook saam met Christus op aarde as konings gaan regeer. Hulle

sal dan ook nooit sterwe nie.

Sien ook: Open. 12:11; Open. 2:7,10-11,17,26-28; Open.

3:5,12,21.

Die wat gered is en in die lewe oorbly tot op die Wederkoms, maar nie

in die oorwinning staan nie, sal nie onsterflikheid ontvang nie, maar

deel uitmaak van die aardse bevolking in die duisendjarige

Vredesryk. Hulle sal gedurende daardie tyd sterf om saam met die

ander heiliges wat nie deelgeneem het aan die Eerste Opstanding

nie, maar wie se name wel in die Boek van die Lewe opgeskryf is

deur die Bloed van die Lam, opgewek word met die Tweede

Opstanding om geoordeel te word volgens hulle werke. Die

goddelose wie se name nie in die Boek van die Lewe is nie, sal

gewerp word in die poel van vuur - (Open. 20:15).

Waar sal u wees in daardie dag?

“Kyk nou is die dag van verlossing” - (2 Kor. 6:2).

Ek wil net weer hierdie laaste punt duidelik maak, ek weet ek het nou

vinnig gegaan en daar is ‘n hele klompie Skrifte wat ek eintlik vir u

moet duidelik maak. Maar as u daardie stukkie lees in Filippense

3:10-14; dan sal u daar sien dat Paulus sê: “en hy strewe daarna om

deel te hê aan die opstanding uit die dode en dat hy jaag na die hoë

roeping van God in Christus Jesus”. Dít is, wat jare gelede vir my

eerste op die spoor gebring het. Ek het gesê, het die Here Jesus dan

nie belowe dat as ons werklik in Hom glo, dan sal ons opgewek word

in die laaste dag, dan sal ek opstaan uit die dode, en Paulus is tog

sekerlik gered, hy is gered op die Damaskus pad. Hy het daardie

wonderlike ondervinding met die HERE gehad. Hy was die HERE se

wonderlike apostel maar hier sê hy: “hy jaag daarna asof hy dit kan

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!