04.05.2013 Views

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bladsy 12 van 56

KLASSIFISERING

Inligting moet volgens vlak van sensitiwiteit gekategoriseer word en ooreenkomstig gepaste vereistes

beskerm word as deel van die risikobestuursproses. Die sensitiwiteitklassifikasiestandaard moet

regoor die Munisipaliteit gebruik word om te verseker dat die vlak van beskerming ooreenstem met

die kontroles wat nodig is (sekerheidsmeganismes) om die inligting teen openbaarmaking te beskerm

(vertroulikheid), modifisering (integriteit) en / of vernietiging (beskikbaarheid en gebruik).

VERTROULIKHEID

Die vertroulikheid van alle data, afhangende van die inligtingsekerheidsvoorskrifte sal voor

versending oor netwerke beskerm word en waar aangedui, terwyl sodanige data gestoor word.

Tensy dit deur Bestuur gemagtig word, mag inligting nie aan ongemagtigde indiwidue, entiteite of

prosesse beskikbaar gestel of openbaar gemaak word nie.

Maatreëls moet geïmplementeer word om inligtingsbates teen ongemagtigde toegang,

openbaarmaking, kopiëring, snuffelary, afluistering en /of diefstal te beskerm.

BESKIKBAARHEID

Die voortgesette beskikbaarheid en bruikbaarheid van dienste ooreenkomstig die organisasie se

vereistes moet verseker word deur gepaste maatreëls te implementeer om die verlies van data as

gevolg van die optrede van persone, stelselonklaarraking of rampe te voorkom of daarvan te herstel.

Alle inligtingsbates moet beskerm word teen:

Vernietiging, skade of infektering

Weiering van gemagtigde / regmatige toegang

Vertraging van gebruik of toegang

Natuurrampe

Rekenaarvirusinfeksies

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!