04.05.2013 Views

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Kommunikasiedraer. Die infrastruktuur wat deur ’n diensverskaffer (bv. TELKOM) voorsien word

om kommunikasietoestelle met mekaar te verbind.

Rekenaarnetwerk. ’n Reeks rekenaars wat met mekaar verbind is deur middel van

kommunikasiedraers.

Dataverkeer. Inligting in elektroniese formaat wat oor ’n kommunikasiedraer gekommunikeer

word.

Toegang. Fisiese of logiese toegang tot inligting of inligtingstelsels deur ’n reeks netwerktoestelle.

Bladsy 28 van 56

BELEID

ALGEMENE BELEIDSVEREISTE

Dit is die Munisipaliteit se beleid om ongemagtigde toegang, openbaarmaking, duplisering, wysiging,

omleiding, vernietiging, verlies, misbruik of diefstal van inligting te verbied. Bekragtiging,

toegangsbeheer, privaatheid (vertroulikheid) integriteit, beskikbaarheid en ouditstawing is die

minimum sekerheidsvereistes om op die Munisipaliteit se netwerk geïmplementeer te word.

BEKRAGTIGING

Alle netwerktoestelle, bestuurstasies en netwerkgebruike / -administrateurs moet oor unieke

identifisering ooreenkomstig ’n omskrewe naamgewingskonvensie beskik. Wagwoorde moet

ooreenkomstig die Munisipaliteit se wagwoordstandaarde geïmplementeer word.

LOGIESE TOEGANGSBEHEER

Toegangbeheermeganismes moet op al die netwerktoestelle en bestuurstelsels geïmplementeer word.

Toegang mag slegs in lyn met die posverantwoordelikhede van Netwerkadministrateurs toegeken

word (gegrond op die noodsaaklike kennisbeginsel) toegeken word. Eksterne toegang tot

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!