04.05.2013 Views

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bystand met implementering van die Beleid.

Bladsy 40 van 56

MENSLIKE HULPBRONNE (MH):

Implementeer, waar nodig, dissiplinêre optrede soos in die Beleid omskryf.

BELEIDSVERKLARINGS

Die volgende behels die kern van die Internet/Ekstranet/Intranet-beleid en sal deur

spesifieke, gedetailleerde standaarde en / of prosedures wat deur die Beleidsrolspelers

omskryf is, ondersteun word.

Die Internethulpbronne wat in die werkplek voorsien word, bly ten alle tye die eiendom van

die Munisipaliteit.

Die hulpbronne wat voorsien word, is bedoel om spesifiek vir die werknemer se werk en

werkverwante aktiwiteite gebruik te word.

Toevallige persoonlike gebruik word toegelaat mits dit:

(a) nie meer as ’n geringe hoeveelheid hulpbronne gebruik nie,

(b) nie met die werknemers se produktiwiteit inmeng nie,

(c) geen sake-aktiwiteit vooruitloop nie en

(d) nie die bedoeling van hierdie Beleid uitsluit nie.

Die Munisipaliteit behou die reg voor om enige elektroniese posboodskap en aanhangsel te

lees indien dit van mening is dat die situasie dit regverdig. Die werknemer moet geen

verwagting van privaatheid koester ten opsigte van inligting wat op ’n hulpbron wat deur die

Munisipaliteit voorsien is, versend en / of gestoor word nie. Deur ondertekening van die

Internet/E-pos-aansoekvorm, doen die werknemer afstand van enige reg om die bepalings

van die Wet op die Verbod op Onderskepping en Monitering, Wet 127 van 1992.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!