04.05.2013 Views

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Bladsy 14 van 56

BEKRAGTIGING

Maatreëls moet geïmplementeer word om IT-gebruikers, randapparatuur en/of programme uniek te

identifiseer en om indiwiduele aanspreeklikheid te verseker. Die bekragtigingsmeganismes moet met

die klassifisering van die inligting wat beskerming vereis, ooreenstem en kan byvoorbeeld die vorm

van wagwoorde, identiteitskodes of biometriese identifiseringstoestelle wees.

Alle gebruikers moet toegang tot die Munisipaliteit se inligtingstelsels bekom deur minstens die

gebruik van ’n unieke gebruikidentifiseringskode en geheime wagwoord. As ’n eerste

verdedigingsmeganisme, moet gebruikers wagwoorde kies wat nie maklik geraai kan word nie en

persoonlike wagwoorde moet nie met enige ander gebruiker gedeel word nie.

AANMELDING VAN SEKERHEIDSINSIDENTE

Alle bekende kwesbaarhede – bykomend tot alle vermeende of bekende oortredings – moet spoedig

en vertroulik aangemeld word by die Kantoor van die Netwerkadministrateur of Bestuurder wat vir

inligtingsekerheid verantwoordelik is. Ongemagtigde openbaarmaking van die Munisipaliteit se

inligting moet ook by die betrokke inligtingseienaars aangemeld word. Die aanmelding van

sekerheidsbreuke, probleme of kwesbaarhede by enige party buite die Munisipaliteit sonder die

vooraf verkreë skriftelike goedkeuring van die Kantoor van die Netwerkadministrateur is streng

verbode.

Enige poging om ’n werknemer te verhoed, verhinder of af te raai of in te meng met ’n werknemer in

hul pogings om ’n vermeende inligtingsekerheidsprobleem of –oortreding aan te meld, is streng

verbode en gronde vir dissiplinêre optrede.

UITSONDERINGS

Uitsluitings op grond van geldige organisasiebehoeftes kan gemotiveer word en formeel gemagtig

word, in welke geval rekord van die uitsluitings gehou moet word om doeltreffende bestuurs- /

beheerprosesse te fasiliteer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!