04.05.2013 Views

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

wanneer boodskappe aangestuur word. Sensitiewe inligting moet aan geen party buite die

Munisipaliteit aangestuur word sonder die voorafgoedkeuring van ’n Departementele

Bestuurder nie. Willekeurige aanstuur van boodskappe aan partye buite die Munisipaliteit

word verbied tensy die vooraftoestemming van ’n Departementele Bestuurder verkry is en

dan moet die boodskap deur die IT Netwerkadministrateur versprei word.

Bladsy 50 van 56

HANTERING VAN INLIGTING RAKENDE SEKERHEID:

Gebruikers moet spoedig alle inligtingsekerheidsalarms, waarskuwings, vermeende

kwesbaarhede, ensovoorts by die IT-departement rapporteer. Gebruikers word verbied om

die Munisipaliteit se stelsels te gebruik om sodanige inligting aan ander gebruikers aan te

stuur, ongeag of die ander gebruikers intern of ekstern tot die Munisipaliteit is.

OPENBARE VERTOË:

Geen media-advertensie, Internet tuisblad, elektroniese kennisgewingbordboodskap,

elektroniese posboodskap, stemboodskap, of enige ander openbare vertoë oor die

Munisipaliteit mag uitgereik word tensy dit eers deur die toepaslike goedkeuringskanale is

nie. Toestemming moet deur die toepaslike Departementele Bestuurder verleen word, en

moet dan deur die IT Netwerkadministrateur uitgereik word.

GEBRUIKERRUGSTEUN:

Indien ’n elektroniese posboodskap inligting bevat wat toepaslik is vir die afhandeling van ’n

transaksie, dit potensieel belangrike verwysingsinligting bevat, of ’n waarde het as bewys vir

’n Munisipale Bestuursbesluit, moet dit vir toekomstige verwysing behou word. Die meeste

elektroniese posboodskappe val nie in hierdie kategorieë nie en kan dus na ontvangs geskrap

word. Gebruikers moet gereeld belangrike inligting uit elektroniese posboodskaplêers na

woordverwerkingsdokumente, databasisse en ander lêers oorplaas. Elektroniese

posboodskapstelsels is nie bedoel vir die argiefbewaring van belangrike inligting nie.

Belangrike gestoorde elektroniese posboodskappe kan periodiek deur stelseladministrateurs

verwyder word, per abuis deur gebruikers geskrap word en andersins verlore gaan wanneer

stelselprobleme voorkom.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!