04.05.2013 Views

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

of diskriminerende materiaal.

Versending of aanstuur van kettingbriewe via die e-posstelsel (insluitend

Powerpoint skyfies, geheuestokkies of enige ander soortgelyke formate)

Verkryging van toegang tot Internetbedieners sonder gemagtiging.

Versending van eksterne boodskappe wat persoonlike menings en / stellings bevat

wat as die Munisipaliteit se mening beskou kan word.

Bladsy 46 van 56

ELEKTRONIESE POSSEKERHEID

MUNISIPALE EIENDOM:

As ’n instrument om produktiwiteit te bevorder, moedig die Munisipaliteit die regmatige

organisatoriese gebruik van elektroniese kommunikasie aan. Elektroniese

kommunikasiestelsels, en alle boodskappe wat op elektroniese kommunikasiestelsels

gegenereer word of hanteer word, insluitende rugsteunkopieë, word geag die eiendom van

die Munisipaliteit te wees.

GEMAGTIGDE GEBRUIK:

Die Munisipaliteit se elektroniese kommunikasiestelsels moet hoofsaaklik net vir Munisipale

aktiwiteite gebruik word. Toevallige persoonlike gebruik is toelaatbaar op voorwaarde dat:

(a) Dit nie meer as ’n geringe hoeveelheid hulpbronne gebruik nie,

(b) dit nie met die produktiwiteit van die werknemer inmeng nie, en

(c) dit nie enige Munisipale Sakebedrywigheid vooruitloop nie.

Gebruikers word verbied om die Munisipaliteit se elektroniese kommunikasiestelsels vir

liefdadigheidskwessies, privaat sakebedrywighede, pret of vermaaklikheidsdoeleindes te

gebruik.

Werknemers word daaraan herinner dat die gebruik van Munisipale hulpbronne, insluitende

elektroniese kommunikasie, nooit die indruk of die werklikheid van onvanpaste gebruik moet

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!