04.05.2013 Views

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

die gebruik van die elektroniese media en waar misbruik voorkom, word die strafmaatreëls

wat teen ’n werknemer geneem kan word, uiteengesit. Die Internet- en E-posbeleid beheer

ook die inhoud waartoe toegang oor die Internet verkry kan word en verbied die versending

van teisterende en seksueel eksplisiete materiaal.

Die Internet- en E-posbeleid spesifiseer ook die sekerheidsmaatreëls en veiligheidsmaatreëls

wat deur beide die IT-departement en die werknemer toegepas moet word.

Bladsy 36 van 56

ALGEMENE DEFINISIES EN BETEKENIS VAN TERME

Die term “Munisipaliteit” sluit die KAAP AGULHAS Munisipaliteit met al sy Departemente in.

Die groepterm “Internet” sluit Internet, Ekstranet, Intranet en E-posdienste in. Waar ’n

spesifieke woord, soos e-pos gebruik word, word dit ter opklaring gebruik en sluit dit nie

noodwendig die ander in die groep uit nie.

Hierdie Beleid:

BELEIDSDOELWITTE

Bevat die Munisipaliteit se vereistes en standaarde rakende die implementering, gebruik,

bestuur en administrasie van Internettoegang.

Baken die rolle en verantwoordelikhede van deelnemende organisatoriese eenhede af.

Bevorder bewusmaking onder die Munisipaliteit se Internetgebruikers rakende die

prosedures, koste en risiko’s verbonde aan verkryging van toegang tot die Internet.

Stel die Munisipaliteit se standpunt in die geval van nie-voldoening aan die Internetbeleid

deur enige Munisipaliteit se Internetgebruiker.

Omskryf riglyne, standaarde en prosedures vir die Munisipaliteit se afdelings wat inligting en

dienste op die Internet verskaf.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!