04.05.2013 Views

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

INLIGTINGSTEGNOLOGIE (IT)-BELEID - Cape Agulhas Municipality

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Bladsy 26 van 56

N E T W E RKS E K E R H E I D B E L E I D

DOEL

Die doel van hierdie Beleid is om ’n vaste fondament te voorsien vir die ontwikkeling, implementering

en instandhouding van veilige praktyk in KAAP AGULHAS Munisipaliteit se netwerkomgewing.

AGTERGROND

Netwerksekerheid behels die beskerming van die Munisipaliteit teen die bedreigings wat gemagtigde

en ongemagtigde netwerkaktiwiteit inhou. Die bedreigings neem toe as gevolg van die onderlinge

verbinding van netwerke en die samekoms van verskillende netwerkdienste (stem, data ens.) wat dit

moeilik maak om grense rondom die Munisipaliteit af te baken en beheer uit te oefen vir die

beskerming van interne bates.

Onbewustheid van die risiko dat eksterne verbindings die gevaar van ’n sekerheidsbreuk kan verhoog,

hou opsigself ’n risiko in. Netwerkverbindings moet dus beskerm word op ’n vlak wat met die risiko

ooreenstem. Daar moet aanvaar word dat verbindingspartye tot ’n sekere mate vyandig is en streng

beheer moet word om te verseker dat die toegang waarvoor die verbinding ooreengekom is,

gehandhaaf word.

BESTEK

Hierdie Beleid is van toepassing op alle netwerkadministrateurs, tegniese en

instandhoudingspersoneel, ontwerpers en die eienaar van die Munisipaliteit se netwerk. Die

netwerksekerheidsbeleid word as deel van die Munisipaliteit se IT-beleid beskou.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!