05.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

3. dat ek op gereelde tye, stiptelik getrou, elke Surya

Namaskar (sonaanbidding) oefening moet doen om die

songod tevrede te stel. Ek vra vergifnis vir die reekse

oefeninge en liggaamsposisies wat ek daagliks met

sonsopkoms gedoen het.

4. Ek verwerp alle vorme van Joga wat eenwording met die

Hindoe-gode ten doel het. (Sonder hierdie eenwording sal

daar nie saligheid wees nie.)

Ek verklaar en bely dat verlossing alleen moontlik is deur die

Seun, Jesus Christus, as my Saligmaker en Verlosser aan te

neem (Hand. 4: 10-12).

5. Ek verwerp die idee dat daar nooit bevryding kan wees uit

die Moksa/Karma-wiel van reïnkarnasie nie. Ek erken dat

daar geen vergifnis in Karma is nie; die vergifnis is slegs in

Jesus Christus. Die toestand van nirvana kan jou nooit

verlos uit hierdie bose kringloop nie, slegs die oorwinnende

Krag van die Kruisdood van Jesus Christus.

6. Ek verloën dat Joga die enigste middel tot selfverlossing is.

Ek verklaar en bely dat Jesus Christus van Nasaret my

enigste verlosser is (Ef. 1:7).

7. Ek verloën dat Joga slegs ‘n gesondheidskuur is. Ek

verklaar dat dit ‘n leuen is, want dit vorm die basis van die

Hindoeïstiese saligheidsplan. Ek verwerp en verloën nou

elke gees van dwaalleer en misleiding en beveel hulle om

my onmiddellik te verlaat, in die Naam van Jesus Christus.

8. Ek verloën dat die mens slegs deur die beoefening van Joga

volmaakte vrede kan verkry. Ek verklaar en bely dat die

ware vrede slegs in Jesus Christus is (Rom. 5:1).

9. Ek verloën dat Joga nie ‘n godsdiens is nie. Ek verklaar dat

dit wel ‘n godsdiens is en die fondament is vir die beoefening

van Hindoeïsme.

18

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!