05.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Wanneer die Kundalini eers wakker gemaak is, het jy ‘n voortdurende toevoer

van geweldige kragtige energie waarmee enigiets wat jy wil, geskep kan

word. Die sataniste gebruik seks as ‘n fundamentele deel van hul ritueel,

sodat hulle hierdie seksuele kundalini mag kan tap vir hul afskuwelike

prosesse.

Seksmagie kom voor in baie vorme en gedaantes, verskuil onder Hindoe en

Nuwe Era rommel-tjommel, en om seksmagie te verstaan, sal jy sy wortels in

Tantra moet verstaan.

In werklikheid is daar ‘n veel donkerder waarheid agter wat die Tantriese

Meesters leer. Joga, meditasie, konsentrasie op “leegheid, mantras en die

lediging van die verstand van gedagtes, lei alles tot verhoogde toestande van

bewustheid.

‘n Verhoogde toestand van bewustheid is soortgelyk aan selfhipnose of die

oopmaak van die gees vir kosmiese magte. Dit skep ‘n poort na die siel. Dit

plaas die beoefenaar in die posisie van sielsbeheer en demoniese besetting.

Jy bereik nie Nirvana of paradys nie.

Jy bereik nie eenheid met “god” nie.

Jy “ontwikkel” nie tot ‘n hoër karma nie, ook verbeter jy nie jou reinkarnasie

nie.

Jy bereik nie ‘n hoër vlak van bewustheid of ontwikkeling nie.

Jy word beset!!!!!

Jy word verstrik.

Jy word in ‘n okkulte web vasgetrek.

Jy dink jy het ingeskakel by kosmiese magte.

Jy dink jy het jou gees verlig.

Jy dink jy het eenheid bereik met die “goddelike”.

Jy is jammerlik verkeerd en op die punt om aaklig ontnugter te word.

Jy is nie ‘n seks towenaar nie, jy beoefen heksery, ‘n gruwel voor God.

Jy het geen seksuele mag nie, jy word deur magte beheer.

Jy word beheer en gebruik deur satan om sy planne uit te voer.

Tantra wil hê ons moet glo dat seksmagie rein en heilig is.

Daar is verskeie maniere om seksmagie te gebruik en dit alles is boos.

Seksmagie word deur satan gebruik om die volgende te skep

• Sielsbeheer

• Sielsbande

• Oordraging van geeste

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!