05.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

9. NINJUTSU EN TAIJUTSU

Vader, God van Israel, dankie dat ek vandag, voor getuies in die

sienlike en onsienlike, my betrokkenheid by Ninjutsu (gewapende

stryd), en Taijutsu (ongewapende stryd), kan bely. Ek bely dat die

oorspronge van hierdie kunste spruit uit die okkulte en psigiese

magte en dat dit op geen manier versoen kan word met

Christenskap nie. Siende dat die naam 'Ninjutsu' beteken: steel,

roof of geheime, agterbakse, onderduimse kuns, verloën ek dit nou

en bring ALLES wat hierdie area van my lewe betref, in die Lig van

JESUS CHRISTUS, en erken Hom as my enigste Redder en

Verlosser. Die volgende punte verloën ek nou beide in die fisiese

sowel as in die geestelike realm.

Ek verloën die nege vlakke van persoonlike ontwikkeling, vanaf

die basiese fisieke tot die hoogste geestelikheid.

Ek verloën die kuns van visualisasie wat gebruik word as 'n 6de

sintuig ten einde situasies te bepaal om nie onverhoeds gevang te

word nie; ook die gebruik van meditasie, verstandsbeheer,

hipnose, self-hipnose en psigiese krag.

Ek verloën die tegnieke wat aan my geleer is, nl.:

1. Spioenering

2. Wapentuig

3. Ongewapende stryd

4. Gifsoorte

5. Sielkunde

Ek verloën al 81 mistieke handseine ("vingerbreiwerk") (kuji-kiri)

wat gebruik word vir die kanalisering van energie, en ek bely en

verloën die gedagtegang wat dit veroorsaak het. Ook verloën ek

die praktyk van verminderde asemhaling deur in 'n jogatipe

hipnotiese staat te verkeer.

Ek sny myself los van die energievlakke wat gekanaliseer is deur:

1. Aarde

2. Water

3. Vuur

4. Wind

5. Leemte

34

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!