05.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Ek verwerp en verloën ook al die volgende vorme van Joga,

nl.

1. Hatha Joga - liggaamsposisies en asemhalingsoefenige.

2. Kundalini Joga - opwekking van die kundalini-krag en valse

genesings.

3. Tantra - perversie op seksuele gebied.

4. Karma Joga - regte aksies, totale onselfsugtige bediening.

5. Bhakti Joga.

6. Jnana Joga - wysheid en bestudering van geskrifte.

7. Raja Joga - meditasie en filosofieë.

8. Integrale Joga.

9. Patanjali Joga - gebruike van handboeke.

Ek verwerp en verloën nou alle liggaamsposisies of

asemhalingsoefeninge (asanas en pranayama) of joga wat die

“vital energy” (demoniese magte) opgewek het en sny myself en

my nageslagte nou los van al hierdie dinge in die Naam van Jesus

Christus.

Ek verwerp ook die volgende wortels van Hindoeïsme en vra dat

U hierdie wortels sal verdor en verbrand met U verterende vuur:

1. Asketisme.

2. meditasies.

3. fisiese asemhalingsoefeninge.

4. astrale projeksies.

Ek verwerp en verloën ook alle vorme van towery,

verstandsbeheer, vuuraanbidding, swart kunste (Lamas),

toestande van verrukking, zombies, Alants, Maccumbas, voedoetoordokters,

Goeroes en al hul rituele en leerstellings. In die Naam

van Jesus Christus verbreek ek alle sielsverbintenisse met

enigeen van hierdie persone en vra dat U my asb. sal herstel in

die regte verhouding tot U. Ek vra vergifnis vir my betrokkenheid

by al hierdie dinge.

Ek distansieër myself nou ook van die doel van meditasie, nl. om

die slegte Karma wat in die onderbewuste is te elimineer, die

gedagtes skoon te maak van alle slegte skuldgevoelens en ‘n

superbewussyn te kweek wat my ‘n god in eie reg maak wat my

eie lotsbestemming kan bepaal.

20

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!