05.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kata – ‘n Patroon of vorm van bewegings waarin die Japanese oosterse

gevegskunstenaar denkbeeldige opponente beveg.

Katana – ‘n Japanese swaard.

Ki – Japanees vir chi, innerlike energie belangrik vir die beoefening van

Aikido en Hapkido.

Kiai – Kragtige kreet van Japanese Gevegskunste wat ‘n teenstander kan laat

verstar of om ekstra dryfkrag aan ‘n tegniek te gee.

Kote – Kendo kaphou.

Kup so – Belangrike punt in Taekwondo.

Kwoon – Chinees vir opleidings saal.

Kyu – Japanees vir enige graad onder shodan (eerste graad swart gordel).

Oosterse Gevegskunste – Die gevegskunste van oorlog, van Mars, god van

oorlog.

Men – Kendo helm.

Oos – ‘n Vorm van groet soos gebruik in die dojo.

Randori – Vrye skermutseling in Judo.

Ryu – Japanees vir skool of styl.

Samurai – ‘Iemand wat dien’ – die ridderlike vegter van feodale Japan.

Sensei – Japanees vir meester.

Shiatsu – Japanese vingerdruk terapie.

Shinai – Bamboesswaard gemaak van vier stroke wat saamgebind is.

Vervang die werklike lem in Kendo.

Sumotori – Sumo vegters.

Tanden – Japanees vir naeltjie, gesien as die bron van krag.

Tare – Voorskoot, deel van Kendo wapenrusting om die belangrike

liggaamsdele onderkant die middellyf te beskerm.

Te – Okinawan vir hand, soos in Karate, leë hand.

Tenugui – Kopband gebruik in Kendo om sweet te absorbeer.

Wit gordel – Dit dui op ‘n beginner in verskeie Japanese stelsels.

Waza-ari – ‘n Halfpunt in Japanese kompetisie.

Yang – Die positiewe manlike beginsel van Chinees.

Yin – Die passiewe vroulike beginsel van Chinees.

Yoi – Posisie van gereedheid in Japanese Gevegskuns.

Zanshin – ‘n Toestand van kalme waaksaamheid, gekweek in Japanese

Gevegskunste.

Zen – Godsdienstige filosofie wat aanspraak maak op die bereiking van satori

(verligting deur meditasie).

42

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!