05.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

16

Behalwe dit alles neem die skild van die geloof op waarmee julle al die

vurige pyle van die Bose sal kan uitblus.

17

En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees—dit is

die woord van God —

18

terwyl julle met alle gebed en smeking by elke geleentheid bid in die Gees,

en juis daartoe waak met alle volharding en smeking vir al die heiliges...”

Elke beradings-sessie behoort te begin met ‘n belydenis van geloof in God

Almagtig en Sy Seun Jesus Christus. Dit is ‘n verklaring wat gemaak word

aan die geesteswêreld.

Hier volg ‘n lys van voorstelle van die spesifieke areas wat aangespreek

behoort te word in die berading van iemand wat betrokke was in die Oosterse

Gevegskunste en Joga. Die vlak van opleiding in hierdie Kunste wat die kliënt

ondergaan het, sal die diepte van die bediening wat aangewend moet word,

bepaal.

1. Die kliënt moet ‘n opregte begeerte hê vir bevryding.

2. Alle sonde moet bely word.

3. Enigiemand wat vergewe moet word?

4. Kliënt moet ‘n opregte verklaring en getuienis hê van sy geloof in Jesus

Christus van Nasaret.

5. Nooi die Heilige Gees om teenwoordig te wees.

6. Sny los van Mars, die Romeinse god van oorlog, die Owerheid oor

alle Oosterse Gevegskunste.

7. Kliënt moet die spesifieke naam van die Oosterse Gevegskuns en die

tipe Joga wat beoefen is, verloën en vrygestel word daarvan.

8. Bevry van elke beweging en elke posisie gepraktiseer in óf die

Oosterse Kunste óf Joga, en dit moet losgesny word.

9. ‘n Afsny en vrymaking van enige mantra of voorwerp gebruik om

meditasie te bewerkstellig.

10. Sny los van alle instrukteurs by die naam.

11. Sny los van die naam van die oefensaal.

12. Bevry en sny los van alle tekens van respek deur die buiging voor

die aanvang van ‘n Gevegskuns rondte of na so ‘n rondte.

13. Sny los en bevry van enige simbool sigbaar of onsigbaar in die

ontmoetings-saal; bv. ‘n vlag, boekrol, prent, ens.

14. Bely dat hy deel was van ‘n oefening van ‘n fisiese aard wat spruit uit

‘n Oosterse godsdiens en bevry hom daarvan.

15. ‘n Bevryding van die Yin en Yang simbole en alles waarvoor dit staan.

16. Bely enige besering wat aan ander toegedien is gedurende enige

beoefening van enige Oosterse Gevegskuns, en ‘n gebed vir genesing

van die beseerde party.

17. Bely en sny af enige beloftes wat verbaal of op skrif gemaak is

aangaande Oosterse Gevegskuns of Joga.

18. Sny los van alle asemhalings oefeninge en enige gevolglike effek op

die longe, ens.

19. Sny los van alle ki of chi krag.

20. Sny los van name en kenmerke van alle diere verteenwoordig in

Gevegskunste of Joga.

6

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!