Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries
Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries
Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Die Koreaanse Gevegskunste

Taekwondo

Hapkido

Tang Soo Do

Gevegskunste van Verskeie Lande

Thai Boks – ‘n Baie dodelike boksvorm met skoppe vanaf die elmboog, voet

of knie, en gemik op die maag area. Vlieënde skoppe word ook gebruik.

Burma Bando – Gebaseer op die bewegings van twaalf diere, hierdie vorm

gebruik soms wapens.

Maleisiese Bersilat – ‘n Metode van selfverdediging, meestal genoem op ‘n

korter weergawe, ‘silat’.

Brasiliaanse Capoira – Die wortels van hierdie styl kom uit slawerny en is

hoofsaaklik verdedigings bewegings. Dit is ‘n akrobatiese styl, maar het ‘n

moordstyl geword met 72 bewegings.

Fillippynse Kali (beteken lem of mes) - Die mes word genoem ‘n ‘bolo’ en is

soortgelyk aan ‘n kapmes.

Escrima – Hierdie vorm het ontwikkel uit Kali en word nou in Europa

gepraktiseer.

Russiese Sambo Stoei – Die hoofdoel van hierdie vorm is om die bene van

die opponent te gryp en hom op die grond te gooi. Dit het skynbaar in China

ontstaan.

Indiese Kalaripayit – ‘n Opleidings metode vir vegtery.

Frans, La Savate – ‘n Skopstyl, wat insluit om te slaan met ‘n oop palm.

Bronne: Reasoning from the Scriptures Ministries, Rancho Santa Margarita, CA 92688.

“Animism” - Alan G. Hefner and Virgilio Guimaraes.

“The Handbook for Spiritual Warfare” – Dr. Ed Murphy.

Microsoft Encarta 98 Encyclopedia.

Internet Websites of FAQ Sources.

“A Christian Assessment” by Erwin de Castro, B.J.Oropeza & Ron Rhodes].

“Martial Arts and Yoga – A Christian Viewpoint” by Brenda Skyrme

44