05.05.2013 Views

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

Amanda Buys se Geestelike Dekking - Kanaan Ministries

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

17. Weerkunde, insluitende voorspelling en voordeel trek uit

weerstoestande.

18. Geografie, insluitende terrein-kenmerke, kartering en

gevegstrategie.

Ek bely en verloën die begeerte/roeping om die perfekte moord

masjien/huursoldaat/sluipmoordenaar/spioen te wees.

Ek verloën die geheime kodes binne die Ninja-groep waaraan ek

behoort het, en bring dit alles in die Lig van Jesus Christus. Ook

verloën ek die erekode van selfmoord indien 'n sending sou

misluk.

Ek sny alle sielsbande en verbreek alle ooreenkomste met my

meester/s in die Naam van Jesus Christus van Nasaret. Ek

verbreek ook alle verbonde met die gees van die dood en

selfmoord.

Ek lê elke deel van my gevegsklere en wapen neer, beide in die

fisiese, sowel as in die geestelike realm. Ek oorhandig my groen

gordel en swart gordel in Jesus Naam.

As 'n vroulike Ninja (Kunoichi) bely ek die gebruik van seksualiteit

vir verstrikking en moord. Ek verloën al die reuke, parfuums,

klere, onderklere, ens. wat ek in hierdie verstrikkings-doeleindes

gebruik het.

Ek verbreek die kontak met die volgende geeste wat aan my

toegesê is gedurende Joga-praktyke:

Krokodil

Vis

Kameel

Kat

Kobra

Leeu

Arend

Ek bely en verloën alle Joga wat gebruik is in samewerking met

Ninjutsu ten einde my meer mag in vaardighede te gee, in Jesus

se Naam.

AMEN.

36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!