05.05.2013 Views

Download - Clover

Download - Clover

Download - Clover

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Finansiële Verslag

Jaarverslag 2007 Bladsy 148

Finansiële prestasie

Die bedryfswins vir die jaar het R357,0 miljoen bedra (2006: R242,2 miljoen). Dit is bereik met omset van

R4 482,2 miljoen, wat 9,6% hoër was as die vorige jaar.

Verkoops-, bemarkings-, distribusie-, administratiewe en herstruktureringskoste het met 4,4% toegeneem van

R926,0 miljoen tot R966,5 miljoen vir die jaar geëindig 30 Junie 2007.

Die belastingkoste wat in die state aangedui word, is as gevolg van voorsienings vir belasting in die Groep se

winsgewende fi liale en die gesamentlike ondernemings, asook ’n verhoging in die netto uitgestelde belasting van

R52,4 miljoen tot R55,7 miljoen. Belastingverliese beskikbaar vir aanwending deur die Groep teen toekomstige

winste beloop R409,3 miljoen (2006: R369,7 miljoen).

Balansstaat en kontantvloei

Rentedraende lenings het met R78,3 miljoen (2006: 63,9 miljoen) toegeneem. Kontant en kontantekwivalente

het met R27,0 miljoen (2006: R110,6 miljoen) afgeneem. Kapitaalbesteding uitgesluit klandisiewaarde met die

verkryging van addisionele belang in Clover Beverages het R175,5 miljoen (2006: R150,4 miljoen) bedra. Kontant

aangewend in die besigheid bedra R125,5 miljoen vir die jaar (2006: R103,7 miljoen).

Gesegmenteerde verslagdoening

Die twee vernaamste sakesegmente is suiwelprodukte en nie-alkoholiese drankies. Verwys asseblief na Aantekening 6

by die fi nansiële state vir die verslag per sakesegment.

Die Groep bedryf sy aktiwiteite hoofsaaklik in die geografi ese gebied van Suid-Afrika. Die inkomste en bates van die

bedrywighede buite Suid-Afrika is nie wesenlik nie. Gevolglik word dit nie toepaslik geag om volgens geografi ese

segment verslag te doen nie.

Bedryfsaanwysers

Die belangrikste bedryfsaanwysers vir die Groep word hieronder uiteengesit, asook sommige kontantvloeibesonderhede.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!