05.05.2013 Views

Name Details PO BOX Town Code Tel number Cell Number Email O ...

Name Details PO BOX Town Code Tel number Cell Number Email O ...

Name Details PO BOX Town Code Tel number Cell Number Email O ...

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

10 THE ECHO, FRIDAY 2 MARCH 2012 w

Laerskool De Aar se atlete wat op die Pixley ka Seme Distrikskampioenskappe

die volgende plekke behaal het: Agter: Charese Hermanus

(1e 75m Hekkies), Elandrie Visser (1e Verspring, 3e Hoogspring)

en Mikeighla Booysen (1e 70m Hekkies, 1e Verspring).

Middel: Anastatia Adams (2e 75mH, 1e 150m), Bianca Geyser (2e

70mH) en Tinique Blok (2e 75mH). Voor: Quan Horn (2e 80m, 2e

70mH) en Lorenzo Swart (3e 100m). Hierdie vier leerlinge van HSDA het vir Noord-Kaap tennis gespeel

teen Noord-Wes. Van links na regs; Louisa Albertyn, Niël van der

Walt, Jeandré Horak en Carla Sequeira.

Atlete van Laerskool St John’s wat uitstekend presteer het tydens die

Pixley ka Seme Distrikskampioenskappe. Agter: Kenneth Dods 1e

800m (seuns onder 17) en Gavin van Roos 2e 800m (seuns onder 15).

Voor: Charity Nkosi 2e 80m (dogters onder 10).

BEOOGDE FOTOVOLTAÏESE (SON) KRAG AANLEGTE VIR

PLAAS ANNEX DU PLESSIS DAM NABY DE AAR, NOORD-KAAP

PROSES VAN OPENBARE DEELNAME

DOS Verwysing Nr: 12/12/20/2498; NEAS Verwysing Nr: DEAT/

EIA/0000609/2011

BASIESE INVLOEDBEPALING-PROSES (OIB)

Beskikbaarheid van die Konsep Basiese Invloedbepalings verslag

vir Publieke Kommentaar

Beskrywing van fotovoltaïese (FV) energie fasiliteite naby De Aar: Mulilo Renewable

Energy (Pty) Ltd (Mulilo) beoog om ‘n fotovoltaïese son krag aanleg op te rig wat sal bestaan

uit ‘n FV komponent met bykomende infrastrukture om 19 MW op te wek deur die FV effek. Die

beoogde aanleg sal ongeveer 64 ha beslaan en sal aansluit by die Nasionale kragnetwerk van

Eskom. Bykomende infrastrukture sal onder andere die volgende insluit: heinings, opgraderings

van paaie, transmissielyne, en moontlik ‘n water pyplyn.

Ligging van fotovoltaïese (FV) energie fasiliteite naby De Aar: Plaas Annex Du Plessis

Dam (Restant van plaas 179)

Die beoogde FV energie projek het die volgende gelyste aktiwiteite in terme van Wet op

Nasionale Omgewings Bestuur (WNOB) (Nr. 107 van 1998) tot betrekking: GN 544

Aktiwiteit Nr.1, 10, 11 en 13. As sulks word goedkeuring van die bekwame owerheid,

naamlik die Departement van Omgewingssake (DOS), in terme van die Omgewingsinvloedbepalingsproses

(GN Nr. R543 van 18 Junie 2010) verlang.

Aurecon South Africa (Pty) Ltd (Aurecon) is aangestel deur Mulilo om die bo-genoemde

BIB proses te hanteer. Kennis word hiermee gegee van die begin van die publieke

deelname proses in terme van die WNOB OIB Regulasies 2010. Die aansoek is ingedien

by die bekwame owerheid (DOS) in terme van hierdie Regulasies.

Die Konsep Basiese Invloedbepalings verslag (BIBV) is beskikbaar in die Openbare Biblioteek

te De Aar (Stasiestraat) en in die plaaslike Emthanjeni Munisipaliteit in Voortrekkerstraat, De

Aar (Kontak persoon: Mev. C. Klopper). Die dokument kan ook vanaf Aurecon se webwerf

afgelaai word (http://www.aurecongroup.com – dui “Current Location” as Suid-Afrika en kliek

op ‘Public participation’) vanaf 2 Maart 2012 tot 16 April 2012. Kontak Aurecon per faks, e-pos

of telefonies teen 16 April 2012 om te registreer as ‘n Belanghebbende en/of Geaffekteerde

Party:

OIB PROJEK

SPAN

KAREN DE BRUYN KAREN VERSFELD

Tel: (021) 526-6044 (021) 526-5737

Faks: (021) 526-9500 (021) 526-9500

E-pos: karen.debruyn@aurecongroup.com karen.versfeld@aurecongroup.com

Pos Adres Posbus 494, Kaapstad, 8000 Posbus 494, Kaapstad, 8000

233 M2

Die volgende atlete van HSDA het eerste plekke

tydens Saterdag se Pixley Kampioenskappe

behaal: Agter: Nkosekhaya Nongqaya (1e

110m hekkies nuwe rekord), Johann Fourie

(1e 200m en 400m albei nuwe rekords), Phurnal

Swartz (1ste 200m en 400m). Voor: Saint-

Art Pergoa (1e Hoogspring) nuwe rekord,

Chadley Meyer (1e 100m) nuwe rekord,

Leigh-Vern Lamberts (1e 90m hekkies), Azi

Afrika (1e 100m Hekkies).

Kennisgewing

VERKOPING

In die Landdroshof vir

die distrik DE AAR

gehou te DE AAR.

In die saak tussen

m n r J A C O B U S

A D R I A A N h / a

MOTOR TRADE

CORNER (Eksekusieskuldeiser)

en

m e R O C H E L L E

MALONEY (Eksekusieskuldenaar).

Saak Nr. 1195/11.

Ingevolge ’n Vonnis

gelewer op 4 November

2011, in die

DE AAR Landdroshof

en ’n Lasbrief van Eksekusie

daarna uitgereik,

word die goedere

hieronder beskryf in

eksekusie verkoop op

14 Maart 2012 om

10:00 te die Baljukantoor,

Du Toitstraat 21,

DE AAR 7000.

Die Eksekusie verkoping

word gehou deur

die Balju aan die hoogste

bieër, bestaande

uit:

Goedere:

Opel Astra

(Reg. Nr. CY 186010)

aan die hoogste bod.

Geteken te DE AAR

op 24 Februarie 2012.

VENTER EN

VENNOTE

(Eksekusieskuldeiser

se Prokureur)

Voortrekkerstraat 47

DE AAR

7000 239 M2

Kennisgewing

BOEDEL

In die boedel van wyle

JACOBUS ADRIAAN

L O U W ( I D N r .

370321 5061 082)

van Van Eetveldstraat

22, DE AAR

7000.

Boedel Nr. 938/2011.

Ingevolge Artikel

35(5) van Wet 66 van

1965 word hierby kennis

gegee dat duplikate

van die Eerste

en Finale Likwidasieen

Distribusierekening

in die bovermelde

boedel, in die kantore

van die Meester van

die Hooggeregshof

KIMBERLEY en Landdroskantoor

op DE

AAR gedurende ’n tydperk

van 21 dae vanaf

datum van publikasie

hiervan ter insae lê

vir alle persone wat

daarby belang het.

Indien binne genoemde

tydperk geen

besware daarteen by

die betrokke Meester

ingedien word nie,

gaan die eksekuteurs

oor tot die uitbetaling

ingevolge gemelde

rekenings.

VENTER EN

VENNOTE

Voortrekkerstraat 47

Posbus 22

DE AAR

7000

Tel: (053) 631­0846

225 M2

Tennis maak weer so!

DE AAR — Dinsdagmiddag, 21 Februarie

vanjaar, het Hoërskool De Aar en Hoërskool

Middelburg kragte gemeet. Hoërskool Middelburg

het 18 seuns en 12 dogters gebring.

Hoërskool De Aar het behoorlik stof in

Hoërskool Middelburg se oë geskop en die

finale uitslag was 35-14 in De Aar se guns.

Die eerste en tweede dogterspanne het elk van

Hoërskool De Aar een enkelspel wedstryd afgestaan

en al hulle dubbels gewen. HSDA het

ook beide hulle gemenged dubbels wedstryde

gewen.

Tennis van hoë gehalte is gespeel en

uitstekende sportmangees is op die bane

waargeneem.

DE AAR

Elektries • Verkoeling • Loodgieters

24-UUR 5

BYSTAND DIENS! Junie 29 -

Kontak: Johan Rall

071 483 9568/(053) 631-1534

Jan 20

MUNISIPALITEIT

EMTHANJENI MUNICIPALITY

TENDER

No. 4/2012

TENDERS ARE HEREBY

INVITED FOR THE

EXTENSION OF

PHANDULWAZI

LIBRARY,

NONZWAKAZI: DE AAR

Completed tenders in a sealed envelope,

clearly marked: Tender No. 4/2012 —

The extension of Phandulwazi Library,

Nonzwakazi: De Aar, must be placed

in tender box at the Emthanjeni Municipality

on the First Floor, Directorate:

Corporate, Community and Development

Services, 45 Voortrekker Street,

DE AAR 7000 by not later than 12:00

on Friday 16 March 2012. Tenders will

be opened on the same day in the Committee

Room at 12:05. Late or unmarked

tenders will not be considered. No tenders

received by fax or e-mail will be

accepted.

Tender documents are available at a

non-refundable deposit of R250 each

from the Finance Directorate: Supply

Chain Management Unit, Ground Floor

at 45 Voortrekker Street, DE AAR 7000.

Tenders will be evaluated and adjudicated

in terms of the Preferential Procurement

Policy Framework Act (Act 5

of 2000) and Emthanjeni Municipality’s

Supply Chain Management Policy, where

(90 points) will be allocated in respect

of price and (10 points) in respect of

targeted goals.

For more information, contact Mr JRM

Alexander or Mrs EV Diamane on (053)

632-9100.

The Emthanjeni Municipality is not

obliged to accept the lowest or any

tender.

Important note: A valid original Tax

Clearance Certificate and certified

copies of Directors and owners’ identities

must be submitted with the

documentation.

All persons that take part in the tender

process must be registered on

the Municipality’s accredited supplier

database.

Notice No. 35/2012.

I VISSER

(Municipal Manager)

PO Box 42

DE AAR

7000 242 M2

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!