06.05.2013 Views

Read more in PDF... - Die Erdekruik / The Vessel

Read more in PDF... - Die Erdekruik / The Vessel

Read more in PDF... - Die Erdekruik / The Vessel

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4

Besoek ons webblad

www.thevessel.co.za

Visit our website

Toer na Israel in 2012

Die Beloofde Land... storie van

die Ou Testament en lewendige

werklikheid van die Nuwe Testament.

’n Stuk aarde wat getuig van

die mens se soeke na God, vandag

meer tasbaar as ooit tevore.

Om Israel te besoek is verseker

’n hoogtepunt in enige Christen se

lewe.

Digter, liedjieskrywer, rubriekskrywer,

teoloog en leraar, Dr. Koos

van der Merwe, lei weer vanaf 5 tot

17 Mei 2012 ’n unieke toer na Israel

en Jordanië. In Koos se woorde:

“Ons reis om prentjies vir die siel te

gaan kry. Om op die paaie te loop

waar ewige woorde gebore is. Sodat

ons kan terugkom en nooit sal

vergeet nie.”

Die toer is uniek daaraan dat

Koos daagliks sy mede-reisigers

tematies bedien. Hy berei sy toer-

Women Leaders of

South Africa, unite

For quite a while the Lord has

laid on Rina Kinnear’s and Elza

Meyer’s together with other women

leaders’ hearts to work towards the

unison of women in South Africa.

We would like to see the women

of our Rainbow Nation unite for

an event that will shake the country

during 2013. As Esther took up the

responsibility for her nation, we need

to unite in prayer by taking up our

Tel jou kruis op, volg My

• Toi Nel

Mighty Men 2009. Eenhonderd

duisend mans bymekaar, moontlik

nog meer. Die opdrag? “Deel die

Woord wat julle ontvang het, met

julle gesinne,” Die vraag: “Hoe?”

Dit was die vraag wat Tiny Potgieter

in 2009 aan die dink gesit het

toe hy die klomp mans die Saterdagmiddag

by die Mighty Men-saamtrek

sien sit het. As kind van die

Here het hy geweet dat ’n intieme

verhouding met ons Vader belangrik

is.

Maar as onderwyser was hy ook

baie bewus van die feit dat gesinsverhoudinge

deesdae onder aanval

is. Ouers en kinders leef baie maklik

by mekaar verby. Daar word van alle

kante ’n aanslag op die kind se bewussyn

gemaak en juis daarom is dit

nodig dat ouers baie seker maak wat

dit is wat hulle kinders se lewensuitkyk

beïnvloed. Dit is ’n bewese

feit dat kinders veral deur spel leer

en selfs volwassenes geniet dit om

THE VESSEL - February/March 2012

lede voor op dit wat elke dag se toerprogram

inhou met sy besondere

insig tot ons Christen geloof en

vul hierdie temas aangrypend aan

met sy gedigte en liedjies.

Hoof van Didasko Bybelskool

in George, Willem Botha lei ook 28

Mei tot 7 Junie 2012 ’n toergroep

na Israel en Jordanië. Toerlede gaan

saam met hom die wortels van die

Christelike geloof verken. As oudradio-omroeper,

predikant, teoloog

en dosent beskik Willem oor ’n

in-diepte-kennis van sy onderwerp

asook ’n besondere gawe om die

Woord oop te breek. Hy is passievol

daaroor om die Bybel vir sy studente

toeganklik te maak, hulle geestelik

toe te rus en om hul belewenis

van God op persoonlike vlak te

verdiep.

Hy sien daarna uit om die By-

God given mandate.

Through experience we have

grown to understand that an undertaking

of this magnitude needs

the co-operation, buy in and active

participation of all women spiritual-

and ministry leaders. We would like

this event to develop from our united

prayers and discussions.

An initial meeting is scheduled

for 6 March 2012 at 09:00, at Stone

Moslemlande bo aan lys

Noord-Korea Nr. 1 Vervolger

van Christene

Die Geopende Deure 2012

Wêreldwaarnemingslys is onlangs

vrygestel en Noord-Korea is vir die

tiende agtereenvolgende keer bo-aan

díe lys. Dit beteken dat Noord-Korea

stééds die land is waar Christene

die meeste vervolging ervaar. Mos-

Promosie Artikel / Advertorial

lembeheerde lande verteenwoordig

nege van die top tien lande en 38

van die 50 lande op die jaarlikse

ranglys.

Afghanistan (2), Saoedi-Arabië

(3), Somalië (4), Iran (5) en die Maledive

Eilande (6) is almal lande waar

inheemse Christene min tot geen

vryheid het om die Here openlik te

op hierdie manier kennis te bekom.

En juis daar het dinge begin.

Met die idee van ’n bordspel

waarmee ’n gesin betrek kon word,

het AARK-bordspel met die hulp

van sy argiteksuster Steph Potgieter

wat die kunswerk behartig het,

die lig gesien. Almal met ’n liefde vir

die Woord, behoort AARK te geniet

en gesinne kan hierdeur weer kwaliteit

tyd saam spandeer, ouers kan

hul kinders bemagtig om die Evangelie

te versprei en ’n geloofspad

saam met hulle stap. Die bordspel

is ook ideaal vir jeugwerkers wat

die jeug wil bereik en terselfdertyd

van Jesus leer.

Tiny is baie opgewonde oor die

toekoms van hierdie bordspel asook

om die impak daarvan op jongmense

te sien. Hy sou baie graag wou

sien dat die speletjie in verskeie ander

tale vertaal word. AARK Ministries

is bevoorreg om die spel te

versprei en gee al die eer aan die

Here.

bel lewend te maak vir die toerlede

met interessante feite en toepassings

gefundeer op jare se studies en navorsing.

Ons besoek al die hoogtepunte;

van Jerusalem, Via Dolorosa,

Golgota, See van Galilea, Masada

en Sesarea tot die antieke stad Petra

in Jordanië. Ons gaan dryf op die

Dooie See, duik in die Rooi See en

kameelry deur die fabelagtige stad

Petra – een van die 7 antieke wonders

van die wêreld.

Maar ons gaan ook stil word by

die Yad Vashem holocaust museum,

God se nabyheid ervaar in die Wadi

Rum woestyn en die fondamente

van ons Christengeloof in plekke

soos Getsémane ontdek.

Vir reisplanne, besprekings of

meer inligting, kontak Yolandi van

der Wath by 082 325 3053 of yolandi@groupstoisrael.co.za

of besoek

www.groupstoisrael.blogspot.com

Rina Kinnear. Elza Meyer.

Cradle, Rietvlei in Pretoria. Your

presence would be greatly appreciated.

Contact Adri Alberts on 082

320 6434 or Marouda de Jager on

076 622 8240.

aanbid nie. Pakistan het vir die eerste

keer onder die top 10 geeïndig, ná

’n onstuimige jaar waarin die nasie

se enigste en invloedrykste Christen

kabinetsminister, Shahbaz Bhatti,

vermoor is vir sy pogings om die

lasterwet te verander. Die res van

die top 10 bestaan uit Oesbekistan

(7), Jemen (8) en Irak (9).

Terwyl vervolging vererger

het in Moslembeheerde nasies, is

[Na p. 8]

Dinamiese dames

gee uitkoms

Dessie se gesin is een van

talle gesinne waarmee Dynamic

Women for Children (DWFC) die

afgelope twee jaar ’n besonderse

pad geloop het. Dié betrokke gesin

is sedert September 2010 diep beproef

, nadat Dessie se man, weens

’n besering by die werk, vir sewe

maande in die hospitaal beland het,

verskeie operasies ondergaan het

en ten spyte daarvan een van sy

bene verloor het.

Dessie was ’n tuisbly-ma met

’n seuntjie van drie. Ná die ongeluk

was daar geen inkomste.

Noodgedwonge moes hulle besittings

verkoop om te oorleef.

Hulle beland toe op ’n plot by,

’n informele nedersetting vir behoeftige

blankes, in Kameeldrift.

Dessie moes gehospitaliseer

word as gevolg van longontsteking

en na twee dae stel hulle vas

dat sy swanger is met hul tweede

kind. Intussen ondergaan haar

man steeds die een na die ander

operasie om sy been te probeer

red. Dessie word weens komplikasies

met die swangerskap weer

in die hospitaal opgeneem en word

eers na 27 dae ontslaan.

Op agt maande swanger, met

’n woelige seuntjie en geen ondersteuningsnetwerk

versorg Dessie

haar siek man tuis. Sy gesondheid

verbeter stadig, maar nie

voldoende dat hy kan werk nie.

Hulle oorleef met karige kosdonasies

van familie.

Twee weke na die geboorte van

hul dogtertjie is hulle met breinvliesontsteking

weer terug in die

hospitaal. Dessie se man word

intussen weer geopereer.

Op ’n dag klop iemand aan hul

deur en daarmee begin ’n splinternuwe

toekoms vir hulle. Oor

die volgende paar maande het sy

die waarde van ’n ware vriendin

ontdek en besef dat daar wel

mense is wat omgee vir ander in

nood. Te danke aan ruimhartige

skenkings en donasies van mense

uit die gemeenskap, kon Marleen

van Dynamic Women for Children

vir Dessie help met alles wat

nodig was vir die baba.

Na sewe maande kon Dessie se

man weer begin werk, maar a.g.v.

agterstallige huurgeld en skuld

sukkel hulle om kop bo water te

hou. DWFC help steeds met kos,

klere en bababenodigdhede en na

’n jaar se gesukkel kon Dessie en

haar gesin weer in ’n 3-slaapkamer

woonstel intrek. DWFC help met

meubels, gordyne en breekware

en vir die eerste keer in ’n baie

lang tyd het Dessie ’n huis waarop

sy trots kan wees.

In Januarie 2012 het DWFC

gehelp om die seuntjie in Gr R te

plaas. Die skoolgelde, vervoer,

skoolklere en alle skoolbenodighede

word betaal.

Marleen, Besturende Direkteur

van DWFC, lê byna daagliks

besoek af by Plot 177 waar 20 mindergegoede

gesinne woon. DWFC

help waar moontlik met kos ens.

Sonder die gemeenskap se donasies,

skenkings en bydraes sou

dit onmoontlik wees om hierdie

mense te help. Tans samel DWFC

fondse in vir die oprigting van ’n

privaatkoshuis vir kinders in die

gemeenskap.

Sien advertensie hieronder

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!